Vrydag
13°C29°C
Ons het op die vooraand van sy 79ste verjaardag in sy ruim kantoor vol foto’s, toekennings en aandenkings van sy lewe as baas van Pick n Pay gesit.
Werkloosheid is ’n probleem waaroor niemand graag praat nie. Maar wanneer dit jou tref, kan jy nie daarvan ontsnap nie.