2010-03-13 02:00
Om die oestyd te vier, soos dit wêreldwyd gedoen word, het wynmakers hier besluit om te bewys hulle kan nét so goed met korrels in die kookpotte woeker soos wat hulle in die tenke en vate doen.
2010-03-13 02:00
Jou mooi groot stoelkaktus (Echinocactus grusonii) lyk baie gesond. Hy vereis volson, ’n warm omgewing en kan met min klaarkom.
2010-03-13 02:00
Dis weer daardie tyd van die jaar wanneer musiekliefhebbers en skubaduikers hulle dinge begin reël vir Strab, die bekende en besonderse blues-rock-fees wat in Mosambiek plaasvind.
2010-03-13 02:00
Toe Irak aan die brand was het Lawrence Anthony sterwende leeus in die Bagdad-wildtuin gaan red. Nou bied hy ’n tuiste vir olifante wat elders moeilikheid gemaak het in sy wildtuin.
2010-03-13 02:00
Dis ’n vreemde gesig – die restauranteienaar wat in ’n wit hemp, geruite onderbaadjie en tossel-mussie ’n eeue oue vloek voor sy gaste besweer.
2010-03-06 01:00
Alle plante het vier fundamentele behoeftes om suksesvol te kan bestaan: water, temperatuur, (son-)lig en voedingstowwe.
2010-03-06 01:30
Dit is een van die oudste kunsmediums en ’n kitsmanier om jou stempel op jou huis en dekor af te druk. Carla Lewis-Balden het meer oor mosaïekkuns gaan uitvind.
2010-03-06 01:00
Die liedjieskrywer-digter Kabous Verwoed se reislus is waarskynlik deur sy ma, ’n eertydse lugwaardin, geïnspireer. Anami Mailovich het saam met hom na sy reis-herinnerings gekyk.
2010-03-01 11:17
Eienaardig, dat ’n plek vir sommige mense bloot ménse is en vir ander weer ’n ruimte waarin bome en berge en mure ’n rol speel.
2010-03-01 11:17
Waar ’n groot plaat Tulbaghia violacea (wildeknoffel) groei, sal jy selde plantluise (en, volgens oorlewering, slange) sien. Die skerp knoffelreuk van die blare laat baie insekte vlug.
2010-02-20 02:00
Niks is te veel moeite nie. Jy moet net vra, dan draf jou butler stilletjies nader, voldoen aan jou versoek en draf net so suutjies weer weg.