Saterdag
4°C17°C
Dis Vrydag skuins ná 15:00. Ek sit voor my rekenaar en skryf. Ek is grieperig en moes op doktersorders binnenshuis bly.
Daar is drie vereistes waaraan politieke partye moet voldoen om kiesers se aandag te trek: politiek wat die verbeelding aangryp, beginselvaste beleid en visie.
'n Student en haar sewe maande oue baba is Vrydagoggend dood toe sy met die kind op haar rug van 'n gebou in die Johannesburgse middestad afgespring het.
Die sogenaamde Reitz-4 is tot 'n boete van R20 000 of 12 maande elk tronkstraf gevonnis.
“Ons is nou weer ’n familie.” So het die Fernandes-gesin gister gesê terwyl hulle hul tier Panjo sagkuns gestreel en liefkoos het.
Johannesburg sit op ’n tydbom. Die mynwater onder die stad moet “baie vinnig” uitgepomp word anders gaan Johannesburg “sink”.
Die sanger ondergaan intensiewe bestraling nadat prostaatkanker na sy blaas versprei het.
’n Paar weke al loop ek met die gedagte om te sê die tyd is verby om vir wit Suid-Afrikaners te preek en te vermaan oor verandering.
Honderde van staat staak oor verhoging Stakende lede van die Vereniging van Staatsamptenare betoog gister in die Johannesburgse middestad teen die staat se 6,5%-salarisverhogingsaanbod. Foto: Herman Verwey Lees die berig
Unieke foto Dié unieke foto van die vroue-driesprong op die Europese atletiekbyeenkoms in Barcelona is met ’n visooglens geneem.Foto: MATT DUNHAM, AP
Hou jou oog op die bal Mnr. David Cameron, Britse premier, speel krieket in ’n stadion in Nieu-Delhi, Indië. Hy het vandeesweek groot gewag gemaak van ’n verdedigingskontrak van $1,1 miljard (sowat R8 miljard) wat met Indië beding is.Foto: B. Mathur, REUTERS
Cristiano Ronaldo is regtig goed gebou Staatsdienswerkers het gister tydens ’n optog in die Johannesburgse middestad verby dié gebou, waarop ’n reuse-advertensie met die Portugese sokkerster Cristiano Ronaldo weerspieël word, geloop. Foto: Herman Verwey
Gee haar ’n roos, vir oulaas Die Russiese sopraan Svetlana Katchour as Violetta Valéry in die Erfurtteater van Duitsland se voorstelling van Verdi se La traviata, omring deur haar gaste – van links Matthew Overmeyer (Gaston), Rouel Beukes (dr. Grenvil), Aubrey Lodewyk (Douphol), Kelebogile Boikanyo (Flora) en Otto Maidi (Markies d’Odigny). Die Italiaanse dirigent Walter Attanasi is in die orkesbak van die Opera van die Staatsteater, Pretoria, voor die Opera Africa-koor en die Johannesburg Philharmonic. Die laaste opvoering is môre om 20:00. Kaartjies by Computicket en navrae kan gedoen word by 011 883 4189. Foto: RUPHIN COUDYZER
Vliegtuig tref heuwels ’n Reddingswerker in die wrak van die Airbus A321 wat gister in heuwels buite Islamabad, Pakistan, neergestort het. Al 152 mense aan boord is dood.
Foto's · Lesersfoto’s · Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's · Stuur vir ons jou stories
Hoe voel jy oor vegetariërs?
Ek is een 2% 22 stemme
2
Ek respekteer hul besluit 71% 838 stemme
71
Hulle irriteer my, dis sommer simpelgeid 27% 322 stemme
27
Vorige Uitslae · Waaroor sal ons stem?
Wil jy graag jou opinie deel oor iets wat in die nuus is? Kliek hier en vind uit hoe jy in die koerant en op Beeld.com gepubliseer kan word.
Inception is 'n uitstekende fliek en beslis meer as een kyk werd om te waardeer.
'n Voorsmakie van fotograaf Wessel Oosthuizen se koffietafelboek, 'n Portrait of Rugby, wat binnekort verskyn.
Kies tussen die ou Spark vir minder as R100 000 en die nuwe Spark vir meer as R115 000.
Daar het behoorlik ’n paar storms in ’n paar wynvate losgebars.
"Dis wonderlik hoe skole en ouers dié sport (fietsry) begin ontdek.”
Bekommerd oor jou werk? Staan uit en leer om jou bestuurder te bestuur.
Die Teddiebeer-kliniek in Johannesburg baklei vir die regte van mishandelde kinders.
Soos die motorfiets hoër geklim het, kon ’n mens voel hoe die temperatuur daal.
Hy en mnr. Glenn Agliotti het besluit hulle sal die mynmagnaat mnr. Brett Kebble verniet help om sy lewe te beëindig, al het hulle vroeër ooreengekom om R2 miljoen daarvoor te vra, het mnr. Clinton Nassif gister getuig.
’n Vrou (47) het erken sy het agt van haar babas versmoor en hul lyke in die noorde van die land weggesteek, het ’n staatsaanklaer gesê.
Nafhold, die beleggingsafdeling van Nafcoc, gaan ontslae raak van R1,5 miljard se aandele in die Tsogo Sun.
By die 90 000 mense is oorgehaal om op 21 Augustus in Soweto deel van die grootste skare by ’n rug-bytoets in Suid-Afrika sedert 1955 te wees.
Die Afrikaanse sanger George Meiring het aangekondig dat hy in Desember met ‘n man gaan trou.
Ek het baie lank gewag vir die dag dat ek my dogters (7 en 11) Loftus toe gaan vat om rugby te gaan kyk. Aangesien mense nie meer daar mag rook nie, was ek oortuig daarvan dat die tyd daarvoor ryp was.
Is jy op Twitter? Volg Beeld vir al die jongste nuusberigte en agter-die-skerms inligting uit ons nuuskantoor.
Afskeid is geneem van sewe polisiehelde wat gesterf het.
Leerlinge beskerm teen dwelms by die skool? Dink weer!
Kyk na foto's wat lesers vir Beeld gestuur het.
Xenofobie dreig in Kya Sands-plakkerskamp.
Bespaar op jou versekering by OUTsurance.
Dis lekker as ’n hartseerstorie ’n gelukkige einde het! Twee dae lank het ek vasgenael voor die radio gesit en in spanning gewag om te hoor of Panjo, wat Maandag uit sy eienaar se bakkie ontsnap het, gevind is.
Durban - 16:46:44 PM Heavy delays between the Petroport complex and Spaghetti Junction due to an accident on the opposite side of the carriageway Nog verkeersverslae...
Gauteng - East RandNetwork Recruitment CA- CenturionR450,000-520,000 Per Annum Cost To Company
Gauteng - JHB North/SandtonNetwork Recruitment CA- CenturionR450,000-480,000 Per Annum Cost To Company
Gauteng - JohannesburgE-Merge IT RecruitmentR250-300 Per Hour Cost To Company
Polo Classic 1.9 TDi Highline 96kW Dsl2008R 189,995.00
CitiGolf 1.4i CitiStorm AB 5-dr2009R 82,995.00
Touran GP 1.9 TDi Trendline MPV Dsl2008R 209,995.00
House R 2 300 000
House R 3 600 000
Townhouse R 5 400 000
Play Now »
Miljoene titels om van te kies. Spaar nou tot 40%!
Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.
Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.
Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.
Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.
Ek is 'n 28 jarige man wat vrouens tussen die ouderdom van 21 en 30 wil ontmoet.
Vind meer uit oor my...
Maak gebruik van dié fantastiese geleentheid & koop wonderlike nuwe uitreikings & ou gunstelinge.
iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!