Johannesburg

Saterdag

Mostly sunny. Pleasantly warm.

16°C
29°C

7 day forecasts

Joe van Pretoria skryf:

Beeld-gebruiker

Jou boef, ek as vrou daag jou uit

deur Joe van Pretoria skryf:
2009-12-12 03:14

Hiermee ’n uitnodiging aan alle bose en wrede misdadigers, verkragters en skelms!

Volgende keer, wanneer jy ’n inbraak, verkragting of watter wrede aanval beplan, daag ek jou uit, om my “man-to-woman” (ja, ek is ’n vrou!) te kom aanval. 

Los jou makkers by die huis en ek sal my huismense in die badkamer toesluit. Los jou AK by die voordeur of tuinhekkie en ek los my pistool in die kluis. 

Op hierdie manier het ons al twee ’n ewe en regverdige kans. 

Want die hele SA weet dat julle te lafhartig is om ons weerlose vroue manalleen aan te vat. 

Tipies van boelies en bullebakke. Manalleen kan hy dit nooit doen nie, moet altyd ’n gespuis by hom hê. So, ek daag jou uit!

Beoordeel hierdie artikel:

binne beeld

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 17-24°C Mostly sunny. Mild. Jhb: 19-32°C Morning clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 16-29°C Mostly sunny. Pleasantly warm. Pta: 16-31°C Sunny. Pleasantly warm.
Bfn: 22-28°C Sprinkles late. More sun than clouds. Warm. PE: 19-24°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Finance Manager: CA(SA)

Gauteng - Johannesburg
Network Recruitment CA- Centurion
R700,000-990,000 Per Annum Cost To Company

Bookkeeper

Western Cape - Cape Town
Calibre Brand Solutions

Designer

Western Cape - Cape Town
New Media Publishing (PTY) Ltd

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A8 4.2 Quattro Tiptronic MY03
2005
R 349,000.00

TOYOTA

Yaris T3 1.3 5-dr AC
2007
R 99,990.00

DAEWOO

Matiz 0.8 SE 5-dr
2000
R 29,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

ASSAGAY

Single Residential - House R 7 500 000

GORDONS BAY

Single Residential - House R 11 500 000

FANCOURT GARDENS

R 4 100 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Vandag se beste aanbod!

Bestel AL jou UNISA-handboeke!

Fantastiese Besparings

Kry al die UNISA-handboeke wat jy benodig vir jou studies afgelewer by jou voordeur!

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!