2010-03-12 22:22
Dis nie ’n een-keer-in-’n-leeftyd-geleentheid nie.
“Dis een keer in ’n 1 000 ouens se leeftyd,” sê mnr. Jack van der Merwe oor sy werk as hoof van die Gautrein-projek.
2010-03-11 23:00
Ons het op die vooraand van sy 79ste verjaardag in sy ruim kantoor vol foto’s, toekennings en aandenkings van sy lewe as baas van Pick n Pay gesit.
2010-03-09 22:29
Water, wat ’n seën is vir mens, dier en plant, is vir die bestuur en werkers by die Grootvlei-myn ’n vloek.
2010-03-05 22:40
Toe haar laaste toneel in die laaste episode van Egoli aanbreek, het sy ’n rukkie net stil buite die ateljee gestaan, vir die laaste keer Louwna geword en toe ingestap.
2010-03-04 00:20
Op 18 April is dit 30 jaar sedert Zimbabwe amptelik onafhanklik geword en pres.
Robert Mugabe sy ystergreep op die land gekry het.
2010-03-02 09:26
Die nasionale demokratiese revolusie, of die NDR, is benewens die Vryheidsmanifes die ANC se belangrikste rigtende filosofie.