Johannesburg

Maandag

Sprinkles early. More clouds than sun. Mild.

12°C
26°C

7 day forecasts
buite

Leer van natuur, sterre en leeus wat storm ...

2010-03-16 08:23

Al die een gehoor van die Suid-Afrikaners, die Engelsmanne, die Sweed, die Hollanders, die Yanks, die Oostenryker en die Israeliet? Goed, daar’s nie regtig so ’n grappie nie.

Piggy Trail-roete

Wonderwêreld in Hogsback-woud

2010-03-16 08:23

Besoekers en die inwoners van Hogsback kom hierheen om nes Alice in Alice in Wonderland die gat binne te gaan en na hul verbeeldingswêreld te reis.

kalahari-leeu

Wuiwende groen gras, kleurtapyt in Kalahari

2010-03-16 08:23

Reeds op pad – daardie laaste 250 km van Upington wat ’n mens soos ’n kind voor Krismis laat voel van opgewondenheid – was die dankbaarheid vir goeie ­reën sigbaar.

Vakansieplek wink in Bo-Karoo

2010-03-09 11:16

Die vakansieplaas Melton Wold naby Victoria-Wes is al baie jare bekend as een van die lekkerste kuierplekke in die Karoo, skryf EBEN HUMAN.

VIDEO: Die vioolspeler van Ratelgat

2010-03-01 10:13

Hy het al twee keer die David Kramer trofee gewen as die beste musikant by die Rieldanskompetisie.

loerie

Maak jou kop skoon in die bos

2010-02-23 09:36

Knysna en sy strandmeer is ’n wonderlike plek vir watersport, maar party dae is oesters en ’n glasie koue wyn die naaste wat jy daaraan kom.

 
Lekker kampeerplek by bergpoele

Lekker kampeerplek by bergpoele  Jana Pieters van Alberton hoog in die lug tydens ‘n boomtoptoer by Magaliesberg Canopy Tours. Foto: Helenus Kruger

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Mountain Sanctuary Park

Swem in helder rotspoele

2010-03-16 08:23

Die helder water van die rotspoele skyn smaraggroen. Amper soos iets uit ’n feetjiefliek. Jy verwag om enige oomblik duisende skitterende edelstene op die bodem te sien.

Vinnigste nog oor Tafelbaai

2010-03-09 11:08

In ’n windjie van 16 knope het die drieromp Majan Sondagmiddag teen 28 knope oor Tafelbaai gevlieg, skryf EBEN HUMAN nadat hy saamgeseil het.

Folk rockers remember

Betrek musiekmakers by toerisme

2010-03-02 08:42

Toeriste ry elke jaar Namakwaland, die Hantam en sommige dele van die Boesmanland plat in die blommeseisoen.

oopbekooievaars

Oopbek vlieg ver agter slakke aan

2010-02-23 09:36

Dis sommer nou die oggend met die kinders se skooltoe-vat dat ek my nekwerwels herrangskik op die N3 net verby die Bergvlietvlei in Kaapstad.

binne beeld

motorfiets

‘Bikes’ gee dié vroue nuwe woema

2010-02-23 09:36

As jy ’n vurige rooikop soos Hilsa van Heerden deesdae op haar 1 200cc-motorfiets sien rondrits, sal jy skaars kan glo sy was ’n predikantsdogter en ’n top-atleet wat ook van borskanker herstel het.

Beverly Dereck Joubert

Die Jouberts weet waar hulle is

2010-02-17 08:42

En miskien die grootste van alles: Hulle gee om, en die vlam van die passie vir dit waarmee hulle al so lank besig is, brand al hoe hoër en sterker.

!Xaus Lodge

Spring gou met heel laaste foto’s van ‘natuurmense’

2010-02-09 07:28

Meer as duisend foto’s van oor die hele land is reeds ontvang en van Donderdag sal ons paneel van beoordelaars kopkrap om die tien finaliste te kies.

augrabies

Dit lyk soos ’n heks se kookpot

2010-02-09 07:28

Ons vlieg op ’n hoogte van 2 500 m, maar bo die valle kan jy voel hoe die lugstrome aan die ligte helikopter begin pluk. Dit sou gevaarlik wees om dit laer te waag.

Walvisroete

Lekker in die Walvis se maag

2010-02-09 07:28

Vroeër was ek binne ’n vis se maag. In die Visriviervallei in Namibië. En nou het ’n ander soort vis – oftewel die Walvisroete – my en 11 ander stappers ingesluk.

soweto

Doen die Soweto-j(d)ive

2010-02-02 11:49

Om by jou volle verstand te wees en jou voet oor ’n afgrond te sit, is onsinnig. MARZAHN BOTHA het darem ’n rek om haar voet gehad toe sy van die Orlando Towers in Soweto ’n reksprong gedoen het.

Kyk hoe lekker spring ’n walvis by Walvisbaai

2010-02-02 11:32

Baie toeriste wat Walvisbaai in Namibië besoek, maak seker hulle gaan op ’n vaart saam met Mike Lloyd.

Adrenalien, klippe en natuurprag op dié roete

2010-02-02 11:32

Eintlik is die hele Sani-pas-roete in droë tye heel maklik. Dis die laaste kilometer tot bo wat jou tande laat kners.

Luilekker op ’n rivierboot

2010-01-30 06:00

Daar is min dinge so kalmerend soos die sagte gekabbel van water, en 'n oornagvaart op 'n rivierboot is 'n belewenis soos min.

Van Namibië se stilte na Indië se kontraste

2010-01-30 06:00

Die akteurspaar Anel en James Alexander reis graag. Hul mees onlangse besoeke was aan Namibië en Indië.

 
roei

Spanbousessie kan individue leer hoe om saam te werk

2010-02-17 08:42

Mense leer hulself dikwels beter ken wanneer hulle iets avontuurliks aanpak. Dan kan hulle kragte ontdek waarvan hulle nie bewus was nie.

Zonnestrahl-kampeerterrein

Ontdek die bekoring van Nieu-Bethesda

2010-02-17 08:42

“Kom, kêrels!” roep Jakob van Staden en piets die donkies liggies op die boude. Karools en Vellies vertrek op ’n drafstappie deur Nieu-Bethesda se strate.

kampvuur

As die bord sê jy mag nie daar wees nie

2010-02-09 07:28

My onvoorwaardelike liefde vir die Kalahari het baie te doen met die feit dat ons stedelike voorstoep minder as 300 km van Botswana af is.

sossusvlei

Raam jou foto sommer natuurlik

2010-02-09 07:28

Wat jy alles in die raam insluit, en hoe jy daardie elemente rangskik ten opsigte van mekaar, bepaal hoe universeel aantreklik die foto is.

staptog

Sonsverduistering in Kenia

2010-02-09 07:28

Bibberend, by -10°C, sit ons op ’n pragtige, onverwags sonnige oggend en wag vir die ring-sonsverduistering op Keniaberg.

Veldkos: Ingelegde vis vir die Paasnaweek

2010-02-02 11:32

Die nuwe jaar het vir my goed begin. Vroegoggend het ek digby Malgas reeds ’n kabeljou van ’n goeie grootte uit die waters van die Breërivier getrek.

Kilimanjaro

Stappers klim Kilimandjaro uit vir kinders

2010-02-02 11:32

Ses stappers van Suid-Afrika, Amerika en Engeland gaan vandeesweek probeer om berg Kilimandjaro in Tanzanië binne ’n week uit te stap.

Dag van vlieërs, nag van sterre

2010-01-30 06:00

Sutherland is nie net die koudste plek in die land nie; dit huisves ook ’n sterrewag met die grootste teleskoop in die Suidelike Halfrond.

Klein dorpie, groot sjarme

2010-01-30 06:00

Riebeek Kasteel is ’n klein dorpie in die Wes-Kaap in die hartjie van die sprokiesmooi Riebeek Vallei. Ian Manley, sy vrou Lise en hul twee seuntjies bly al vir sewe jaar in dié pragtige deel van die Kaap.

napa

Rits deur die Napa-vallei

2010-01-30 06:00

Almal wat die Napa-vallei al besoek het, beskryf ’n ander skoonheid. Samarie Smith vertel meer oor haar eie ervaring.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-24°C Morning clouds. Mild. Jhb: 15-28°C Sprinkles early. More clouds than sun. Warm.
Dbn: 12-26°C Sprinkles early. More clouds than sun. Mild. Pta: 14-29°C More sun than clouds. Pleasantly warm.
Bfn: 21-29°C More sun than clouds. Warm. PE: 19-26°C Sprinkles early. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Company Legal Liaison Manager

Western Cape
West Coast Personnel
R500,000-600,000 Per AnnumBased On Experience Cost To Company Negotiable

Financial Accountant CA (SA)

Gauteng - JHB North/Sandton
Network Finance Menlyn
R650,000-700,000 Per Annum

Regional Sales Manager - Corporate

Western Cape
West Coast Personnel
R18,000-20,000 Per Month Basic Salary Plus Comm

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 MY05
2006
R 149,899.00

TOYOTA

Yaris T1 1.0 3-dr AC
2008
R 104,990.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Comfortline 5-dr
2008
R 125,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

BANTRY BAY

Single Residential - House R 32 000 000

LONEHILL

Single Residential - House R 5 200 000

RIVONIA

Multiple Unit - Cluster R 4 800 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Vandag se beste aanbod!

e-Boeke is Nou Beskikbaar by kalahari.net

Tot 50% Af Op Top e-Boek Titels

Laai net Adobe Digital Editions af, soek & koop jou e-Boek, laai die e-Boek vanuit jou LibraryBox af en geniet e-Lees!

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!