Johannesburg

Dinsdag

More sun than clouds. Mild.

14°C
25°C

7 day forecasts

Leo F. Roodt skryf:

Beeld-gebruiker

Eskom buit arm burgers van die land uit

deur Leo F. Roodt skryf:
2009-10-15 02:29

Eskom is besig om hardwerkende, arm Suid-Afrikaners uit te buit.

Hoe is dit dat Eskom nie kon slaag om oudpres. Thabo Mbeki en die destydse minister van minerale en energiesake te oorreed om nog ’n kragstasie op te rig nie? Maar nou kry Eskom dit reg om die regering om te praat aangaande belaglike tariefverhogings.

Eskom moet eerder:

  • agterstallige skuld van ons buurlande delg of verdere voorsiening van elektrisiteit aan nie-betalende buurlande onmiddellik staak; en
  • die hoof van Eskom en die hoof- bestuur se uitspattige vet salarisse, bonusse en onnodige, onregverdige verhogings hersien en sny.

Die regering kan nie nou toelaat dat die land se ekonomie ly weens vorige leiers se dom arrogansie nie.

Beoordeel hierdie artikel:

binne beeld

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 21-26°C More sun than clouds. Mild. Jhb: 16-29°C Sprinkles early. Morning clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 14-25°C More sun than clouds. Mild. Pta: 19-31°C Morning clouds. Pleasantly warm.
Bfn: 24-32°C Sunny. Warm. PE: 23-33°C Drizzle. More sun than clouds. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Linux Systems Administrator

Western Cape - Cape Town
Quiglies Solutions

Distribution Manager

Free State - Bloemfontein
Hire Resolve
R300,000 Per Annum

Distribution Manager

Eastern Cape
Hire Resolve
R300,000 Per Annum

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MITSUBISHI

Colt 2000i LWB Hi-Line
2001
R 59,900.00

TOYOTA

Corolla 1.4 Professional
2008
R 134,990.00

CHEVROLET

Aveo 1.6 LT
2009
R 145,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

NINAPARK

Single Residential R4,920,000

MONTANA PARK

Single Residential R4,590,000

DURBAN NORTH

Single Residential R4,750,000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Vandag se beste aanbod!

Valentynsdag Blomme & Geskenkpakkies

12 Rooi Rose in Sellofaan – Nou R439.00

'n Groot verskeidenheid van Valentynsrose en -blomme, -geskenkpakkies, -juweliersware en baie meer.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!