2010-03-17 10:52
Kophou: Die nuwe ou Polo is hier. (As jy nou so verward soos ’n verkleurmannetjie op ’n Smartie-boksie is, sal niemand jou kwalik neem nie.) Volkswagen het pas die Polo Vivo plaaslik bekend gestel.
2010-03-17 22:52
In ’n tyd waar dit met die meeste motorvervaardigers broekskeur gaan, kon Volkswagen wêreldwyd darem sy kop hoog hou, al was dit net-net.
2010-03-17 22:52
Jaguar se nuwe vlagskip, die XJ, is pas in en om Parys, Frankryk aan die wêreldpers bekend gestel. Die vertrekpunt was ’n weelderige hotel op die drumpel van Louis XIV se indrukwekkende Château de Versailles.
2010-03-17 22:52
Teen dié tyd weet die kinders die dak word nie gedurende die dag afgeslaan nie. Nie in Januarie, Februarie of Maart in die Vrystaat nie.
2010-03-17 22:52
Jong Vrystaatse veldrenmotorfiets- en vierwielmotorfietsjaers het die provinsie se naam hoog gehou deur uitstekend te vaar in die onlangse Algoa Junior National.
2010-03-17 22:52
Die teleurstelling was byna tasbaar. Ná ’n ongekende opbou van verwagtinge het Sondag se Bahreinse Grand Prix vir baie nie daaraan voldoen nie.