Johannesburg

Dinsdag

More sun than clouds. Mild.

14°C
25°C

7 day forecasts

Tallie

skryf uit Kanada:
Beeld-gebruiker

Kanada: Mag die deure vir nóg oopgaan

deur Tallie
2009-09-02 00:30

Na aanleiding van die regering se reaksie op die eerste wit Suid-Afrikaner wat vlugtelingstatus in Kanada gekry het, wil ek die volgende sê:

Die regering van Suid-Afrika is so belaglik, woorde kan dit nie beskryf nie. 

In dieselfde uitgawe van Beeld is ’n berig van mense wat weer aangeval is en die rower wat “lekker” sê nadat hy die eienaar geskiet het.

Hoeveel keer moet dit nog gebeur?!

Ons almal weet die bewyse is daar. 

Ons was self slagoffers van misdaad. My man is deur die bors geskiet nadat hy my dogter by die skool afgelaai het. 

Dank die Vader ons is daarna land- uit.

Ná amper sewe jaar in Kanada is ek so dankbaar vir elke dag wat ek nie in daai abnormale land hoef te bly nie.

Ek hoop regtig die uitspraak gaan nog baie deure vir Suid-Afrikaners oopmaak.

Beoordeel hierdie artikel:

binne beeld

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 21-26°C More sun than clouds. Mild. Jhb: 16-29°C Sprinkles early. Morning clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 14-25°C More sun than clouds. Mild. Pta: 19-31°C Morning clouds. Pleasantly warm.
Bfn: 24-32°C Sunny. Warm. PE: 23-33°C Drizzle. More sun than clouds. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2008
R 109,900.00

AUDI

A4 1.8T FSi Ambition MY09
2009
R 332,000.00

TOYOTA

RunX RSi 5-dr
2003
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

NINAPARK

Single Residential R4,920,000

MONTANA PARK

Single Residential R4,590,000

DURBAN NORTH

Single Residential R4,750,000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Vandag se beste aanbod!

Valentynsdag Blomme & Geskenkpakkies

12 Rooi Rose in Sellofaan – Nou R439.00

'n Groot verskeidenheid van Valentynsrose en -blomme, -geskenkpakkies, -juweliersware en baie meer.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!