2010-08-28 06:00
Vir prof. Alex Antonites is sy nuwe boek Evolution: Fact or theory? op ’n manier die kulminasie van ’n loopbaan van akademiese werk as filosoof.
2010-08-28 06:00
Kyk, Willie is ’n dromer. Hy dink heeltyd aan hoe hy eendag hierdie groot goed gaan doen: Hy gaan die top-verkoopsman wees, baie geld hê, ’n plaas koop ...
2010-08-28 06:00
Die skrywer JOHN MILES was mede-direkteur van die destydse onafhanklike uitgewery Taurus wat in die apartheidsjare gesensureerde skrywers se werk uitgegee het.
2010-08-28 06:00
In By van 21 Augustus beweer “Afrikaanssprekende” van Pretoria in ’n brief dat Afrikaanse ouers wat hul kinders in Engelse skole plaas, hul moedertaal en kinders ’n geweldige onreg aandoen.
2010-08-20 23:00
Weke lank al gaan Sandra Prinsloo dood. En dis baie uitputtend. “Ek lê daar en sterf vir ’n lang tyd,” sê sy. Op die verhoog, natuurlik.
2010-08-20 23:00
In ’n ander konteks het iemand onlangs iewers geskryf hoe minder die ANC Mandela se voorbeeld navolg, hoe meer vereer hulle hom.
2010-08-20 23:00
Demokrasie is nie iets wat in Londen, Washington, Lissabon, Parys of Berlyn in ’n skeepshouer gepak en in Dakar, Luanda, Walvisbaai of Mombasa afgelaai kan word nie.
2010-08-20 23:00
Indien sekere internasionale waarnemers se vrese bewaarheid word, kan die Midde-Ooste binne ’n jaar opnuut ’n oorlog beleef.
2010-08-20 23:00
Twee koerantstories het my die laaste tyd in my spore laat vassteek. ’n Oomblik was ek weer stomgeslaan oor mense se definisie van die woorde “reg” en “verkeerd”.