Johannesburg

Saterdag

Showers late. Broken clouds. Mild.

14°C
27°C

7 day forecasts

Worshond kom weer – ná reis van 3 maande

2010-03-19 22:49

Drie maande en honderde kilometers later is Savanah die worshond weer terug in haar ounooi se arms. Dié harlekynworshond met ’n voorliefde vir reis, is gister met Elmari Smit van Volksrust, haar nooi, herenig.

Suid-Afrika

Zuma se familie woeker

2010-03-19 22:50

Indien pres. Jacob Zuma se familielede uitgebreide sakebelange het, is dit nie die taak van die president se kantoor om daarop kommentaar te lewer nie.

Suid-Afrika

Man pleeg selfmoord met stikstof by Sasol

2010-03-19 22:49

’n Werknemer het eergister by Sasol se Secunda-aanleg selfmoord gepleeg deur hom te versmoor met ’n plastieksak waarin stikstof was.

Suid-Afrika

Verblyf tydens toernooi: Suid-Afrikaners kan duisende verloor

2010-03-19 22:49

Suid-Afrikaanse huiseienaars en -huurders wat vinnig ’n paar rand uit WB 2010 wil maak, kan dalk eerder honderdduisende rande verloor.

Suid-Afrika

Kulula-reklame jaag Fifa se bloeddruk op

2010-03-19 22:50

'n Skertsende advertensie van kulula.com oor bekostigbare vliegkaartjies tydens WB 2010 het in Fifa se streng bepalings oor bemarking vasgevlieg.

Rubrieke

Zuma-foon en sleg beeld

Ek het iewers gelees dat ’n verslaggewer se verhouding teenoor ’n politikus soos dié van ’n hond teenoor ’n lamppaal is.

 

Julius dreig jeuggroep  Die sangeres Sunette Bridges spreek protesgangers gister op die Mary Fitzgerald-plein toe. Die groep het vergader uit protes teen mnr. Julius Malema se “Skiet die Boere”-uitsprake. Foto: Brendan Croft Lees die berig

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Wat sê jy?

Moet Afrikaans behoue bly by die Universiteit van Stellenbosch?

Vorige Uitslae · Waaroor sal ons stem?

binne beeld

Wêreld

Europese Unie voor sy grootste krisis nóg

2010-03-19 23:16

Wanneer die regeringsleiers van die 27 lidlande van die Europese Unie (EU) aanstaande week vir hul kwartaallikse spitsberaad in Brussel byeenkom, sal hulle te make kry met moontlik die ergste krisis in die EU se geskiedenis.

Nog in die Afdeling

Sake

SA se dae as goudreus getel

2010-03-20 10:17

Suid-Afrika het volgens die jongste syfers van die Kamer van Mynwese verder op die wêreldranglys van goudproduserende lande teruggesak.

Nog in die afdeling
 

Sport

Dis Bok teen Bok wanneer Stormers Cheetahs pak

2010-03-19 22:09

Die Cheetahs se hoop om die Stormers vandag op Nuweland hul Super14-rugbywedstryd te troef, het straks twee weke gelede in die doodsnikke van hul sege oor die Hurricanes in Bloemfontein met die besering aan Heinrich Brüssow gesneuwel.

Nog in die Afdeling

Vermaak en Kuns

Langverwagte lag-wa steek vas voor drif dat selfs gesoutes hom nie deurkry

2010-03-19 09:34

Shakespeare het gesê verwagting is die wortel van alle teleurstelling en dít is waarskynlik die rede waarom Sing! my toe nie laat tjirp het nie.

Nog in die Afdeling

Spesiale fokus

Die week in Beeld

Kyk na nuus- en kykfoto's wat dié week verskyn het.

Jip

Internet rehabilitasie is nou beskikbaar vir tieners.

Tritris op 24Games

Is jy die Tetris kampioen? Probeer hierdie uitdaging en speel drie wedstryde in 'n keer!

Tot u diens

Verbruikers kan hul klagtes elektronies indien by totudiens@beeld.com.

 
 
My News Header

Vroom op Sondae, maar jaag in week

Wonder maar van Elarduspark skryf 0 menings | 681 keer gelees |

Ek is siek en sat vir mense wat doen net wat hulle wil op Suid-Afrikaanse paaie.

Meer van ons gebruikers
Nog kommentaar
Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-26°C Sunny. Mild. Jhb: 15-29°C Showers late. Morning clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 14-27°C Showers late. Broken clouds. Mild. Pta: 13-29°C Sunny. Pleasantly warm.
Bfn: 23-28°C Tstorms late. Partly sunny. Warm. PE: 18-27°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Aanwysers

Rand/$ 7.33 -0.31% Goudmynesektor
Rand/£ 11.01 1.29%   2231.09 0%
Rand/€ 9.93 0.33% Alle aandeleindeks
Goud/oz $1107.00 -1.79%   28544.15 0%

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Java Developer

Western Cape - Cape Town
Quiglies Solutions

Java Developers

Western Cape
CME Recruitment
R250,000-300,000 Per AnnumNegotiable Market Related Negotiable

Associate Editor, Edgars Club magazine

Western Cape - Cape Town
New Media Publishing (PTY) Ltd

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 4 1.9 TDi Highline 5-dr Dsl
2003
R 89,800.00

OPEL

Meriva 1.7 CDTi Enjoy MPV Dsl
2005
R 110,899.00

MERCEDES

Vito 115 CDi 2.2 Bus MPV Dsl
2007
R 219,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

CAMPS BAY

Single Residential - House R 12 950 000

PLETTENBERG BAY

Single Residential - House R 12 500 000

WATERKLOOF

Single Residential - House R 18 000 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Uitspan

Lottery
Speletjies
 

Kom ons Kliek

Ek is 'n 21 jarige vrou wat vrouens tussen die ouderdom van 18 en 32 wil ontmoet.

Vind meer uit oor my...

Vandag se beste aanbod!

e-Boeke is Nou Beskikbaar by kalahari.net

Tot 50% Af Op Top e-Boek Titels

Laai net Adobe Digital Editions af, soek & koop jou e-Boek, laai die e-Boek vanuit jou LibraryBox af en geniet e-Lees!

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!

Event Listings

21 March 10Knights of Rhythm

22 March 10Wrestlerish

23 March 10 - 17 April 10Avant Car Guard: Gif

More Event Listings...