Johannesburg

Dinsdag

More sun than clouds. Mild.

14°C
25°C

7 day forecasts

Dr. Ben de Klerk

van Pietersburg skryf:
Beeld-gebruiker

Ons hét al en kan weer ’n Bloedrivier doen

deur Dr. Ben de Klerk
2009-09-14 06:45

Dominee comrade Nico Smith het kort-kort sy mond vol oor baie sake.

As hy nie ons Doppers wil leer hoe om ons kerksake te bedryf nie, of ­Orania probeer kleineer nie, dan wil hy ons bangmaak met die swart gevaar. Hy moet maar weer die geskiedenisboeke gaan oopslaan by die hoofstuk oor Bloedrivier.

As sogenaamde kerkman moet hy weer gaan lees dat die Here die uitslag van die stryd bepaal het en nie die oormag van die comrades nie. Die Afrikaner is nie bang nie; hy weet waar sy krag vandaan kom. Die Afrikaner skrik nie vir jou en jou comrades nie.

Ons was al by Bloedrivier en het kaalvoet oor die Drakensberge getrek en het die konsentrasiekampe oorleef.

Ons kan dit weer doen.

Beoordeel hierdie artikel:

binne beeld

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 21-26°C More sun than clouds. Mild. Jhb: 16-29°C Sprinkles early. Morning clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 14-25°C More sun than clouds. Mild. Pta: 19-31°C Morning clouds. Pleasantly warm.
Bfn: 24-32°C Sunny. Warm. PE: 23-33°C Drizzle. More sun than clouds. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Manager

Gauteng - Johannesburg
Network Finance Menlyn
R380,000-480,000 Per Annum Cost To Company

Communications Manager

Gauteng - Pretoria
Bridgena Barnard Personnel Group
R25,000-30,000 Per Month

Marketing Manager

Gauteng - Pretoria
Bridgena Barnard Personnel Group

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MITSUBISHI

Colt 2000i LWB Hi-Line
2001
R 59,900.00

TOYOTA

Corolla 1.4 Professional
2008
R 134,990.00

CHEVROLET

Aveo 1.6 LT
2009
R 145,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

HOUT BAY

Single Residential R4,650,000

KWAAIWATER

Single Residential R27,900,000

MIDFIELD ESTATE

Single Residential R3,000,000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Vandag se beste aanbod!

Valentynsdag Blomme & Geskenkpakkies

12 Rooi Rose in Sellofaan – Nou R439.00

'n Groot verskeidenheid van Valentynsrose en -blomme, -geskenkpakkies, -juweliersware en baie meer.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!