boeke

VIDEO: Christian goed vir bewaring

2012-02-20 15:39

Die verhaal van die leeu Christian, mak grootgemaak in ’n woonstel in Londen en uiteindelik in Oos-Afrika vrygelaat, is internasionaal bekend. ANNELIE MARÉ het met een van sy voormalige eienaars gesels.

Oscar se boeke-inspirasie

2012-02-19 21:33

In die aanloop tot Sondag se Oscar-aand: Haal ’n slag die hoed af vir die inspirasie ágter die groot aanspraakmakers – boeke, skryf Kerneels Breytenbach.

Reguit blik op glans

2012-02-19 21:33

In Voorbladnooi vertel sy self haar lewensverhaal: van Plein- straat in Pretoria (die naam- keuse is doelbewus) tot Parys, Frankryk.

Bome praat mee in veldwagter se Krugerwildtuin-stories

2012-02-19 21:33

In die voorwoord tot Witgat formuleer hy ’n taamlik beskeie oogmerk met die skryf van die boek: “Ek wou ’n boek oor bome skryf.

Meedoënloos digkuns

2012-02-16 00:00

Die digter Ronelda Kamfer is die eerste ontvanger van die KKNK Afrikaans Onbeperk-prys vir ’n nuwe stem. Alfred Schaffer, haar Nederlandse vertaler, skryf oor die jong vrou wat sulke “grootse, hartverskeurende” poësie skryf.

Johan Degenaar vier 85e by US Woordfees

2012-02-14 20:30

‘n Besonderse meevaller, is hoe die bestuur van vanjaar se US Woordfees dit gestel het toe hulle hoor die bekende filosoof, prof. Johan Degenaar, word 85 tydens die fees.

From Groot Constantia to Google

En waar’s Klipdrift, Nando’s, Kalahari?

2012-02-12 21:21

Dit is opvallend hoe dikwels ’n boek se titel en omslag ’n aanduiding is van die gehalte van die inhoud daarvan.

RIETTE RUST

RIETTE RUST  se debuutbundel kortverhale, ‘n Lyf onthou (Protea), is ‘n versameling geile verhale oor die liggaam, die erotiek en die sluimerende wellus. Haar redakteur sê: “Kwessies wat skaars in 'goeie geselskap' bespreek word, word as 't ware van binne uit deur die karakters beleef.” Kyk wat sê Kerneels Breytenbach daaroor.

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Is Sagie

2012-01-31 19:37

Jan van Tonder se debuutverhaal – oor ‘n eenvoudige Karoo-seun wat die wonder van die liefde smaak, maar geen verweer het wanneer die werklikheid dit verbreek nie.

Verse op Facebook?

2012-01-31 18:21

Kan ons nie maar ons verse op Facebook “publiseer” nie, vra Elmarie Westerink in haar ope brief aan akademici.

Grilbrigade

Viljoen slaag waar vele ander misluk

2012-02-12 21:21

Om vandag ’n kinder- of jeugverhaalskrywer te wees beteken jy moet stelling inneem téén die moderne media en tegnologie.

Binne Boeke

Mitchell’s Plain

Mitchells Plain – ‘maar net ’n plek soos ander plekke’

2012-02-12 21:21

Mitchells Plain is ’n woonbuurt wat ontstaan het gedurende apartheid; sy inwoners is mense wat slagoffers was van gedwonge verskuiwings

Derick van der Walt

Jeugroman verander Pretoria in ’n fliekstel

2012-02-08 22:20

Opwindende nuwelinge in die hoofrolle, veterane wat bystand verleen, Pretoria se Garsfontein en Menlopark as agtergrond en ‘n bekroonde jeugboek deur ‘n Blou Bul-ondersteuner.

Peter Hain

Van buite binnetoe

2012-02-05 21:41

Selfs diegene wat vandag nog na Hain in ablusieblokterme verwys, moet toegee hy is die oud-Suid-Afrikaner wat die diepste spore in die Britse politiek getrap het.

 
In die withaak se skadu

Maar wie sou die mark dan wees?

2012-02-12 21:21

Ek het min probleme met Francois Griebenow se vertalings van ’n keur uit Herman Charles Bosman se Oom Schalk Lourens-verhale.

Marita maak ’n Woordfees-draai

2012-02-07 17:56

’n Verrassing wag op boekliefhebbers by vanjaar se US Woordfees in die vorm van die gewilde skrywer Marita van der Vyver.

The Loss Library and Other Unfinished Stories

Groot ore en lang vingers

2012-02-05 21:41

Temas wat ondersoek word, is gesprekke met voorgangers, die probleem van vlugtige inspirasie, toevallige argiewe en die verband tussen skryf en beeldende kunste.

Weer
Lotto
Ksd: 17-24°C Sunny. Mild. Pta: 18-30°C Broken clouds. Warm.
Jhb: 16-28°C Broken clouds. Warm. Bfn: 14-29°C Sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 21-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 17-23°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Aanwysers

Rand/$ 7.74 -0.62% Goudmynesektor
Rand/£ 12.13 0.39%   2812.93 0%
Rand/€ 10.25 -0.93% Alle aandeleindeks
Goud/oz $1777.70 1.38%   34006.52 0%

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Project Manager

Bryanston, Sandton, South Africa
Key Recruit
Market Related

Business Analyst

Bryanston, Sandton, South Africa
Key Recruit
Market Related

Business Development Consultant

Cape Town, South Africa
Telesure Group Services (Pty) Ltd
R8000 - R9000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RunX 140 RT 5-dr MY05
2005
R 115,990.00

VOLKSWAGEN

Polo Vivo 1.4 Base
2011
R 119,900.00

MERCEDES-BENZ

C200 CDi BE AVANTGARDE AT
2011
R 395,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Unbeatable Mauritius

Spend 7 nights at Sofitel Mauritius L'Imperial Resort and Spa from R10 757 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Big Mama-speletjies – Tot 50%-afslag

Begin saamspeel teen ’n beter prys met die Big Mama-uitverkoping. Tot 50%-afslag op speletjies + aflewering binne 24 uur*. Koop dit nou.

Big Mama DVD’s – Tot 80%-afslag

Kry tot 80%-afslag op ons DVD’s. Dié aanbod sluit aflewering binne 24 uur in* & is slegs beskikbaar terwyl voorraad hou.

Lego op Uitverkoping

Bespaar R200 op die Geonosian Starfighter en betaal slegs R299,95. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Die Big Mama Uitverkoping

Die Big Mama Uitverkoping is nou aan die gang. Kry tot 80% afslag op Boeke, Musiek, DVD’s, Speletjies, Elektronika, Speelgoed & Geskenke. Koop nou.

Elektronika op uitverkoping

Tot 80% afslag op elektronika + 24 uur-aflewering. Koop nou.

Uitspan

Lottery
Speletjies
 
Men
Women
Kom ons Kliek
'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.