Regstreekse telbord
Telbord in die derde kriekettoets tussen Suid-Afrika en Australië in Sydney.
Beeld
Matriekuitslae 2008
Beeld publiseer uitslae soos dit van die dept. van onderwys ontvang word.
  • Kliek hier vir die matriekuitslae.
  • Jou wêreld, Jou koerant
    Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
    Vennote

    Sake24
      Winkelpryse sak dalk eers ’n wyle ná petroldaling
      Môre se dieselprysdaling grootste nóg
      Oekraïne steel gas, sê Russe nou
    hoofstorie
    06/01/2009 10:08 - (SA)
    SA byt vas teen Aussies
    Suid-Afrika, wat 'n wenteiken van 376 gestel is, het teruggeveg ná 'n vroeë terugslag in sy tweede beurt in die derde kriekettoets teen Australië.
    Suid-Afrika
    In kortbroek, sokkies agter 3 aan
    Met net ’n kortbroek en sokkies aan het ’n Pretoriase man sy vuurwapen gegryp, in sy motor gespring en agter drie booswigte aan gejaag wat hom en sy gesin in hul huis oorval en beroof het.
    Suid-Afrika
    4 sterf toe trein motor tref
    Hy het net gesien hoe ’n wit motor in die lug uitmekaar skiet, het ’n erg geskokte ooggetuie gesê oor die treinbotsing buite dié dorp waarin vier toeriste gesterf het.
    • Padsterftes minder as in 2007
    • 'Vlieg in oog' en heksery glo oorsake
    • Geskiet ná konvooi-botsing?
    • Motlanthe se beskermers bekyk
    Suid-Afrika
    Pa sterf 2 dae ná uitslae
    Twee dae ná die nuus van haar nege onderskeidings is die pa van ’n matrikulant van Limpopo dood.
    SPORT
    Duik Bulls, McFarland dalk terug
    Die veelbesproke John McFarland kan in die afsienbare toekoms sy pligte as verdedigings-afrigter van die Super14-rugbyspan van die Bulls hervat.

    DIE SON SAK OOR GASA
    'n Israelse soldaat beduie vanuit 'n gepantserde gevegsvoertuig in die sentrale deel van die Gasastrook. Lees die berig. Foto: Gil Cohen Magen, Reuters

    Kiek en wen groot pryse!
    Eersteklas-pryse kan gewen word in Beeld en Canon se fotokompetisie in samewerking met Mitsubishi Motors. Hope foto's is al ontvang. Kyk na die prag-inskrywings.

    ANDER STORIES

    BRIEWE

    Behoort jy aan 'n kerk?

    Ja
    Nee
    Nee, maar ek woon kerkdienste by
     
    AANWYSERS
    Rand/$
    9.3800
    Rand/£
    13.6900
    Rand/
    12.6100
    Goud/oz
    $842.98
    Goudmyn-sektor
    2153.94
    -0.26%
    Alle aandele-indeks
    22507.27
    +0.91%
    Kies Mpy
     
    MEER NUUS
    Suid-Afrika
    Luke in ongeluk, bly BMW nie wrak
    Luke Watson se swart BMW het dit glo ontgeld nadat 'n ander motoris na bewering oor 'n rooi verkeerslig in Bellville gery het.

    Suid-Afrika
    Rower wat verkrag in polisie se visier
    Die polisie hoop om spoedig ’n man te arresteer wat ’n egpaar langs Rigellaan in die ooste van Pretoria oorval en die vrou verkrag het.

    Suid-Afrika
    'Vlieg in motoris se oog' en heksery lei glo tot ongelukke
    Bygelowe en fatalistiese oortuigings het ’n beduidende invloed op padongelukke in Suid-Afrika.

    Suid-Afrika
    Vrou skiet haarself glo per abuis met jaggeweer dood
    ’n Geesdriftige jagter en ma van twee dogtertjies is met ’n skietwond in die maag in haar huis dood aangetref.

    Wêreld
    Obama se probleme begin al voor hy in Withuis is
    Selfs nog voordat hy sy koffer in die Withuis kon uitpak, lyk dit of mnr. Barack Obama, aangewese Amerikaanse president, probleme het.

    Suid-Afrika
    Zuma maak glo reg vir sy vyfde troue
    Mnr. Jacob Zuma, ANC-leier, trou na verwagting binnekort ’n vyfde keer.

    Wêreld
    Bos glo verloof aan PW-kleindogter
    Die sanger Stef Bos het reeds die harte van Suid-Afrikaners gewen met sy unieke sang - en nou klaarblyklik ook die hart van 'n kleindogter van oudstaatspresident P.W. Botha.

    Kragkrisis
    Kans op beurtkrag is kleiner
    Die kans op beurtkragmaatreëls vandeesmaand is nie so groot soos vroeër gereken is nie.

    Suid-Afrika
    Erge skade toe hyskraan op stadion omval
    Miljoene rande se skade is aan die Mbombela-stadion in Nelspruit aangerig toe ’n hyskraan tydens ’n storm omgeval het.

    Wêreld
    Bietjie alkohol straks goed vir Alzheimer
    ’n Bietjie alkohol kan moontlik die breinselle fikser maak en só die risiko vir Alzheimersiekte verlaag.

    Suid-Afrika
    Heyneke terug in SA oor siek skoonouers
    Heyneke Meyer, gewese afrigter van die Blou Bulle, is vir ’n onbepaalde tyd in Suid-Afrika omdat albei sy skoonouers ernstig siek is.

    Suid-Afrika
    Moord 'was politiek'
    ’n Vooraanstaande plaaslike ANC-politikus is voor sy huis en ten aanskoue van sy seun doodgeskiet.

    Wêreld
    Leef nadat valskerm nie open
    ’n Waaghals is gelukkig om te leef nadat hy van ’n brug gespring en sy valskerm nie oopgegaan het nie.

    Suid-Afrika
    Skok: Slang in gang!
    Sy het haar boeglam geskrik toe ’n dodelike bosveldkobra haar ná haar Sondagmiddagslapie ingewag het.

    Suid-Afrika
    Vermeende verkragter gevang, erg aangerand
    ’n Vermeende verkragter is onder polisiebewaring in die hospitaal nadat gemeenskapslede hom aangekeer en aangerand het.

    Wêreld
    Gasa-dodetal styg tot minstens 530
    Israelse tenks, vegvliegtuie en grondtroepe het gister hewige aanvalle op dié stad gedoen en die Israelse minister van verdediging het gesê die aanval op Hamas-militante in die Palestynse enklave sal voortgaan totdat Israel veilig is.

    Suid-Afrika
    Volksblad-man erg verniel
    "Halfnaak moes ek die aanvallers probeer afweer, want my hemp is flenters geskeur. Ek kon nie vastrap of hardloop nie, want my sandale is onder my uitgeslaan."

    Suid-Afrika
    Ondersoek matriekpunte onafhanklik, vra die DA
    Die DA wil hê mev. Naledi Pandor, minister van onderwys, moet ’n onafhanklike ondersoek na die 2008-matriekuitslae van stapel stuur.

    Suid-Afrika
    Regsaksie dreig oor geld vir Steve se gekanselleerde konsert
    'n Vrou wat na bewering R20 000 geleen het aan die organiseerder wat 'n konsert van Steve Hofmeyr in Hartenbos afgestel het, dreig met regsaksie om die geld terug te kry.

    Wêreld
    Babbelas? Drink net water en jou liggaam ontgif homself
    ’n Babbelas van oordadige inname oor die feestyd?

    Wêreld
    Huwelik ongeldig oor dagga
    Ná ’n regstryd van tien jaar het ’n Italiaanse vrou daarin geslaag om haar huwelik ongeldig te laat verklaar omdat haar man die aand van hul troue dagga gerook het.

    In-Diepte en By
    By: Tussen lewe en dood
    Lucky Tembo knoop sy hemp tot op sy naeltjie oop, skop sy gehawende sandale af en gaan sit op ’n leë verfblik in die koelte van ’n groot boom. Sy toonnaels is rooi geverf.






    vind
    Beeld se bloggers
    Liam Del Carme
    Morris Gilbert
    Gert vd Westhuizen
    Edward Bottomley
    Sarel vd Walt
    Hennie Brandt
    Alet Rademeyer
    Marga Ley
    Ferdi Greyling
    Lood-se-blog
    Politieke Potjie
    Boksemdais

  • Al die blogs
  • Aanlyn-etiket
  • OUTsurance

    Spaar by OUTsurance
    Kliek hier vir huisinhoud, besigheids- en motorversekering.

    Beeld iTV is hier!
    Beeld is nou beskikbaar op DStv as 'n interaktiewe nuuskanaal.
  • Kliek hier.
  • Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    TROETELDIERE
    Gee mense vir hul troeteldiere presente, en indien wel, wat? Lees Marga Ley se blog oor hierdie onderwerp hier. Kyk ook na foto's van troeteldiere hier. Stuur foto's van troeteldiere na troeteldier@beeld.com.
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |