2010-02-08 23:57
’n Streeklanddros en ’n aanklaer van Musina het glo omkoopgeld aanvaar om hofsake te beïnvloed. Streeklanddros Ronnie Rambau en mnr. Estene Willemse, streekhofaanklaer, het gister saam met mnr. T.E. Lobisi, ’n prokureur, op aanklagte van korrupsie in dié dorp se landdroshof verskyn.
Suid-Afrika
2010-02-08 23:57
Suid-Afrika se krieketspan het ’n uitstekende kans om Indië as die wêreld se voorste toetsland te onttroon nadat hy die wêreld se no. 1-span gister bloedneus geboul het.
Suid-Afrika
2010-02-08 23:57
Die regering mik daarna dat wetstoepassers die enigste mense moet wees wat vuurwapens het, sê mnr. Nathi Mthethwa, minister van polisie.
Suid-Afrika
2010-02-09 00:12
’n Kriminoloog het gister aan die hof voorgestel dat Cézanne Visser (32), wat seksmisdade gepleeg het, nie tronk toe gaan nie, maar korrektiewe toesig opgelê word en by die dieretuin werk.
Suid-Afrika
2010-02-09 00:12
’n Verkragter wat verlede Donderdag sy 21ste verjaardag in die tronk deurgebring het, gaan die volgende 18 verjaardae ook agter tralies wees.