2012-02-10 23:19
“Ek sien jou, maar jy sien my nie.” Dié woorde van ’n manstem wat sy nie kon eien nie, het me. Ina Bonnette gister uit die hof gehou waar haar vervreemde man en die drie mans wat hy glo gehuur het om haar te verkrag, weer verskyn het.
Suid-Afrika
2012-02-10 22:20
Ons beleid is duidelik en dis nie nasionalisering nie,” het pres. Jacob Zuma gister oor die nasionalisering van myne gesê. “Ek verstaan nie hoekom mense daarmee worstel nie.”
Suid-Afrika
2012-02-10 22:20
Die infrastruktuurprogram ter waarde van R300 miljard wat pres. Jacob Zuma eergisteraand in sy staatsrede aangekondig het, gaan die belastingbetalers niks kos nie.
Suid-Afrika
2012-02-10 22:20
Eskom het in die ses maande tot 30 September 2011 ’n netto wins van R12,8 miljard verklaar.
Suid-Afrika
2012-02-10 22:20
Die departement van korrektiewe dienste (DKD) appelleer teen sy eie sukses.