2010-03-20 02:00
Byna sewe jaar ná sy dood het Johnny Cash se laaste album, Ain’t No Grave, pas verskyn. Hy was ernstig siek en aan ’n rolstoel gekluister toe hy dit opgeneem het.
2010-03-20 02:00
Skrywe was ’n soort van verlenging van ’n mens se sintuie. Jy het dit nodig om te kan verstaan waar jy is en wie jy is.
2010-03-20 02:00
'n Noodsaaklike ding op ’n plaas, sê Pieter Schutte, is dat al die werkers gelowig moet wees. Dít gaan ek nie neerskryf nie, maar Pieter sê dit met soveel oortuiging.
2010-03-20 02:00
Jan Alleman se dokter is moedeloos toe hy hom die soveelste keer vanjaar in sy spreekkamer sien sit. Alleman is 60, en waar hy angstig deur ’n tydskrif blaai, lyk hy op die oog af blakend gesond.
2010-03-20 02:00
Dit raak nogal mode vir mense wat vir Afrikaners en hul belange wil veg, om agter die Afrikaanse taal weg te kruip.
2010-03-13 02:00
Die afgelope tyd is ons weer bewus gemaak van die geweldige omvang van oud-pres. F.W. de Klerk se aankondiging van 2 Februarie 1990.