Verveeld? Probeer Beeld-speletjies
Oorlogskip, kleiduif-skiet, Tetris, Sudoku en meer...
Beeld
My volmaakte somervakansie
Hoe wil jy graag uitspan, ontspan en uitrus?
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote

Sake24
  Ramos verlaat Transnet
  Eskom beplan kragprysskok
  Verkoop van hulpbronaandele laat JSE laag daal
hoofstorie
21/11/2008 16:07 - (SA)
4 keer lewenslank
Skielik-skieter Johann Nel is Vrydag tot vier maal lewenslange tronkstraf gevonnis.
  • Skielik-skieter moet 'minstens 20j. sit'
  • Hy was op 'rassistiese moordtog'
Suid-Afrika
Regter kry 50 doodsdreigemente
Die regter en die aanklaer in die Skielik-moordsaak, asook hul families, is onder polisiebewaking nadat hulle met die dood gedreig is.
Suid-Afrika
Heli-ongeluk in Vaaldriehoek
'n Leerling-vlieënier het Vrydag slegs skraapwonde opgedoen in 'n helikopter-ongeluk in die Vaaldriehoek.
Suid-Afrika
Slaan baba glo dood
Hy het die baba glo by haar ma gegryp, teen die grond geslaan en na 'n man geslinger wat agter hom aangehardloop het.
SPORT
Smith ook uit toets
Suid-Afrika se rugbyspan durf Engeland sonder sy staatmaker-skrumskakel Fourie du Preez en die flank Juan Smith aan.

MEER AS 100 J. AGTER TRALIES
Johann Nel is Vrydag tot altesame langer as 100 jaar tronkstraf gevonnis weens sy moordtog in die Skielik-plakkerkamp. Foto: Herman Verwey Lees die berig
Grensoorlog-verhale
Lesers se bydraes oor die grensoorlog...Stuur jóú bydrae na mystorie@beeld.com
  • Kyk na die foto's

  • Is die Skielik-vonnis regverdig?

    Ja
    Nee
    Ek weet nie meer nie
     
    AANWYSERS
    Rand/$
    10.4900
    Rand/£
    15.6900
    Rand/
    13.2900
    Goud/oz
    $782.80
    Goudmyn-sektor
    1604.63
    +13.33%
    Alle aandele-indeks
    18066.38
    +1.41%
    Kies Mpy
     
    MEER NUUS
    Suid-Afrika
    Polisievrou steeds in koma
    'n Polisievrou is steeds in ’n koma in ’n Johannesburgse hospitaal nadat sy ernstige beserings in ’n botsing reg van voor opgedoen het.

    Suid-Afrika
    Deur 2 deure, skiet vrou
    "Dit was eers toe die paramedici Laetitia daar van die bed af oplig dat ons besef het sy is in die sy geskiet en is reeds dood."

    Suid-Afrika
    Lekota oor regstel, kwotas
    ’n Nasie "wat mense kweek wat dink dat hulle geregtig (op iets) is, is gedoem om te misluk.”

    Suid-Afrika
    'Byl-vrou' kan weer loop
    “Ek wou nog help en keer dat sy nie val nie...maar toe sien ek daar gaan sy.”

    Suid-Afrika
    Verloor gevoel ná skoot
    Dit lyk of ’n jong man van Pretoria wat voor sy ouers aan die etenstafel deur rowers in die bors geskiet is, inderdaad verlam is.

    Suid-Afrika
    Ashley Callie-saak sloer
    Die hofsaak om te bepaal wie vir die dood van die aktrise Ashley Callie in ’n motorongeluk verantwoordelik is, kan steeds nie aan die gang kom nie.

    Noordwes-Beeld
    Ouers soek net antwoorde
    Hierdie ouerharte breek wanneer hulle oor hul vermoorde seun en die polisie se oënskynlike laksheid om leidrade op te volg, praat.

    Suid-Afrika
    Pynlike herstel vir 3
    ’n Lang en pynlike herstelproses wag op drie Johannesburgse mans wat ernstige brandwonde in ’n ontploffing opgedoen het.

    Suid-Afrika
    'Weet nie waar’s vyand...'
    SA soldate sal minstens vir die res van die huidige boekjaar sonder brille moet baklei.

    Suid-Afrika
    SA onnie 2de uit 250
    "Eers wanneer ’n mens ’n toekenning daarvoor kry, besef jy jy maak tog ’n verskil."

    Krieket
    Paaltjies reën in Bloem
    Die voorspelling dat die toets tussen Suid-Afrika en Bangaladesj binne 3 dae kan eindig, is dalk in die kol. Regstreekse telbord.

    Suid-Afrika
    'Rugbystadions veilig'
    “Dis nie ons party se beleid om stadions by enige sport weg te vat nie."

    Suid-Afrika
    ‘Soos hond doodgeslaan’
    Die Rooimiere het glo ’n man van die Oos-Rand wat tot sy vrou se redding gekom het, soos ’n “hond” doodgeslaan.

    Suid-Afrika
    ‘Gee ons gevangenes kans’
    ‘Met my selfsugtige keuse om my vrou te vermoor het ek in enkele minute van waansin my drie dogters se lewe verwoes...”

    Suid-Afrika
    Sterf glo oor polisiegeweld
    Een van die vermeende moordenaars van 'n diamanthandelaar is dood nadat die polisie glo geweld moes gebruik om hom te arresteer.

    Suid-Afrika
    Steek glo dood oor DVD
    ’n 15-jarige seun wat sy 16-jarige vriend glo oor ’n DVD doodgesteek het, het hom kort voor sy dood om verskoning gevra.

    Mpumalanga
    Jong vrou gryp 2de kans
    “Die motor het letterlik uitmekaar gebars. Ek het uit die wrak gekruip en op die middelman gaan lê.”

    Suid-Afrika
    Dié aptekers nou vasgevat
    Aptekers wat kwak-kure teen dronkenskap, bombestanddele aan kinders en bewustelik verslawende pille aan afhanklikes verkoop, kan voortaan hul lisensies verloor.

    Suid-Afrika
    Sigaretpakkies dalk gou selfde
    Sigaretpakkies wat almal eenders lyk: sonder enige handelsmerke en aantreklike kleure.

    Wes-Beeld
    Leë krane teister buurte
    Gee ons water! Dit is die noodkreet van inwoners van Cresta en Windsor in Johannesburg wat die laaste tyd vir dae sonder water moes klaarkom.

    Suid-Afrika
    Hulle bly tot in die lykhuis
    In Dark City woon mense selfs in die lykhuis.

    Rugby
    Kleurryke sêgoed lok
    Elke nou en dan slaan hy jou met ’n voorhamer in die harsings met ’n sêding wat jou laat regop sit.






    vind
    Beeld se bloggers
    Edward Bottomley
    Hennie Brandt
    Liam Del Carme
    Lood-se-blog
    Morris Gilbert
    Ferdi Greyling
    Marga Ley
    Politieke Potjie
    Alet Rademeyer
    Sarel vd Walt
    Gert vd Westhuizen

    Al die blogs

    OUTsurance

    Spaar by OUTsurance
    Kliek hier vir huisinhoud, besigheids- en motorversekering.
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    TROETELDIERE
    Kyk na foto's van lesers se troeteldiere. Lees die diererubriek hier. Stuur foto's van jou troeteldier na troeteldier@beeld.com.
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |