2012-01-24 06:00
KOOS DE WET, ’n geesdriftige skubaduiker, het hom by Pangane in Mosambiek verkyk aan al die krapsoorte. Hy vertel van die interessante seediere wat daar op die strand en in die water woel.
2012-01-10 06:00
George en omgewing is bekend vir buitelugaksie. Veldlopers, bergfietsryers, ystermanne en -vroue, naellopers en langasems van oor die hele wêreld heen kom kuier (of bly) hier om baat te vind by die uitstekende sport-infrastruktuur en sonskynweer wat die Eden-munisipaliteit bied.
2012-01-10 06:00
Die afgelope Desember was baie goed vir al die hengelaars – rots en strand, sowel as die bootmanne – hier by ons in Struisbaai, skryf Stefano Schoonees.
2012-01-10 06:00
Die polisiehoof van Archer’s Post, in die noorde van Kenia, het ons gewaarsku dat die pad gevaarlik sou wees. Hy het ons aangeraai om nêrens te stop nie, skryf JOHAN STEENKAMP.
2012-01-10 06:00
Op Tweede Kersdag het die son genadeloos gebak en het die Hel in Gamkaskloof sy naam gestand gedoen, skryf TISHA STEYN ná haar besoek.
2011-12-06 08:46
Dit vat besonderse deursettingsvermoë om alleen die nege provinsies se hoogste pieke binne ’n rekordtyd aan te durf. Celinda Groenewald het met ’n avonturier oor dié kordaatstuk gesels.
2011-12-06 08:46
Met Kersfees net om die draai is dit tyd om die Kers-spyskaart te beplan.