Johannesburg

Dinsdag

Broken clouds. Pleasantly warm.

13°C
26°C

7 day forecasts

Swak dienslewering ’n klap in die gesig van struggle-helde

Bly in Krugersdorp skryf per e-pos 811 keer gelees

    Dit is ’n skande en verraad teenoor die struggle-helde deur alle ANC-burgemeesters, -raadslede en nepotistiese munisipale bestuurders en amptenare.

    Pres. Zuma, sit Julius Malema op sy plek

    Anne-Marie skryf per e-pos 1771 keer gelees

      Hoe kan ons in vrede lewe as daar so baie rassisme is? Kan ons nie maar die verlede vergeet en aangaan nie?

      Tshwane-metro se telefone lui net

      Linda Marx van Garsfontein 418 keer gelees

        Ek het sowat twee weke gelede ’n berig gelees waarin die Tshwane-metroraad sê amptenare kan nie oral wees om te sien waar slaggate is nie.

        Briewe

        Nie Julius of Bok se lied verdien plek in SA

        Tanya Botha skryf per e-pos 19 menings | 721 keer gelees

          Altwee hierdie liedjies word deur hul aanhangers “as deel van hul kultuur” beskou. Dis kwansuis historiese liedjies wat in die konteks van hul geskiedenis beskou moet word.

          Gate lei ons aandag van ontwikkeling af

          Jan van Witrivier 111 keer gelees

            Oom Sarel ry op ’n vreemde pad en sien ’n bordjie wat waarsku dat daar ’n hek voor is – een daardie padtekens met die woord Gate daarop.

            President steur hom nie aan klagtes wat aan hom gerig word

            Jannie du Toit van Oos-Londen 111 keer gelees

              Dit was ’n klagte oor ’n werknemer van Sanlam wat nie net haatspraak nie, maar ook Godslasterlike uitsprake per e-pos aan verskeie mense gestuur het.

              As LUR hom nie aan taalregte steur, wie sal?

              Suidwester van Newcastle 52 keer gelees

                Die hooggeregshofuitspraak ten opsigte van taalgelykheid het betrekking. Die uitspraak is nie die papier werd waarop dit geskryf is nie.

                Vroom op Sondae, maar jaag in week

                Wonder maar van Elarduspark skryf 1269 keer gelees

                  Ek is siek en sat vir mense wat doen net wat hulle wil op Suid-Afrikaanse paaie.

                  Laat verbruiker só voordeel trek

                  Verbruiker van Kempton Park skryf 67 keer gelees

                    Waar bevind word dat maatskappye saamgesweer het om “prysstabilisering” te bewerkstellig moet daar in die toekoms deur die howe ’n nuwe bepaling en wet toegepas word.

                    Jub Jub-saak: Waar is Julius Malema nou?

                    Erika Smit skryf per e-pos 200 keer gelees

                      My mond hang oop – letterlik! Ek sien die chaos wat skoolkinders veroorsaak tydens die verhoor van die sanger Jub Jub en dink: Waar is Julius Malema met sy groot mond?

                      SA se toekoms gooi klip en lê in parke rond

                      Theo Vorster van Lichtenburg skryf 174 keer gelees

                        Dit is goed as Jan Alleman hom hoorbaar maak oor belangrike kwessies, maar die anargie wat opgedis word as protesoptrede tydens die borgtogaansoek van die sanger Jub Jub in Soweto is onaanvaarbaar.

                        Pedi is dalk nuttiger in Spanje as Engels

                        J.V. van der Merwe van Centurion skryf 333 keer gelees

                          Met verwysing na die brief van J.J.F. Myburg in Beeld van 19 Maart wat meen dat Afrikaans in die werkplek nie veel help nie en dat Engels kwansuis nuttiger is van Spanje tot Japan (nogal!).

                           

                          Dis maklik om gepubliseer te word!

                          Klik onder om jou
                          storie, briewe en foto's te stuur

                          Wat sê jy?

                          Moet Afrikaans behoue bly by die Universiteit van Stellenbosch?

                          Leaderboard

                          1. Pres. Zuma, sit Julius Malema op sy plek
                            Anne-Marie skryf per e-pos
                            1774 keer gelees  |
                          2. Swak dienslewering ’n klap in die gesig van struggle-helde
                            Bly in Krugersdorp skryf per e-pos
                            811 keer gelees  |
                          3. Nie Julius of Bok se lied verdien plek in SA
                            Tanya Botha skryf per e-pos
                            726 keer gelees  |
                          4. Tshwane-metro se telefone lui net
                            Linda Marx van Garsfontein
                            418 keer gelees  |
                          5. Vroom op Sondae, maar jaag in week
                            Wonder maar van Elarduspark skryf
                            120 keer gelees  |
                          1. Genoeg is genoeg! Kom ons staan op
                            Genoeg is Enough van
                            10039 keer gelees  |
                          2. Sy berou sou ons hartseer ligter gemaak het
                            Ouers van Nastasha Delport skryf per e-pos:
                            9025 keer gelees  |
                          3. Apartheidsjuk nie meer myne nie en ons hoef nie langer om verskoning te vra nie
                            Annelie Z. Steenkamp skryf
                            4101 keer gelees  |
                          4. Magsvergrype by raad gaan oor ras
                            Tshwane-werknemer skryf
                            3656 keer gelees  |
                          5. Dié wat kla, doen lustig mee aan die wetteloosheid
                            Chris van Pretoria
                            2568 keer gelees  |

                          Jou Storie

                          Laat staan galbrakery en regverdiging!

                          1562 keer gelees

                            Laat diegene wat gal braak en die wat die onderhandelings probeer regverdig nou stilbly. Julle verdeel ons net verder.

                            Dra die gevolge!

                            404 keer gelees

                              Gaan ons leiers ooit besef dat hulle die gevolge van hul optrede moet oorweeg voordat 'n besluit geneem word, en meer belangrik, gaan hulle ooit verantwoordelikheid vir hulle besluite aanvaar?

                              Ek hoop jy sal eendag in Wesland kom woon

                              Johan Conradie 891 keer gelees

                                Dalk was dit ? baie goeie ding om Orania te gaan besoek het – nou weet jy hoe ? Volkstaat nie moet lyk nie. Die beelde van Verwoerd en ander is die grootste afskrikmiddel vir ondersteuning.

                                Sien die volle prentjie

                                294 keer gelees

                                  Negatiwiteit is nie opbouend nie en gee net aanleiding tot meer negatiwiteit en depressie. Dit raak al amper ‘n kompetisie om die mees negatiewe kommentaar te lewer en die mees afkrakende kritiek te lewer.

                                  Dalk oud maar nog nie koud!

                                  740 keer gelees

                                    Met verwysing tot die artikel 'Vierde vrou in maand in haar huis in PTA aangeval' wil ek net graag vir mnr. Henri Boshoff sê hy is 'n idioot om so luidkeels aan te haal dat dit skokkend is hoe baie 'ou' mense alleen in groot huise woon.

                                    Ek droom wel weer

                                    18 menings | 1293 keer gelees

                                      Ek droom van 'n nuwe generasie patriotiese Suid-Afrikaners - mense met deursettingsvermoë, mense wat glo dat hul spesifieke talente sodanig is dat hulle wel in Afrika bo sal uitkom ten spyte van politieke inmenging.

                                       

                                      Betrekkinge

                                      Senior C# Developer

                                      Gauteng - Johannesburg
                                      Hire Resolve

                                      Senior .Net Developer

                                      Gauteng - Johannesburg
                                      Hire Resolve

                                      Product Manager

                                      Western Cape - Cape Town
                                      Quiglies Solutions

                                      Motors

                                      HYUNDAI

                                      Getz 1.4 GL 5-dr MY07
                                      2008
                                      R 109,995.00

                                      AUDI

                                      A6 3.0 TDi Quattro Tiptronic Dsl
                                      2004
                                      R 194,990.00

                                      TOYOTA

                                      Hilux 3.0 Raider D-4D RB Dsl PU MY08
                                      2009
                                      R 259,990.00

                                      Eiendomme

                                      CAMPS BAY

                                      Single Residential - House R 12 950 000

                                      PLETTENBERG BAY

                                      Single Residential - House R 12 500 000

                                      WATERKLOOF

                                      Single Residential - House R 18 000 000

                                      Reis

                                      Gratis Speletjies

                                      Kalahari.net

                                      Groot Feesbesparings op Boeke

                                      2.3 miljoen titels om van te kies.

                                      Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

                                      iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

                                      Fantastiese Feesflieks

                                      46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

                                      Musiek op Promosie

                                      100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

                                      1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

                                      Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!