Johannesburg

Vrydag

Sunny. Pleasantly warm.

13°C
29°C

7 day forecasts

Margeret

van Krugersdorp skryf:
Beeld-gebruiker

Ek is baie geskok oor seksfliek in Afrikaans!

deur Margeret
2009-09-22 03:12

Margaret Meiring van Krugersdorp skryf:

Ek wil net graag onder u aandag bring dat daar op www.gumtree.co.za gepraat word van ’n seksrolprent in Afrikaans wat versprei gaan word by die Sexpo in Oktober.

Is dit nie genoeg dat daar so baie pornografie in Suid-Afrika is nie?

Nou moet ons nog lewe met ’n nuwe tendens van pornografie in Afrikaans!

Dan wil hierdie klomp nog ons erfenis in hul volgende rolprent ook vernietig deur tradisionele volksliedere soos “Saai die waatlemoen” en “Aai, aai die witborskraai” se woorde sodanig te verander om te pas by hul vuil rolprent.

Iemand moet iets doen om te verhinder dat ons lewe versuur gaan word met sulke vieslike en onwelvoeglike dinge wat ons kultuur gaan skaad!

Beoordeel hierdie artikel:

binne beeld

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 19-24°C Mostly sunny. Mild. Jhb: 17-33°C Sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 13-29°C Sunny. Pleasantly warm. Pta: 16-32°C Sunny. Pleasantly warm.
Bfn: 22-30°C Mostly sunny. Warm. PE: 22-28°C Light rain. More clouds than sun. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Data Warehousing Consultant

Western Cape - Cape Town
Quiglies Solutions

Retail Store Manager

Western Cape
Crabtree & Evelyn
R 10 000 p/m to R 12 000 p/m

HR & ADMIN ASSISTANT

Gauteng - JHB North/Sandton
Stafforce Recruitment Services

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HYUNDAI

Atos 1.1 Prime GLS 5-dr MY07
2008
R 74,990.00

TOYOTA

Avensis 2.4 Exclusive AT
2008
R 229,990.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 139,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

HILLCREST PARK

Single Residential - Cluster R 6 700 000

WOODMEAD

Multiple Unit - Cluster R 6 800 000

CANALS

Single Residential - House R 7 950 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Vandag se beste aanbod!

30% Af op Uitgesoekte DVD's

DVD's vanaf R69.30

100de Oscar wenners nou op uitverkoping. American Beauty, Step Up, Happy Feet, Casino Royale & meer!

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!