Johannesburg Verander Area
  • Vandag

    20°C / 8°C

    Wind 14km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 19%

  • Sondag

    18°C / 7°C

    Wind 13km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 17%

  • Maandag

    18°C / 7°C

    Wind 11km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 22%

  • Dinsdag

    20°C / 9°C

    Wind 18km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 25%

  • Woensdag

    22°C / 12°C

    Wind 18km/h

    Reënval 0.2mm

    Humiditeit 26%

  • Donderdag

    21°C / 9°C

    Wind 28km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 24%

navigeer met sleutelbord-pyltjies
  • 12 minute gelede | nuus

    Polisiebrutaliteit 'was moord'

  • 38 minute gelede | nuus

    Kry geld as kind ma se van kry

  • 15 ure gelede | nuus

    Tot 146 afdiens-polisielede vermoor

  • 16 ure gelede | nuus

    Amerika kap Hamas

  • Lorde deel van The Hunger Games 16 ure gelede | nuus

    Lorde deel van The Hunger Games

  • 16 ure gelede | nuus

    Soweto-kragonderbrekings op pad

  • 16 ure gelede | nuus

    ‘Kaalgatperskes kry klere’

  • 17 ure gelede | nuus

    Separatiste in Indonesië doodgeskiet

  • 17 ure gelede | nuus

    Aardbewing skud Algerië

  • 18 ure gelede | nuus

    Kindersoldate in Mianmar bevry

  • 18 ure gelede | nuus

    Uganda skrap anti-gay-wet

  • 18 ure gelede | nuus

    Irak-ontploffings eis 10

  • 18 ure gelede | nuus

    Treindienste word Maandag hervat

  • 18 ure gelede | nuus

    Paddas stuit tronkuitbreiding

  • 19 ure gelede | nuus

    Wetmaker in Somalië doodgeskiet

  • 19 ure gelede | nuus

    Albanese bank van miljoene besteel

  • Charlize maak Kaapse draai 20 ure gelede | nuus

    Charlize maak Kaapse draai

  • 20 ure gelede | nuus

    Neverland vir R500 miljoen te koop

  • 20 ure gelede | nuus

    Geen gevalle van ebola in SA

  • 20 ure gelede | nuus

    Slimkop ontwerp wetenskap-roomys

  • VSA krap kop oor vrou in swart 21 ure gelede | nuus

    VSA krap kop oor vrou in swart

  • 21 ure gelede | nuus

    Kokaïen uit polisiekantoor gesteel

  • 21 ure gelede | nuus

    SAR-konflik eis 22

  • 21 ure gelede | nuus

    Dwelm-verdagtes nog gesoek

  • 22 ure gelede | nuus

    Indië-grondstorting: 51 dood, baba gered

  • 22 ure gelede | nuus

    Man versteek naalde in vleis

  • 22 ure gelede | nuus

    Ebola: 2 onder kwarantyn in Nigerië

  • 22 ure gelede | nuus

    Talle sterf in Oekraïne-konflik

  • 23 ure gelede | nuus

    Man sterf in KZN-ongeluk

  • 23 ure gelede | nuus

    Verwerpte Christenvrou land in VSA

  • 24 ure gelede | nuus

    Burns gaan bemiddel in Gasa-konflik

  • 1 dag gelede | nuus

    Gasontploffings ruk Taiwan, 24 dood

  • 1 dag gelede | nuus

    Pretoria-botsing eis een

  • 1 dag gelede | nuus

    Man dood, 1 beseer in skietvoorvalle

  • 1 dag gelede | nuus

    Trein tref bus met bruidsgroep

  • 2 dae gelede | nuus

    Nóg ’n olifant in Krugerwildtuin gestroop

  • 2 dae gelede | nuus

    MUT-koshuis aan brand gesteek

  • 2 dae gelede | nuus

    Bylmoordenaar moor weer: Saak uitgestel

  • 2 dae gelede | nuus

    Man erg gebrand by substasie

  • Bush skryf boek oor ander Bush 2 dae gelede | nuus

    Bush skryf boek oor ander Bush

  • 2 dae gelede | nuus

    Man kla by hof oor seer gay-terapie

  • 2 dae gelede | nuus

    MRK ondersoek honderde ras-sake

  • 2 dae gelede | nuus

    Fregatskip onderweg na Libië

  • 2 dae gelede | nuus

    Grabouw-inwoners betoog oor skool

  • 2 dae gelede | nuus

    MH17: 80 lyke steeds op ramptoneel

  • 2 dae gelede | nuus

    Kabeldiewe in hegtenis

  • TV-reeks se akteurs 'staak' 2 dae gelede | nuus

    TV-reeks se akteurs 'staak'

  • 2 dae gelede | nuus

    Bushaltes van 250 kg gesteel

  • 2 dae gelede | nuus

    Kenia, Ethiopië verskerp ebola-stryd

  • 2 dae gelede | nuus

    Akteur vergewe man wat suster moor

  • 2 dae gelede | nuus

    Seksklag teen prins Philip se oudwerknemer

  • 2 dae gelede | nuus

    Vrou vertolk rol van Peter Pan

  • 2 dae gelede | nuus

    Man marineer vriendin se hond

  • 2 dae gelede | nuus

    Nederlanders vas oor ‘anti-semitisme’

  • 2 dae gelede | nuus

    Soldate aangekla ná jong man sterf

  • 2 dae gelede | nuus

    Sirië-bombardering eis 12

  • 2 dae gelede | nuus

    Minstens 18 dood in Indië-modderstorting

  • 2 dae gelede | nuus

    ​Hoffmann terug by Haaie

  • 2 dae gelede | nuus

    Swemmers verdrink in onstuimige see

  • NFP-leier se huis beroof 2 dae gelede | nuus

    NFP-leier se huis beroof

  • 2 dae gelede | nuus

    Verpleegster verkrag, man onthoof in Libië

  • 2 dae gelede | nuus

    Nóg 16 000 soldate in Gasa ontplooi

  • 2 dae gelede | nuus

    Weermaglede staak oor voordele

Firma: Dis als brug se skuld

’n “Onvoorsiene, buitengewoon” lae brug “sonder enige waarskuwing dat dit onveilig” is, was glo die rede dat ’n kameelperdbul in ’n frats­ongeluk op die N1-hoofweg in Gauteng dood...

Gewildste Artikels

  • Kameelperde het van hiér gekom

    Die Meyersdal Eko-landgoed suid van Johannesburg is ’n eksklusiewe rykmanslandgoed waar...

  • Permitte om twee te skuif ‘bly lê’

    Die Gautengse departement van landbou en landelike ontwikkeling ondersoek talle vervoeroortredings...

  • G’n gegrom en katnaels

    ’n Jack Russell-terriër en ’n jaguar is sedert kleintyd beste maats en so te sê...

  • Dís mos nou sportmanskap!

    Die Potchefstroomse atleet André Olivier se uitsonderlike sportmanskap in die hitte van die stryd...

  • ‘Nie gelowig, maar tóé bid ek’

    ’n 73-jarige vrou moes twee dae en twee nagte hulpeloos op die koue teëlvloer van haar huis in...

  • Inwoners steek ‘misdaadnes’ in Jhb-middestad aan die brand

    Inwoners van Doornfontein in die Johannesburgse middestad het Vrydagaand ’n gebou, glo berug as...

  • Student bel pa ná haai hom byt

    Kaapstad. – ’n Kaapse student wat Vrydag twee keer deur ’n grootwithaai gebyt is, het eers...

  • Ebola: ‘SA sal nie behandel’

    Suid-Afrikaanse medici sal nie buitelanders behandel wat die dodelike Ebola-virus opgedoen het...

  • R200 000 en dit hou skaars 'n minuut aan

    Die verbyvlug van ’n Airbus A340-600 van die SAL tydens pres. Jacob Zuma se inhuldiging het...

  • Sêr: Puk se wenner is Caput

    Dit is sulke-tyd . . . Die grootste jaarlikse kultuurgeleentheid by universiteite oor die land heen...

  • Pravin: ‘Diens elke oomblik van elke dag’

    Geld is nie die probleem nie. Swak dienslewering en die manier waarop owerhede geld bestee, is die...

  • Gróót lus vir ’n mopaniewurm

    Vergeet van boerewors en bobotie – wat Matt Preston van MasterChef Australia die graagste wil...

  • Head en hoof vorm wenspan by skool

    Die man wat seker maak die land se belasting­boeke klop, het al op ’n keer aan die minister van...

  • Dagga en die tonnel wat nêrens gaan

    ’n Stuk hoender in ’n pot water was Vrydag die enigste teken dat iemand in ’n dwelmhuis in...

  • Botsjwanana, Angoula isj sissjies

    Kaapstad. – Suid-Afrikaners en Namibiërs is boaan die lys vir alkoholverbruik per kop in Suider-Afrika. Dit blyk uit syfers van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) wat Vrydag in ’n voorlegging oor dankregulering aan lede van die parlementêre ...

  • Modise: Veearts glo gedreig

    Potchefstroom. – Die veearts wat onttrek het aan die saak van diereverwaarlosing teen Thandi Modise, sê hy het dit gedoen omdat politieke partye en ander belangegroepe hom gekontak en in sommige gevalle selfs gedreig het. Dr. Sameer Abbas het Vrydag in ’n e-pos...

  • ‘Tekort aan geld hou swart dosente weg’

    Die Universiteit van Pretoria (UP): 38,4%. Die Universiteit van die Vrystaat (UV): 21%. Die Universiteit van die Witwatersrand (Wits): 6%. Dit is die getal swart dosente by die betrokke universiteite wat Vrydag op die tweede van die Menseregtekommissie (MRK) se...

  • Petrolprys was op die rand van verhoging, maar bly net so

    Dis net ’n halwe druppeltjie in die tenk, en dalk nie eens in jou eie tenk nie, maar die dieselprys daal Woensdag. Die grootmaatprys van diesel met 0,05% swael daal met 5,6c per liter en dié met 0,005% swael met 4,6c per liter. Gas word ook met 12c per kilogram...

  • Breislaaf se kop is in die wol-ke

    Die trappe na die Voortrekkermonument in Pretoria is tot vanmiddag in allerlei helder, gebreide en...

  • Verbode dobbel vat R600 m.

    Kaapstad. – Miljarde rande vloei waarskynlik jaarliks uit Suid-Afrika weens onwettige aanlyn dobbelary. Prof. Linda de Vries, voorsitter van die Nasionale Dobbelraad, het Vrydag ná ’n voorlegging in die parlement gesê tot R600 miljoen se Suid-Afrikaanse...

  • ‘Parool laat gevangenes in steek’

    Suid-Afrika se paroolstelsel werk nie en laat gevangenes in die steek wat wil wegbly van ’n...

  • Rower begin vloek toe huiseienaar op hom afkom

    ’n Rower wat in ’n huis betrap is, het al vloekende ’n vuurwapen uitgepluk en op die huiseienaar begin skiet. ’n Egpaar van Danville in die weste van Pretoria is Vrydagoggend vroeg aangeval. Die man is in die bobeen geskiet, waarna die booswigte die egpaar se...

  • Uganda se wet teen gays ‘so dood soos ’n mossie’

    Kampala. –  Die Ugandese konstitusionele hof het Vrydag nuwe, strawwe wetgewing teen...

  • Vrede hou nie lank

    Gasastad. – Intensiewe bombardering deur Is­rael het Vrydag minstens 40 mense gedood en meer as...

  • Bewaarder se lyk ontdek

    Die lyk van ’n bewaarder van die departement van korrektiewe dienste (DKD) is Vrydag omstreeks 03:00 by ’n rivier langs die M17 in Mabopane, noord van Pretoria, gekry. Die 50-jarige man was in sy uniform geklee. Hy het vyf skietwonde. Kapt. Rheineth Motlana,...

  • Klein Juan se familie verlig oor toetsuitslae

    ​Die ses weke oue Juan Venter se familie is verlig dat epilepsie nie die oorsaak van sy stuipe...

  • Haai val branderryer aan net voor sirene baaiers waarsku

    KAAPSTAD. - Die 20-jarige Matthew Smithers, 'n branderplankryer van Nuweland, is Vrydag in die see...

  • 'Gaan goed' met oorlewende kameelperd

    ​Dit gaan goed met die kameelperdkoei wat Donderdag die tragedie op die N1-hoofweg oorleef het...

  • Sandton-vrou 2 dae in huis vasgebind ná rowers toeslaan

    'n 72-jarige vrou het vir twee dae vasgebind gelê in haar huis in Morningside, Sandton nadat...

  • Zuma wil NVG-baas skors

    ​Kaapstad. – Pres. Jacob Zuma oorweeg dit om Mxolisi Nxasana, hoof van die nasionale...

  • 'Wolbom' by Voortrekkermonument

    ​Die eindproduk 'n wol-indaba-inisiatief is van Vrydagoggend by die Voortrekkermonument in...

  • Toetse ná brandbaba stuipe kry

    Die ses weke oue Juan Venter, wat kort ná sy geboorte ernstige brandwonde in ’n Germistonse...

  • Modise: Veearts sê hy is gedreig

    Die veearts van Potchefstroom wat onttrek het aan die saak van diereverwaarlosing teen die...

  • 'Private Smith' verloor 5 broers in oorlog

    Saving Private Ryan het 'n Hollywood-treffer geword met sy heroïse verhaal oor hoe 'n Amerikaanse...

  • Polisie ondersoek aanranding-klag ná 'padwoede' in Pta

    Nog ’n video van 'n beweerde padwoede-voorval in Gauteng is op YouTube geplaas. Dit is die tweede...

  • Vet Frik vertel van rooftog in Jhb-kuierplek

    Rudolph du Plooy, oftewel Vet Frik van die groep DJ Ossewa, het Woensdagaand in die kuierplek The...

  • Gewonde pediater se longe val plat

    Gebed is al wat dr. Tony Allden, die gewonde pediater van Pretoria, het waar hy nou is. “Mense...

  • Dosent: Familielede sterf ook só

    Die Tukkies-dosent wat Woensdag selfmoord gepleeg het, se ma, pa, broer en tannie het ook hul eie...

  • Langnek-tragedie: DBV gaan dalk klag lê

    Die kameelperdbul wat Donderdag dood is toe hy sy kop teen ’n oorbrug in Pretoria gestamp het,...

  • Voormalige Skerpioene-baas se saak uitgestel

    Vonnisverrigtinge in die saak teen 'n gewese adjunkhoof van die Skerpioene is Vrydag in die...

  • Koeël tref muur, toe boef

    Sy het op daardie oomblik besluit sy het ’n reg om haarself te verdedig. Toe skiet Rina Hartung (68) in haar plaashuis op haar aanvallers en tref een met ’n opslagkoeël in die arm. Hartung het vertel sy was Maandag 10:45 op haar en haar man, Phillip (70), se...

  • Kerk stampvol om polisielid te groet

    Dreyden Strydom het geweet die dag gaan kom wanneer hy sy polisie-pa se begrafnis moet bywoon....

  • ‘2 voorgesê om oor dade te jok’

    Die tweelingsussies van die verkragte kleuter van Krugersdorp is deur hul ma voorgesê om stories...

  • Kgwadi sê oor ‘wit’ kampus

    Waarom is die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroom-kampus steeds so wit? Waarom is...

  • Jonny: Jy weet jy gaan tweede kom teen 'Bekkies Bouta'

    Benewens die feit dat hulle altyd fisiek baie sterk is, is dit die tempo van hul spel wat ’n...

  • Springbokram vir R1,2 m. verkoop

    Kimberley. – Basjan, die duurste Kalahari-springbokram in Suid-Afrika, gaan sy staal moet wys...

  • Namakwaland, Weskus se blommeprag is hier!

    Die aanbreek van die blommekleurspel is die afgelope week per selfoon en die sosiale media...

  • ‘Boere moet hul emosies afsit’

    Rawsonville. – Boere moet ontslae raak van die sentimentele waarde wat aan grond geheg word, want grondhervorming en transformasie word daardeur bemoeilik, het die jaarlikse kongres van Agri Wes-Kaap hier by die Goudini Spa gehoor. Schalk Pienaar, voorsitter van...

  • In hof ná vrou gesteek is

    Carol Allers is in 2009 hof toe om die departement van korrektiewe dienste (DKD) te dwing om Mario...

  • Tshwane-raad takel kabeldiefstal

    Die Tshwane-metroraad het Donderdag ’n dringende mosie aanvaar dat kabeldiefstal nou indringend aandag moet kry. Ina Strijdom, DA-raadslid, het die mosie op die maandvergadering ingedien. Duisende inwoners van groot dele van Centurion moes einde verlede maand dae...

  • Faksie van Zille beheer NVG

    ’n “Zille-faksie” wat sedert die Skerpioene se tyd ’n politieke veldtog teen die ANC voer, beheer die nasionale vervolgingsgesag (NVG). So het Prince Mokotedi Donderdag op die vooraand van sy bedanking as hoof van die NVG se integriteitsbestuurseenheid op 702...

  • Swak gedrag hiér van leerlinge kwel LUR

    Die Gautengse onderwysdepartement gaan luister na leerlinge in dié provinsie se griewe. Cosas het...

  • Sege vir arm oues

    Daar was eers ’n eerbiedige stilte toe regter Ephraim Makgoba die hof verdaag, maar toe die deur...

  • Onnies huis toe gestuur omdat daar nie geld is nie

    Ses onderwysers – onder wie een ’n matriekonderwyser – by ’n hoërskool in Roodepoort is hul poste kwyt, want die skool het nie geld vir hul salarisse nie. “Omdat julle nie jul skoolgeld kan betaal nie, moes ons nou hierdie onderwysers laat gaan,” het...

  • Munisipale oudit: Cosatu eis aksie

    Trap die skuldiges vas! Dit was Donderdag die reaksie van Cosatu ná die bekendmaking van die ...

  • Plaaslike rade tot R87 mjd. geskuld

    Suid-Afrikaners skuld munisipaliteite ’n allemintige R86,9 miljard. Om dinge te vererger, is baie munisipaliteite se interne beheer, prosesse en bestuur so gebrekkig dat hulle nie weet wie hulle geld skuld, hoe om akkurate rekeninge te stuur en hoe om die skuld...

  • Tenders vir vriende

    Munisipale tenders van meer as R500 miljoen is toegeken aan verskaffers waarin munisipale...

  • Zuma gestrand oor te min lugmagvlieëniers

    Die lugmag se vlieënierstekort het vandeesweek veroorsaak dat pres. Jacob Zuma in Bloemfontein gestrand was voordat ’n afgetrede vlieënier inderhaas opgespoor is om hom verder te vlieg. Zuma was Dinsdag in Maseru vir samesprekings met die drie strydende ...

  • JA vir casino in Pta

    Pretoria kry nou wel sy eie casino. Die Gautengse dobbelraad het Sun International Donderdag per...

  • Le Clos en Kie. neem toe eers ’n selfie

    Terwyl iemand ’n vuvuzela blaas en ondersteuners op die lughawe nader staan om vir hul swemhelde...

  • Snoepies maak SA kinders ál vetter

    Die grootste fout met ’n kind se dieet is koeldrank. Om nie te praat van die snoepie...

  • Aanvalle op boere: ‘Regering sleep voete’

    Die regering vat te lank om met die ondersoek na plaasmoorde te begin. So het Ian Cameron, hoof van gemeenskapsveiligheid van AfriForum gesê, ná plaasaanvalle die afgelope twee dae. In een van dié voorvalle is Christine Robinson (59), eienaar van die Rra...

  • Figuur kom agter die gordyn uit – met ’n panga

    Ewe skielik het iemand agter die gordyn uitgekom – met ’n panga in sy hand. So beskryf ’n 58-jarige vrou van ’n plaas by Chrissiesmeer in Mpumalanga die nagmerrie wat Dinsdagaand in haar huis afgespeel het toe hulle deur twee rowers aangeval is. Sy wil uit...

  • Forum hof toe om myn te keer

    Regstappe kom teen die Limpopo-regering wat ’n omstrede myn aan die noordelike hange van die Soutpansberg goedgekeur het. Die Vhembe Mineral Resources Stakeholders Forum (VMRSF) gaan dié stappe doen teen die provinsie se departement van ekonomiese sake, omgewing...

  • SA is op uitkyk vir ebola, ‘maar kans is skraal’

    Suid-Afrikaanse ­gesondheids­owerhede by grensposte is op die uitkyk vir mense wat van Wes-Afrika reis wat dalk simptome van die ebola-virussiekte (EVS) mag toon. Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) het in ’n verklaring gesê hoewel die...

  • Nuus oor Lotto se operateur kom dán

    Kaapstad. – Geen aanbeveling oor die volgende Lotto-operateur is al aan die minister van handel en nywerheid voorgelê nie. Die siftingsproses van kandidate is egter byna afgehandel en ’n aankondiging sal voor einde Augustus gedoen word. So het Mzwandile Masina,...

  • Kom trap fiets en help arm kinders

    Dis byna weer tyd vir die Beeld-Kinderfonds se jaarlikse Super 10-spinning-marathon op 6 September by die Centurion-winkelsentrum by Pretoria. Dit is die grootste spinning-marathon vir liefdadigheid landwyd. Die geld wat die fonds hiermee insamel sal spesifiek...

  • Regstel-aksie: ‘Ons is anders’

    Regstellende aksie by universiteite behoort anders benader te word as in ander sektore. Prof. Adam...

  • Kinderhuis moet dalk toemaak

    Die Môrester-kinderhuis in Rustenburg sal dalk moet toemaak terwyl die provinsie die kinderhuis...

  • Raadsbaas kan 90 dae tronk toe

    Die munisipale bestuurder van die Matlosana-munisipaliteit (Klerksdorp en omgewing) kan vir 90 dae tronk toe gestuur word weens die minagting van ’n hofbevel as Solidariteit sy sin kry. Die vakbond vra die arbeidshof in Johannesburg vandag (1/8) namens John Robert...

  • Wêreld-Beeld

    Gasa Gasastad. – Donderdag, dag 24 van die jongste konflik tussen Israel en die Palestyne, het...

  • Malamulele betoog weer oor munisipaliteit

    Die polisie in Limpopo is Vrydagoggend ontplooi in Malamulele in die noordooste van die provinsie waar inwoners 'n boikot-aksie het omdat hulle moeg gesoebat is vir 'n eie munisipaliteit. Inwoners dring daarop aan dat pres. Jacob Zuma terugvoer aan hulle moet gee nadat...

  • Wayde verras hom dag ná dag, sê pa oor silwer

    Kovsies se yster van ’n 400 m-atleet, Wayde van Niekerk, het weer die Vrystaat se naam hoog...

  • Vragmotor brand uit

    ’n Vragmotor is Donderdagmiddag om 15:30 sowat 20 km buite Kroonstad op die Heilbron-pad deur...

  • Geen skriftelike vrae is by die parlement ingedien nie

    Kaapstad. – Die EFF se “skynheiligheid” is kommerwekkend, het Mmusi Maimane, parlementêre...

  • Aanrand-klagte ná voorval met lykswa

    Port Elizabeth. – Onmenslik, onprofessioneel en onbedagsaam. Dít is hoe die bedroefde...

  • Zille volhard oor Gasa-konflik

    Kaapstad. – Die Wes-Kaapse premier het Donderdag, ondanks die ANC se pogings om haar in ’n hoek te dryf oor die konflik tussen Israel en Palestina, beklemtoon dié konflik is nie die verantwoordelikheid van die Wes-Kaapse regering nie. “Ek en die provinsiale...

  • SWD se blasers ‘staak’ oor veiligheid

    George. – Van die top-rugbyskeidsregters in die SWD wil nie meer fluitjie blaas in wedstryde nie omdat hulle vir hul veiligheid vrees. Dit is Donderdag deur James Speelman, voorsitter van die SWD-skeidsregtersvereniging, bevestig. Hy het by navraag kommentaar gelewer...

  • Oos-Randse mynkonsultant koop Oscar se huis

    Johannesburg. – Die koper van Oscar Pistorius se huis op die landgoed Silver Woods in Pretoria is ’n mynkonsultant van Boksburg. Ene Louwtjie Louwrens het die huis vir R4,5 miljoen gekoop, berig Huisgenoot. Ansie Louw, Pistorius se eiendomsagent, het in Mei...

  • Man sterf, nog een gewond in 2 skietvoorvalle aan Rand

    Een man is dood en nog een is in ’n kritieke toestand ná twee afsonderlike skietvoorvalle Donderdagaand in Johannesburg en in Midrand. Santi Steinmann, woordvoerder van Netcare 911, sê die eerste voorval het Donderdagaand op die M1-hoofweg in die suide van...

  • Jy gaan nóg hoes vir krag

    Elektrisiteitstariewe kan volgende jaar met tot 13% styg nadat Nersa Woensdag ’n ekstra...

  • ‘Ek druip 2 keer, maar dis g’n skande’

    Kaapstad. – Die minister van polisie het matriek twee keer gedruip, maar hy is nie skaam om dit...

  • Ollie Viljoen te siek vir Oppikoppi-erekonsert

    Ollie Viljoen (76) gaan nie meer vanjaar by sy eie Oppikoppi-huldigingskonsert kan optree nie....

  • Tot R800 m. verkwis

    Die Johannesburg-, Tshwane- en Ekurhuleni-metroraad het in die 2012-’13-boekjaar gesamentlik meer...

  • Leerlinge betoog teen lyfstraf

    Ongeveer 2 000 Gautengse leerlinge het Woensdag in die Johannesburgse middestad teen onder meer...

  • Regering aangevat oor dié lisensies

    ’n Regter het die openbare beskermer (OB) in ’n uitspraak versoek om die “duidelike wanfunksionering” van die departement van handel en nywerheid se hantering ­van dranklisensies te bekyk. Waarnemende regter Piet Ebersohn het in die hooggeregshof in Pretoria...

  • Praktykgebiedewet is van die baan

    Dokters juig oor die regering se besluit om geproklameerde wetsartikels wat beheer sou uitoefen oor...

  • Nóg ’n WB nie in Kallis se bereik

    Jacques Kallis het sy droom prysgegee om Suid-Afrika se krieketspan in 2015 te help om die...

  • Beeld hou jou op hoogte van vanjaar se sêr

    Dit is die grootste jaarlikse kultuurgeleentheid by universiteite oor die land heen en dit is weer...

  • Lugdiens red SA groep se Statebondspele-konsert

    Freshlyground kon byna nie by die Statebondspele gaan optree nie. Maar die krag van sosiale media...

  • Louwna, Paula en Aggie deel sop uit

    Sop en brood in Danville in die weste van Pretoria is darem lekker, veral as 7de Laan se Aggie en...

  • 800 van weermag staak oor voordele

    Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) se finansiële dienste-afdeling het Woensdag tot...

  • Hospitaalkaarte toe nie so knap nie

    Die belastingbetaler het meer as R400 miljoen opgedok vir ’n knapkaartstelsel wat misluk het. Die Gautengse departement van gesondheid het in 2008 onder Brian Hlongwa as LUR ’n tender van R1,2 miljard aan die Baoki-konsortium toegeken om ’n...

  • Ramokgopa vaar uit oor dié wanorde

    Die gebruik van geweld om die ANC te ondermyn blyk ’n tendens te wees, meen Kgosientso...

  • Sitstaking dreig by Medunsa

    “Hulle is geleerd, maar het geen verstand nie.” So het ’n vrou in Tswana gesê terwyl sy haar...

  • Dís wat Nazi’s doen, sê EFF

    Die EFF het Woensdag ten sterkste ontken dat hy enige inspirasie uit die Nazi’s put. “Om ’n...

  • Onduidelike diensbillikheid-regulasies pla DA

    Kaapstad. – Die DA is diep bekommerd oor die onduidelikheid ten opsigte van die regulasies in die Wysigingswet op Diensbillikheid wat Vrydag in werking tree. Pres. Jacob Zuma het verlede week die proklamasie onderteken dat dié wet op 1 Augustus in werking tree, maar...

  • Grondeise: Onteiening kom wel

    Kaapstad. – Suid-Afrikaners wie se grond geëis word en wat ná onderhande- linge en hofbevindings steeds weier om dit beskikbaar te stel, staar onteiening in die gesig. Nomfundo Gobodo, hoof-grondeisekommissaris, het Woensdag dié werklikheid verwoord. Dit kom nadat...

  • Dosent spring na sy dood by Tuks

    ’n Dosent aan die Universiteit van Pretoria het Woensdag van die geesteswetenskappegebou op die...

  • Dít wys hy verkrag kleuter, hoor hof

    Die vermeende kinderverkragter Mathys van Zyl se arrogante en sarkastiese houding, die...

  • Britse vrou op haar wildplaas vermoor

    ’n Britse eienaar van ’n wildplaas naby Thabazimbi is vermoor. Die lyk van Christine Robinson (59), eienaar van die ­Rra ­Ditau-wildplaas, is Woensdag omstreeks 07:30 deur personeel ontdek, het lt.kol. Ronel Otto, polisiewoordvoerder in Limpopo, gesê. “Dit lyk...

  • 2 vas oor R12 m. se Mandrax

    Meer as R12 miljoen se Mandrax-poeier is Dinsdagaand laat op ’n hoewe buite Walkerville, suid van...

  • Oudprokureur kry nóg 5 j. in tjoekie

    ’n Voormalige Pretoriase prokureur wat twee maande gelede tot effektief 15 jaar tronkstraf gevonnis is, gaan nou nog vyf jaar langer agter tralies sit. Jan Dirk van Zyl is vandeesweek in die Pretoriase handelshof tot nog 15 jaar tronkstraf gevonnis vir misdrywe wat...

  • 5 Interpol-rekenaars in Pretoria gesteel

    Vyf skootrekenaars wat moontlik belangrike inligting bevat, is die naweek uit die kantore in Pretoria van Interpol, die internasionale polisie-agentskap, gesteel. ’n Kamera en ’n tabletrekenaar is ook gebuit. Die items is vermoedelik in twee inbrake Saterdag en...

  • Hy ‘probeer vervolging saboteer’

    Adv. Jeff Ledwaba het glo R10 000 in ’n staatsadvokaat wat hom aangekla het se bankrekening inbetaal in ’n poging om die vervolging te saboteer. Die staat beweer Ledwaba, ’n voormalige adjunkhoof van die Skerpioene, het die dag ná die inbetaling in adv. Willem...

  • Nou kan sy skop en spring

    Met haar nuwe beentjie sal sy gemaklik ’n bal kan skop, na hartelus kan hardloop en op en af kan...

  • Nóg ’n olifant gestroop in Krugerwildtuin

    ’n Tweede olifant in twee maande is by Pafuri in die noorde van die Krugerwildtuin vir sy tande doodgemaak. William Mabasa, woordvoerder van SANParke, het gister gesê die olifant is reg van voor in die kop geskiet en sy tande is uitgeslag. In Mei is ’n olifant...

  • Visse uit vuil dam gered

    Leerlinge in Hoedspruit het byna 1 000 visse uit ’n besoedelde dam gered. Rioolafval loop...

  • Limpopo: Onmin in ANC nog nie verby

    Polokwane. – Die ANC in Limpopo sukkel skynbaar steeds met verdeeldheid en onmin tussen verskillende faksies binne die party. Dit het weer kop uitgesteek toe ’n verklaring aan die media gestuur is om aan te kondig dat twee lede van die jeugliga se provinsiale...

  • Noordwes kry meer psigiatriese dienste

    Noordwes se gesondheidsdepartement wil psigiatriese dienste meer toeganklik en doeltreffend maak deur dit nou by ses hospitale in die provinsie te lewer. By twee van dié hospitale, die Mafikeng- provinsiale hospitaal en die Tshepong-hospitaal in Klerksdorp, sal...

  • Porsche: Man vlug vir media

    ’n Lasbrief vir die inhegtenisneming van die man wat weens die sogenaamde...

  • Twee konstabels in hof wat glo omkoopgeld vra

    Twee polisiekonstabels van Witrivier in Mpumalanga is in die pekel nadat hulle glo omkoopgeld gevra het van ’n vermeende dronkbestuurder. Thulani Mathe (35) en Walter Nxumayo (32) het Woensdag in die landdroshof in Mbombela (Nelspruit) verskyn op aanklagte van...

  • Drie van Zim vas weens platinum van R50 000

    Die Valke in Noordwes het drie Zimbabwiërs vasgetrek wat glo R50 000 se platinum onwettig in hul besit gehad het. Die drie verskyn vandag in die Bafokeng-landdroshof op aanklag van die oortreding van die Wet op Waardevolle Metale, het kol. Sabata Mokgwabone, ...

  • Laaste lid van vliegspan van Hirosjima-bom sterf

    Washington. – Die enigste oorlewende bemanningslid van die Enola Gay – die bomwerper wat die eerste atoombom in die Tweede Wêreldoorlog op Hirosjima in Japan laat val het – is in die Amerikaanse deelstaat Georgia dood, het Amerikaanse media Dinsdag...

  • Wanneer popsterre polities is

    Washington. – Popsterre en sportlui praat uit oor Israel en die Pale­styne, al beteken dit dat...

  • EU gee nóg €2 m. om Ebola te beveg

    Londen. – Die Europese Unie (EU) het nóg €2 miljoen (sowat R28 miljoen) beskikbaar gestel om die Ebola-uitbreking in Wes-Afrika te beveg. Die EU het reeds voorheen €1,9 miljoen (R27 miljoen) teen Ebola bewillig. “Die vlak van besmetting is kommerwekkend...

  • Tot 150 onder modder begrawe in Indië

    Nieu-Delhi. – Swaar reën het tot modderstortings in ’n dorpie in die weste van Indië gelei en noodwerkers sukkel om tot 150 mense te bevry. Die storting het die dorpie Malin in die Pune-distrik in die staat Maharashtra begrawe, het Alok Avasthy, ...

  • SA veroordeel terreur in China waarin talle sterf

    Beijing. – Die Chinese polisie het tientalle terroriste in Xinjiang doodgeskiet in die jongste geweld wat die Moslemse Uighur- etniese minderheid tref. ’n Bende met byle en messe het Dinsdag op ’n polisiekantoor en staatskantore in die Shache-distrik toegesak....

  • Kameelperd dood toe nek teen brug kap

    ’n Kameelperd is Donderdagmiddag dood nadat sy nek teen die Garsfonteinbrug op die N1-snelweg in...

  • Hou aan bid vir my man, vra gewonde pediater se vrou

    ​Dr. Tony Allden, die gewonde pediater van Pretoria, het aanvanklik goed herstel, maar het...

  • EFF gaan Johannesburg tot stilstand bring, waarsku Juju

    KAAPSTAD. – Die EFF gaan in hul duisende die Johannesburgse sakekern tot stilstand bring...

  • 'Pappa Ben, ek is bang'

    Byna 'n 100 polisiemanne en –vroue het Donderdag snikkend buite die Lewende Woord-kerk in...

  • Verarmde bejaardes mag klasaksie teen Transnet instel

    Pretoria. – 'n Eerbiedige stilte het geheers toe regter Ephraim Makgoba die hof verdaag het, maar...

  • Video: Kaal vrou streel Mandela-beeld

    Mense kon hul oë nie glo nie toe ​'n vrou Dinsdag al haar klere in die Nelson Mandela-plein in...

  • Ebola: Noodtoestand in Sierra Leone

    Pres. Ernest Bai Koroma van Sierra Leone het Donderdag ’n noodtoestand afgekondig weens die...

  • Vrou op wildplaas vermoor: polisie soek werkers

    Die polisie in Limpopo soek na werkers van 'n Britse vrou wat Woensdag op 'n wildplaas buite...

  • 3-jarige verkrag: 'Ma maak storie op'

    ​Die ma van die verkragte driejarige meisie van Krugersdorp het haar ouer tweelingsussies (8)...

  • Plek in kitskos-ry het haar seun byna sy lewe gekos, sê ma

    Haar seun is byna morsdood geslaan omdat sy aanvallers vermoedelik gedink het hy wou voor hulle in...

  • Géén bom in winkelsentrum

    Die Southern Centre in Fichardtpark, Bloemfontein, is Donderdag ontruim nadat 'n persoon onder meer...

  • Prokureur met Alzheimer verloor teen prokureursorde

    ’n 71-jarige prokureur wat Alzheimer se siekte het, het vergeefs ’n hofaansoek teen hom teengestaan dat hy nie meer sy trustrekening kan bedryf nie. Regter Peter Mabuse het die Prokureursorde van die Noordelike Provinsies se aansoek teen Andries Tobias Wiese de...

  • 'Vroue se grootste struikelblok is manier waarop hul dink'

    Die grootste struikelblok op die oomblik vir vroue is die manier waarop hulle dink. Só sê Thuli...

  • Duisende krap kop oor Wiskunde

    49% meisies en 51% seuns. Dít is hoe die syfers lyk van die sowat 11 000 leerlinge wat Woensdag...

  • Kaper in koeëlreën in Fourways gewond

    ’n Vermeende kaper is Donderdag in die vroeë oggendure in Fourways in ’n koeëlreën gewond...

  • So by my kool, is duur groente Noakes se skuld?

    Hoekom is kool, blomkool en broccoli deesdae so duur? Sommige reken ’n mens kan prof. Tim Noakes...

  • Rugbyster vertel van ‘demoon’

    Welkom. – ’n Eens dwelmverslaafde provinsiale rugbyspeler moes drie keer by die dood omdraai...

  • Sanral-voorsitter bedank

    Die minister van vervoer het Donderdag die bedanking van die voorsitter van die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) se raad van direkteure aanvaar. Tembakazi Mnyaka het in 'n brief aan minister Dipuo Peters gesê dat sy om persoonlike redes met onmiddellike...

  • Chad swem 7 medaljes los

    Chad le Clos (22) het Dinsdag in die Statebond-geskiedenisboeke ingeswem toe hy die Au­straliër...

  • Onnies praat oor baie werk, min tyd

    Die werklading van onderwysers en die groot getalle leerlinge in ’n klas is ’n besprekingspunt op Sadou se jaarlikse kongres, nié dat onderwysers wil hê die Desember-vakansie moet verleng word nie. So het Tseliso Ledimo, provinsiale sekretaris in Gauteng,...

  • ‘Ons vernietig werk’

    Kaapstad. – Die enorme verlies aan werk in veral die landbousektor moet Suid-Afrikaners na regte...

  • De Klerk sit sy voet neer

    “Ons moet ons kultuurgoedere so hanteer dat dit ander kultuurgroepe nie aanstoot gee nie,” het...

  • ANC gaan lede tug ná oproer

    Die ANC in Gauteng gaan tugstappe doen teen gegriefde partylede wat sy Tshwane-kantoor Maandag...

  • EU straf Rusland oor Oekraïne

    Brussel. – Die Europese Unie (EU) het Dinsdag uiteindelik ingestem tot ekonomiese sanksies teen...

  • Tot 25 honde in sewe maande hiér vergiftig

    Sowat 25 honde is die afgelope ­sewe maande in Krugersdorp deur inbrekers vergiftig. Die...

  • Nóg val vir truuk met huis in Pta

    Nóg voornemende huurders van Pretoria is uit hul geld gekul deur ’n man wat uit die tronk huise...

  • Wag val hom dood in Menlyn

    ’n Man het Dinsdagmiddag van die boonste verdieping in die Menlyn Park-winkelsentrum in die ooste...

  • DBV sê dankie, maar kort nóg geldhulp

    “Die reaksie is fantasties, maar steeds nie genoeg nie.” So het Korky Levanon, woordvoerder van die Tshwane-Dierebeskermingsvereniging (DBV), Dinsdag gesê nadat mense hul beursies vir die organisasie begin oopmaak het. Dit kom ná die berig Dinsdag in Beeld oor...

  • Gauteng-leerlinge kry slim-klaskamers

    Bouwerk het al begin aan 11 skole in Gauteng wat as tegnologies gevorderde skole bedryf sal word. Nandi Mayathula-Khoza, LUR vir landbou en landelike ontwikkeling in Gauteng, het Dinsdag op ’n mediakonferensie oor haar departement se begroting daaroor uitgewei. Sowat...

  • Tiener sterf ná ‘stoute’ aand

    ’n Aand van tienerstoutigheid het in tragedie geëindig toe ’n tiener verdrink het en ’n ander deur die polisie in die bobeen geskiet is. Die ses tienervriende het Saterdagaand by een se ouerhuis in Machadodorp fliek gekyk toe hulle besluit het om sy pa se Kia...

  • kykNET beboet oor spot met dié sindroom

    Die Uitsaaiklagtekommissie van Suid-Afrika (UKKSA) het gister beveel dat kykNET R30 000 opdok omdat daar in ’n komedieprogram die spot gedryf is met lyers aan Tourette-sindroom. Proesstraat, wat sonder ’n teks voor ’n gehoor opgeneem word, het luidens die UKKSA...

  • Ware liefde tussen die grafstene

    Die Spook van Uniondale is glo ’n liefdesrolprent, maar die lokprent jaag die hoendervelvlakke...

  • Strauss 'n Bul: Cheetah-ondersteuners eis antwoorde

    Bloemfontein. – “Dit was moeilik . . . vrek moeilik. Beslis van die moeilikste dae in...

  • Seëvierende Blitsbokke terug in SA

    Die Suid-Afrikaanse Sewes-rugbyspan het na die Statebondspele gegaan met die doel om vir die eerste...

  • ‘Dosente laat ons druip,’ sê studente

    Stakende studente aan die Medunsa-kampus van die Universiteit van Limpopo is ontevrede oor...

  • DA eis verslag oor Limpopo-bestuur

    Polokwane. – Die DA eis ’n vorderingsverslag van die administrasiespan wat vyf van Limpopo se regeringsdepartemente langer as twee jaar bestuur het. Elza van Lingen, DA-leier in die Nasionale Raad van Provinsies (NRP), het gesê Nhlanhla Nene, minister van...

  • ‘Mandela was nie so sag nie’

    Kaapstad. – Daar is “opportunistiese pogings om oudpres. Nelson Mandela se erfenis te...

  • R20 000 vir 39 ruikers: ‘Ek sal dans!’

    Kaapstad. – “Oe, jirre, ek sal so bly wees, ek sal heeldag dans.” So het Ilhaam...

  • Modise se plaas: DBV kry lasbrief

    Potchefstroom. – Inspekteurs van die Dierebeskermingsvereniging (DBV) het Dinsdag ’n lasbrief én polisiehulp nodig gehad om toegang tot Thandi Modise se plaas te verkry. Die polisie ondersoek verskeie aanklagte van diereverwaarlosing teen dié voormalige...

  • Vlieg van Pretoria af Kaap toe

    Pretorianers sal dalk binnekort direk van die Wonderboom-lughawe na Kaapstad kan vlieg. Die...

  • DA wil hof toe oor Zuma, OB se verslag

    Kaapstad. – Die DA wil hof toe gaan om pres. Jacob Zuma te dwing om spoedig op die openbare beskermer (OB) se Nkandla-verslag te reageer. Die DA het gesê hy win regsadvies in nadat sy poging om die ad hoc-komitee oor Nkandla in die parlement te laat herleef, Dinsdag...

  • EFF ‘soos Hitler se Bruin Hemde’

    Die EFF is Dinsdag vergelyk met ’n fascistiese beweging wat uniforms gebruik om mense op...

  • Gee JZ se dogter ’n groeikans, sê Gwede

    “Moenie ons kinders straf vir ons sondes nie. Los hulle uit.” Dit was die reaksie van Gwede Mantashe, ANC-sekretaris-generaal, toe hy gevra is oor die aanstelling van pres. Jacob Zuma se dogter as hoof van ’n ministeriële kantoor. Die tonge is los sedert...

  • Ma dien klagte in ná 7 sterf in heli

    Vier jaar nadat sewe polisielede dood is toe ’n polisiehelikopter neergestort het, het die ma van...

  • Oudhoë van Skerpioene spring nie vonnis vry

    ’n Voormalige adjunkhoof van die Skerpioene hoor Vrydag of hy tronk toe gestuur word weens...

  • JZ-wagte wou getuies betaal

    Potchefstroom. – Twee lede van pres. Jacob Zuma se beskermingseenheid wou staatsgetuies betaal sodat die staat ’n saak teen hulle kan laat vaar. Schalk Enslin en sy vrou, ­Nedine, het egter nie dié aanbod aanvaar nie omdat hulle wil hê die reg moet sy loop neem,...

  • Verdwyn toe hy in hof moes verskyn

    ’n Lasbrief is Dinsdag vir die inhegtenisneming van Charles Simmers (26), een van Marchell...

  • Jaggewere kan dalk vanself afgaan

    Twee soorte Remington-jaggewere is herroep omdat daar ’n moontlikheid bestaan dat dit vanself kan afvuur. Die Nasionale Verbruikerskommissie het verbruikers Dinsdag aangeraai om dadelik op te hou om hul Remington Model 700- en Model 7-gewere, dié met ’n veranderde...

  • Hof hoor oor grusame houe

    Vier gebreekte ribbes, ’n hou op die borsbeen wat so gewelddadig was dat die hartspier seergekry...

  • Weermag weier rekrute met MIV

    Die weermag moet uit die land se fiksste, gesondste en beste rekrute bestaan. Dis omdat, so voer...

  • Kind verdrink op pa se werkperseel

    Mbombela (Nelspruit). – Isack Ndlovu het Maandag in ’n verlate swembad gespring met die hoop dat sy driejarige seun nog leef, maar dit was reeds te laat. Shibalo Ndlovu het verdrink terwyl sy pa, ’n bouer, die perseel aan die opruim was. Jacques Ainslie, ’n...

  • ‘Gauteng kort 800 ambulanse’

    Mans- en vroue-kondome moet aantrekliker gemaak word sodat meer mense dit gebruik. Dit is een van...

  • Stetoskope, handskoene, steke . . .

    Met R300 000 kan ’n groot staatshospitaal genoeg weggooibare mediese items koop om ’n maand...

  • Spioenasiebande: Zuma stel saak

    Die bekendmaking van die Zuma-spioenasiebande wat die DA al ­jare lank in die hande probeer kry, word beskerm deur ’n onderneming van vertroulikheid tussen hom en die nasionale vervolgingsgesag (NVG). Dit is wat namens pres. Jacob Zuma in die appèlhof in...

  • Ietermagog hang aan ’n draadjie

    Die lewe van die ietermagog, ’n skubberige, skugter soogdiertjie, hang aan ’n draadjie. So het...

  • Leeus se getalle op dié wyse afgebring

    Om in die nag vier uur lank in die bosveld op leeus te opereer, sit nie in elke man se broek nie. Maar dr. Mike Toft, ’n wildveearts van KwaZulu-Natal, kan sy man tussen ’n trop leeus staan. As deel van ’n navorsingstudie is Toft besig om gedeeltelike...

  • ‘Dié honde soek net liefde’

    Hulle gaan jou dalk opvreet van liefde, maar poolhonde (huskies) bly ’n warrelwind. Dit is die...

  • Is jy in gr. 11? Skryf in vir beraad!

    Die organiseerders is gereed en die inskryfvorms beskikbaar. Gr. 11’s kan nou begin inskryf vir die jaarlikse Beeld Jeugberaad. Die vorms is beskikbaar by http://w​ww.uj.ac.za/EN/Faculties/management. (http://www.uj.ac.za/EN/Faculties/management) Die...

  • Padwoede: Man gee hom oor aan polisie

    Die man wat die bestuurder van ’n VW Polo Sondag in vermoedelik ’n voorval van padwoede in...

  • Algerynse vliegtuig dalk neergeskiet – ontleders

    Die vliegtuig van Air Algérie wat in Mali neergestort het, is moontlik ook deur ’n grond-tot-lugmissiel getref. Die bemanning het 13 minute nadat die vliegtuig van die Ouagadougou-lughawe in Burkina Faso opgestyg het, Niger se lugruimbeheerders gevra om hul...

  • Tiener onthoof skoolmaat

    Tokio. – ’n 16-jarige skoolmeisie in Japan het erken sy het ’n ander meisie in haar klas onthoof. Die polisie het Dinsdag gesê die meisie het aan ondersoekbeamptes vertel sy wou “iemand dissekteer”. Omdat sy minderjarig is, is haar naam nie bekend gemaak...

  • Ebola: AngloGold se myn bly oop

    AngloGold Ashanti hou die situasie by sy myn in Guinee fyn dop nadat ’n jong seun in Siguiri,...

  • VSA bankvas agter Israel

    Washington. – Amerikaanse politici verskil oor bykans alles, behalwe oor Israel. ’n...