HoofArtikels
308 keer gelees
Die druk wat onwettige immigrante op Suid-Afrika se hulpbronne plaas, het weer soos ’n sweer oopgebars toe provinsiale polisiehoofde in die parlement gesê het die regering het nie begroot vir die miljoene onwettiges wat gepolisieer moet word nie.
HoofArtikels
483 keer gelees
Toe oudpres. Thabo Mbeki ’n paar jaar gelede eensydig die kommandostelsel afgeskaf en die weermag aan die landsgrense onttrek het, is hy gewaarsku dit sou die veiligheid van die landbougemeenskap in die gedrang sou bring.
HoofArtikels
700 keer gelees
Die onbillike toepassing van regstellende aksie is ’n gevoelige knou toegedien met die oorwinning van kapt. Renate Barnard in die arbeidshof. Regstellende aksie is ’n mislukking.
HoofArtikels
523 keer gelees
’n Mens kan seker sê dankie tog dat Eskom se tariefverhoging net 24,8% is en nie 45% nie soos wat aanvanklik gevra is. Die meeste Suid-Afrikaners, wat gaan sukkel om die ligte aan die brand te hou, is woedend en het rede om te wees. En die woede is waarskynlik nie net teen Eskom gerig nie.