Johannesburg

Maandag

Showers late. Broken clouds. Mild.

13°C
26°C

7 day forecasts

Laat staan galbrakery en regverdiging!

1559 keer gelees

    Laat diegene wat gal braak en die wat die onderhandelings probeer regverdig nou stilbly. Julle verdeel ons net verder.

    Dra die gevolge!

    404 keer gelees

      Gaan ons leiers ooit besef dat hulle die gevolge van hul optrede moet oorweeg voordat 'n besluit geneem word, en meer belangrik, gaan hulle ooit verantwoordelikheid vir hulle besluite aanvaar?

      Sien die volle prentjie

      294 keer gelees

        Negatiwiteit is nie opbouend nie en gee net aanleiding tot meer negatiwiteit en depressie. Dit raak al amper ‘n kompetisie om die mees negatiewe kommentaar te lewer en die mees afkrakende kritiek te lewer.

        Ek droom wel weer

        18 menings | 1292 keer gelees

          Ek droom van 'n nuwe generasie patriotiese Suid-Afrikaners - mense met deursettingsvermoë, mense wat glo dat hul spesifieke talente sodanig is dat hulle wel in Afrika bo sal uitkom ten spyte van politieke inmenging.

          'Volkstaters' kan net praat

          Marthinus Willemse 58 menings | 2089 keer gelees

            Soos die weermag-ou is "volkstaters" almal grootbek en macho. Met 'n bediende en 'n tuinjong om alles te doen. En die volkstaat is hulle traandruppel.

            Die baanblad-kwessie

            Johann Hammann van Louis Trichardt 92 keer gelees

              Daar word altyd aan ons vertel omdat Nuweland en Port Elizabeth langs die kus is, is dit onmoontlik om 'n baanblad met spoed en wip (wat ons spelers sal bevoordeel) voor te berei.

              Daarom is veeartse "duur"

              637 keer gelees

                Ek kan jou belowe, as jy weet wat dit vat om ‘n veearts te word en hoeveel daardie mense opgee om met diere te kan werk, sal jy twee keer dink voordat jy weer kla oor hul pryse.

                Ek sien uit na my daaglikse besoek aan die KletsKerk

                Dominique Thom skryf: 448 keer gelees

                  Wel, ek kan maar net sê dat as die NGK so bang is vir opinies anders as hul eie, dan moet hulle maar regtig eenkant in die hoekie gaan sit en die werk vir mense los wat die guts het om kritiek te ontvang!

                  Swak diens

                  603 keer gelees

                    Ons raak al hoe meer gewoond aan swak diens in Suid-Afrika. Ons ervaar dit in banke, supermarkte, klerewinkels -- en ek praat nie eers van staatsinstansies nie.

                    Boer en brandewyn

                    Charl Oberholzer 1040 keer gelees

                      Die Afrikaner - Is dit iemand wat vellies gedra het toe hy klein was? Dalk iemand wat skelm ‘n traan pik as hy De la Rey luister?

                      Totsiens, Piet Uys

                      Hennie van Deventer 1005 keer gelees

                        Piet Uys se dood, op 72, tref by my 'n snaar.

                         

                        Ek hoop jy sal eendag in Wesland kom woon

                        Johan Conradie 889 keer gelees

                          Dalk was dit ? baie goeie ding om Orania te gaan besoek het – nou weet jy hoe ? Volkstaat nie moet lyk nie. Die beelde van Verwoerd en ander is die grootste afskrikmiddel vir ondersteuning.

                          Dalk oud maar nog nie koud!

                          737 keer gelees

                            Met verwysing tot die artikel 'Vierde vrou in maand in haar huis in PTA aangeval' wil ek net graag vir mnr. Henri Boshoff sê hy is 'n idioot om so luidkeels aan te haal dat dit skokkend is hoe baie 'ou' mense alleen in groot huise woon.

                            Poligamie gaan oor ongelykheid, beheer en manipulasie

                            3 menings | 1282 keer gelees

                              In werklikheid gaan die gebruik gepaard met ‘n siening dat die vrou tydelike verbruikerswaarde het.

                              Moet mens rook?

                              Chris 622 keer gelees

                                Natuurlik moet ek rook, want hoe anders kan ek die ervaring beleef van 'n pyp in my lugpyp wat die slym van my longe aftrek as emfiseem later in my lewe my keel kom toedruk.

                                Dag soveel van staking nommer soveel

                                Tina Bruwer 385 keer gelees

                                  Ons tel nie meer. Nie die stakings of die aantal toegeknoopte swart sakke wat rondom die dromme op straat pronk nie.

                                  Wie moes onderhandel?

                                  Hugo Geldenhuys 64 menings | 2568 keer gelees

                                    Die Afrikaner is nie deur FW en Roelf uitverkoop nie, maar deur Verwoerd, Vorster, PW en die res.

                                    Bring my masjiengeweer ... dan trou ek weer en weer

                                    440 keer gelees

                                      Ons liewe 'comrade' mnr. Zuma is getroud! Eintlik glad nie ‘n groot gebeurtenis nie aangesien dit sy derde troue is.

                                      Wat jy saai sal jy maai

                                      Gemanierde Vrystaater 1202 keer gelees

                                        Dit is met aanvanklike afgryse dat ek die storie van M de Villiers lees, en toe nog die rits moedelose ouers “wat geen toekoms vir ons jeug sien nie."

                                        Invictus: Inspirerend!

                                        Carla-Mari van den Heever 601 keer gelees

                                          Om as blanke jongmens die afgelope 15 jaar in Suid-Afrika groot te word, was geen speletjie nie.

                                          Ons staan by Anthony

                                          1242 keer gelees

                                            Dit is ons beste vriendin Teresa wat ongelukkig haar lewe verloor het op die hoofweg!

                                            Weer
                                            Verkeer
                                            Lotto
                                            Ksd: 19-24°C Mostly sunny. Mild. Jhb: 15-28°C Widely scattered tstorms. Morning clouds. Warm.
                                            Dbn: 13-26°C Showers late. Broken clouds. Mild. Pta: 14-29°C Sunny. Pleasantly warm.
                                            Bfn: 22-29°C More sun than clouds. Warm. PE: 19-26°C Sprinkles early. More sun than clouds. Mild.
                                            7-dag-voorspelling...

                                            Betrekkinge - Vind jou droomwerk

                                            Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

                                            SUBARU

                                            Forester 2.5 X AWD MY09
                                            2009
                                            R 279,990.00

                                            TOYOTA

                                            Yaris T3 1.3 Spirit 5-dr
                                            2006
                                            R 115,990.00

                                            CHEVROLET

                                            Lumina 5.7 SS MY05
                                            2005
                                            R 189,900.00

                                            Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

                                            BANTRY BAY

                                            Single Residential - House R 32 000 000

                                            LONEHILL

                                            Single Residential - House R 5 200 000

                                            RIVONIA

                                            Multiple Unit - Cluster R 4 800 000

                                            Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

                                            Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

                                            Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

                                            Groot Feesbesparings op Boeke

                                            2.3 miljoen titels om van te kies.

                                            Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

                                            iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

                                            Fantastiese Feesflieks

                                            46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

                                            Musiek op Promosie

                                            100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

                                            1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

                                            Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

                                            Vandag se beste aanbod!

                                            e-Boeke is Nou Beskikbaar by kalahari.net

                                            Tot 50% Af Op Top e-Boek Titels

                                            Laai net Adobe Digital Editions af, soek & koop jou e-Boek, laai die e-Boek vanuit jou LibraryBox af en geniet e-Lees!

                                            iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!