Johannesburg

Vrydag

Sunny. Pleasantly warm.

14°C
29°C

7 day forecasts

K.W. Sibeko

Beeld-gebruiker

Dis mense wat doodgaan, nie swart of wit

deur K.W. Sibeko
2010-02-08 21:22

skryf per e-pos:

Ek lees Beeld elke liewe dag. Ek is baie bekommerd oor die mense wat kla oor FW de Klerk en sy span.  Ek het respek vir hom, want hy het duisende lewens gered. Nog hoeveel mense was veronderstel om so dood te gaan voordat iemand iets doen? 

Hulle kla ook oor misdaad in Suid-Afrika. 

Ek is swart en trots om ’n Suid Afrikaner te wees.  

Baie swart mense het doodgegaan voor hierdie nuwe regering. Ek het familie en vriende verloor in die verlede, maar tot nou haat ek nie vir De Klerk en sy span nie. 

Ek is baie ontevrede oor die misdaad in hierdie land. My hart word baie seer as ek elke dag in die koerante lees oor plaasmoorde omdat dit mense is wat doodgaan. Ek gee nie om of hulle wit of swart is nie, maar omdat hulle mense is.

 Ons moet opstaan vir hierdie land. Ons moet vrede maak in hierdie land. Ons moet mekaar help om hierdie misdaad klaar te maak. 

Ek is hier gebore en ek sal nie hierdie land vir enige land los nie. Eerstens ek kan dit nie bekostig nie. Tweedens ek is lief vir Suid-Afrika. 

Daar is mooi dinge wat in die verlede gedoen is, maar daar is baie slegte dinge wat gebeur het. Presies soos nou. Daar is baie wat mooi is, maar daar is nog baie wat gedoen moet word om hierdie land tuis te maak.  

Ek verlang ook om tot laat in die aand op my stoep te sit en met die familie te gesels. Ek wens my kinders kan enige tyd van die dag kom en gaan soos ek grootgeword het. Ek wens vandag se kinders kan weet om groot mense te respekteer. Ek wens dat ek my motor op die sypaadjie kan los solank ek wil.  

 Kom ons werk saam om hierdie wêreld ’n beter plek vir almal te maak. Misdaad tref ons almal. En kom ons begin om te weet dat “God is the beginning”.

(My Afrikaans is nie so goed nie, maar ek probeer.)

 

Beoordeel hierdie artikel:
Kommentaar is gesluit vir hierdie storie.

Willem 2/10/2010 7:45:52 AM
Hierdie land walg my. Dit is net een groot klomp diewe en verkragters.

binne beeld

Nuutste Briewe-kommentaar

Dudess sê... Ja, pornografie is lankal al beskikbaar in baie vorme. Waar 'n manes dit egter KAN verhoed dat jongelinge en volwassenes nie daaraan blootgestel word daaraan nie, moet 'n mens mos maar jou bek oopmaak en rebelleer. En in elk geval, jy gaan nie sommer 'n kind kry wat by 'n adult shop instap of 'n dvd oor die toonbank koop nie, gaan jy? maar daar, waar dit agter geslote deure is en ma en pa is nie tuis nie....... ander storie meneer. "Immer 'n onderneming"..... Wow, hoe kan sommige mense darem slegte invloed regverdig ! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 19-24°C Mostly sunny. Mild. Jhb: 18-32°C Sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 14-29°C Sunny. Pleasantly warm. Pta: 16-32°C Sunny. Pleasantly warm.
Bfn: 21-30°C Morning clouds. Warm. PE: 22-28°C Broken clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Proposals/ Project Engineer

Western Cape - Cape Town
Hire Resolve

Senior C#.NET Developer JP20494

Gauteng - JHB North/Sandton
E-Merge IT Recruitment
R500,000-600,000 Per Annum Cost To Company

HR Manager

Gauteng
Crabtree & Evelyn
R 15, 000 - R 20, 000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris T3 Sedan 1.3 Spirit AT
2006
R 115,990.00

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2009
R 279,990.00

TOYOTA

Yaris T3 1.3 5-dr AC
2007
R 105,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

HILLCREST PARK

Single Residential - Cluster R 6 700 000

WOODMEAD

Multiple Unit - Cluster R 6 800 000

CANALS

Single Residential - House R 7 950 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Vandag se beste aanbod!

30% Af op Uitgesoekte DVD's

DVD's vanaf R69.30

100de Oscar wenners nou op uitverkoping. American Beauty, Step Up, Happy Feet, Casino Royale & meer!

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!