Johannesburg

Dinsdag

Broken clouds. Pleasantly warm.

13°C
26°C

7 day forecasts

Slagoffers van ons vrees

Gasrubriekskrywers 337 keer gelees

Ons hou ons voor as Christelike kragreuse. Tog word ons vrese dikwels maar net onder ’n vroom vernislaag versteek.

Blouwillemaandag

Wat maak ons met waardevolle gemors?

Blouwillemaandag 1203 keer gelees

’n Mens moet darem bietjie simpatie hê met onse president wat sommer so skielik sy bates en laste moes verklaar.

Gasrubriekskrywers

Zuma-foon en sleg beeld

Gasrubriekskrywers 375 keer gelees

Ek het iewers gelees dat ’n verslaggewer se verhouding teenoor ’n politikus soos dié van ’n hond teenoor ’n lamppaal is.

Neels Jackson

Vlieg veilig, geveerde vriende

Neels Jackson 44 keer gelees

Dit word tyd om te groet, tyd om afskeid te neem van ons geveerde vriende wat die afgelope somer by ons was, voordat hulle op hul noordwaartse togte na warmer winters uitwyk.

Annemarie van der Walt

Om die wêreld stuk-stuk te eet

Annemarie van der Walt 2 menings | 1585 keer gelees

Dit was ’n plesier om die man te sien eet, vertel sy en rol die een punt van haar voorskoot tussen haar vingers.

Lood se Praatjies

Lood se praatjies

Lood se Praatjies 1895 keer gelees

Dit gaan so erg dat daar blykbaar selfs sprake is dat Bart Nel eersdaags as ’n musiekblyspel opgevoer gaan word.

Cecile Cilliers

Êrens is tog die lag van die lug

Cecile Cilliers 1119 keer gelees

Ek moet my minder met die radio en met die koerante en die oumens­gesprekke ophou. Ek moet met die jong mense gesels.

 

Jou gunsteling rubriekskrywers

  1. Gasrubriekskrywers
    ’n Meisiemens is fynbesnaard - 4324 keer gelees
  2. Blouwillemaandag
    Wie erf dan jou gat as jy hom gekoop het? - 825 keer gelees
  3. Ferdi Greyling
    Hervat ’n sosiale kontrak - 768 keer gelees
  4. Gert van der Westhuizen
    Ons kort ’n bietjie ‘magic’ - 528 keer gelees
  5. Gasrubriekskrywers
    Hof toe met US oor taal - 317 keer gelees
Gasrubriekskrywers

Uitnemendheid is eerste

Gasrubriekskrywers 1 menings | 183 keer gelees

Op Stellenbosch bars die kartetse soos die taalkampe op mekaar skiet. Van weerskante is daar beskuldigings van onetiese gedrag en verdraaiings.

Gert van der Westhuizen

Ons kort ’n bietjie ‘magic’

Gert van der Westhuizen 5 menings | 575 keer gelees

Die plaaslike reëlingskomitee vir WB 2010 maak dinge nie makliker vir homself nie.

Gasrubriekskrywers

Hof toe met US oor taal

Gasrubriekskrywers 4 menings | 359 keer gelees

Op grondvlak groei Afrikaans. Daar is passie vir die taal. So waarom dan bekommerd wees? ’n Taal is soos ’n ekologie, ’n bio-sosiale veld waarin betekenisse van ’n oorkoepelende samehang afhanklik is.

binne beeld

Wilhelm Jordaan

Die onsigbare rassejuk nie afgelê

Wilhelm Jordaan 259 keer gelees

“Moenie met my praat soos wat ’n wit mens in die apartheidsera met ’n swart mens gepraat het nie.”

Gasrubriekskrywers

’n Meisiemens is fynbesnaard

Gasrubriekskrywers 4635 keer gelees

Ons gaan nooit só wees nie – het ons daai middag agter die kerk se muurtjie vol bravade gerook, getan en gesweer.

Blouwillemaandag

Wie erf dan jou gat as jy hom gekoop het?

Blouwillemaandag 7977 keer gelees

Lyk my jy gaan sien jou gat, neem dan jou gat aan deur hom te koop en met daai geld maak hulle dan jou gat vir jou reg.

Gasrubriekskrywers

Niks te sien nie, maar dis mooi!

Gasrubriekskrywers 112 keer gelees

Mense praat so dikwels van iets wat vir hulle “mooi” is. ’n Mooi koedoe of ’n mooi olifant is seker wel mooi, maar ons sien so dikwels die regtige mooi in die lewe glad nie raak nie.

Tim du Plessis

Staan op regte die ín-ding

Tim du Plessis 17 menings | 1986 keer gelees

’n Nuwe tydsgees is aan die ontwaak. Mense, gemeenskappe, minderhede, noem maar op, staan op en sê: genoeg is genoeg. Nou vat ons ons regte terug.

Gasrubriekskrywers

’n Nuwe soort aktivisme

Gasrubriekskrywers 16 menings | 969 keer gelees

Baie dinge in die land loop verkeerd, maar dit lyk of daar in die laaste paar jaar stil-stil ’n paar positiewe ontwikkelings aan die gang gekom het.

Gasrubriekskrywers

Dis ’n beskaafde anargie

Gasrubriekskrywers 28 menings | 1887 keer gelees

Laat ek met die deur in die huis val: Die weiering van (meestal) wit inwoners om hul plaaslike belasting te betaal, is ’n onding.

Gasrubriekskrywers

Dankbaar vir kanker van genade

Gasrubriekskrywers 3402 keer gelees

My hele lewe lank kies ek nog wat die kanker se naam kan wees wat ’n opgewonde ma wie se hart vir ’n pienkvoet klop van haar “belofte van God” kom wegruk het.

Gasrubriekskrywers

Broodnodig, maar futloos

Gasrubriekskrywers 507 keer gelees

Die SARK en sy lidkerke was ongetwyfeld een van die belangrikste sosiale kragte in ons samelewing. Hoe het dinge nie verander nie!

Gasrubriekskrywers

As sout nie op ons woorde gesprinkel is nie, wag bitterheid

Gasrubriekskrywers 457 keer gelees

Bybelvertalings slaan ’n mens dikwels dronk – veral wanneer didaktiese verduideliking die krag van simboliek en poësie ondermyn.

Tim du Plessis

Hoe lank nog vir Zuma?

Tim du Plessis 1536 keer gelees

'n Swart redakteur wat baie weet van die ANC se geskiedenis en kultuur het eendag gesê al die ANC se hoofleiers het aan drie vereistes voldoen.

Gasrubriekskrywers

Die taalkaravaan rol aan

Gasrubriekskrywers 531 keer gelees

Dit bly my opval hoe min ons Suid-Afrikaners van mekaar weet. Die apartheidsmure het lank reeds geval, maar dit lyk my die mure in ons koppe oor mekaar en van mekaar bly nog maar stewig orent.

Lood se Praatjies

Koning Jacob I kom in Londen aan

Lood se Praatjies 4028 keer gelees

“God save the queen!” was Lood se eerste gedagte toe hy hoor Vader Jacob is vandeesweek in Brittanje vir ’n staatsbesoek.

Wilhelm Jordaan

Vrees vir eier-ek in ’n vinielkrip

Wilhelm Jordaan 438 keer gelees

Baie van dié verhale betrek genetiese ingenieurswese waardeur die mens se aard gemanipuleer word om oënskynlik beter wêrelde te skep.

Gasrubriekskrywers

Eintlik heel sissie-vriendelik hier!

Gasrubriekskrywers 2904 keer gelees

Toe jy in jou laaste e-pos vra hoe dit met my hier in “Sodom en Gomorra” gaan, was ek in die versoeking om met ’n standaard-“oukei” te antwoord.

Blouwillemaandag

Ons wil betyds weet of ons moet wakker lê

Blouwillemaandag 4925 keer gelees

Soos my ander helftetjie sê, dit sal beter vir my hartspier wees as ek die res van die seisoen eerder pornografie op TV kyk as na die Cheetahs.

Annemarie van der Walt

3, nee 4, onhoorbare woorde

Annemarie van der Walt 2951 keer gelees

Wat de duiwel hét sy tog gesê? Dit bly ’n woordelose herinnering; bloot ’n fladdering agter haar borsbeen; die bleekwit kou om haar hart.

Neels Jackson

’n Geloofstaal wat verskil

Neels Jackson 2413 keer gelees

“Ons” was die NG Kerk van die 1960’s en 1970’s en “hulle” was enig­iemand anders, van die Rooms-Katolieke met hul pous tot by die AGS en ander kerke waar mense sommer tydens ’n erediens sou hande klap.

Gasrubriekskrywers

US kry ’n stofsuier-leier

Gasrubriekskrywers 629 keer gelees

Die kanselier, sê die HAT, is die titulêre hoof van ’n universiteit. Hy of sy ken grade by die gradeplegtigheid toe.

Ferdi Greyling

Dié droom word nie waar

Ferdi Greyling 1101 keer gelees

Wat is ’n mens veronderstel om te doen as jy in Johannesburg bly en die probleme met infrastruktuur bly net voortduur of nuwes ontstaan net aanmekaar?

Gasrubriekskrywers

Dis God wat ons laat wen

Gasrubriekskrywers 2370 keer gelees

Amla het dit duidelik gemaak dat hy geen handelsmerke van alkoholiese drank op hom sal dra nie. Hierdie tekens is teen sy geloof.

Gasrubriekskrywers

Dit verander soos dit bly

Gasrubriekskrywers 139 keer gelees

Met die oorgang na die 1800’s het baie mense in die nagmerrieteorie van Thomas Malthus geglo: onvermydelike wêreldhongersnood omdat die wêreldbevolking baie vinniger as kosproduksie sou groei. Gelukkig sit Malthus die pessimis die pot toe mis omdat hy nie nuwe voedseltegnologie voorsien het nie.

Keelvol vir die Afrikaanse doemprofete

Rubrieke 13 menings | 512 keer gelees

Peet van Aardt wonder wie die uiters negatiewe Afrikaanses is wat ons kultuur wil afsonder, en waarom hul dink hulle kan namens die res van ons praat.

Annemarie van der Walt

Verlange soos geelryp maroelas

Annemarie van der Walt 1066 keer gelees

Reën dit, kla al wat leef en beef oor die modder en gesukkel; skyn die son blakerend oor die bos, mor almal oor muskiete en muggies.

Gasrubriekskrywers

Hoe SA naam verloor het

Gasrubriekskrywers 2632 keer gelees

Die verhaal van twee presidente – Nelson Mandela en Jacob Zuma. Dít is die algemene trant van die ontledings wat in die Europese media verskyn het na aanleiding van die herdenking van Mandela se vrylating 20 jaar gelede. Dit is terselfdertyd die verhaal van hoe Suid-Afrika sy goeie naam internasionaal verloor het.

Gasrubriekskrywers

SA móét eenvoudig groei

Gasrubriekskrywers 2 menings | 523 keer gelees

Pres. Jacob Zuma se grootste krisis sedert hy aan die bewind gekom het, kan nou wel sy 20ste kind wees, maar Suid-Afrika se grootste krisis is nou ongetwyfeld werkloosheid.

Ferdi Greyling

Dit geld na weerskante

Ferdi Greyling 26 menings | 1528 keer gelees

Mnr. Gwede Mantashe, die ANC se sekretaris-generaal, het verlede week in ’n onderhoud met Beeld kwessies na aan baie Afrikaners se harte bespreek.

Gasrubriekskrywers

’n Oorwinning oor die pyn

Gasrubriekskrywers 2 menings | 993 keer gelees

Ek huil nie in die fliek nie. Nooit nie. Maak nie saak wat nie. Soms word ek aangegryp deur ’n rolprent. Ervaar intense emosie. Word meegevoer. Diep geraak. Maar huil? Nooit nie.

Gasrubriekskrywers

Dis tyd vir die tweede sondvloed

Gasrubriekskrywers 2132 keer gelees

As ’n mens so in jou geestesoog jou die ark se situasie moet voorstel, dan wonder jy hoe Noag met al die diere die orde kon handhaaf.

Tim du Plessis

Gevra: ’n FW vir die ANC

Tim du Plessis 41 menings | 1572 keer gelees

Van oral is die versugting die afgelope week gehoor dat Suid-Afrika ’n nuwe Nelson Mandela nodig het. Maar wat eintlik nodig is, is ’n eie FW de Klerk vir die ANC. ’n Revolusionêr van binne wat die regerende party kan bevry van die oorblywende dele van sy “meesternarratief” – dit wat die ANC maak wat hy is.

Lood se Praatjies

Lood se praatjies

Lood se Praatjies 1355 keer gelees

Lood voel oor Ubuntu soos wat 1986 se Mej. Langkloof oor wêreldvrede gevoel het: heeltemal ten gunste daarvan, maar onseker of dit haalbaar is.

Cecile Cilliers

Werk, want die nag kom nader

Cecile Cilliers 431 keer gelees

Toe ek onlangs op ’n lughawe my tasse van die vervoerband op die trollie laai, glimlag ’n mooi jong vrou my toe. Ken ons mekaar? vra ek, vol glimlaggende verskoning vir my swak geheue.

Wilhelm Jordaan

Ek en jy een, sonder winsmotief

Wilhelm Jordaan 855 keer gelees

Op Valentyn se kalender is Sondag Soendag – ter wille van liefde! En kaartjies met rooironde lippe wat uitnooi om gesoen te word ...

Gasrubriekskrywers

Gertanus, ontmoet vir Ambey!

Gasrubriekskrywers 1338 keer gelees

Jou moeder en vader het besluit jy moet eenvoudig familiename kry. Die oupa en ouma is so genoem, en jy sal ook!

Gasrubriekskrywers

Bybels én kultureel divers

Gasrubriekskrywers 1221 keer gelees

By ’n onlangse kerkkonferensie in Limpopo het ek om die etenstafel met ’n paar swart leiers die kwessie van pres. Jacob Zuma se veelwywery aangeraak.

Gasrubriekskrywers

Dalk is al dié regsheid verkeerd!

Gasrubriekskrywers 1221 keer gelees

Toe ek klein was, het kinders wat linkshandig probeer skryf het ’n pak slae gekry. Nie dat dit my gepla het nie; ek was net goddank bly ek is regs.

Annemarie van der Walt

Braai van broederskap gestroop

Annemarie van der Walt 3073 keer gelees

“Ek meen, dit is altyd die... die díng met ’n braai. Die mans. En braai. Jy weet?”

Cecile Cilliers

Welkom terug, jy’s oorgewig!

Cecile Cilliers 252 keer gelees

Om alleen te reis is gewoon nie moontlik nie. Tensy jy vingeralleen om die wêreld seil of tentjie in jou rugsak die pad vat die Kalahari in. En selfs dan, vroeër of later, sal jou pad dié van ander kruis. Want waar jy ook al reis, is ander mense ’n noodsaaklike onderdeel.

Wilhelm Jordaan

Op soek na 150 pare ou skoene

Wilhelm Jordaan 1653 keer gelees

Tog is daar ’n ander werklikheid – dat elke mens heimlik diepgaande vriendskap begeer.

Gasrubriekskrywers

Om kop bo water te kan hou

Gasrubriekskrywers 1637 keer gelees

Ek dink aan die moontlikheid van 'n stywe sitvlak en 'n plat pens...

Blouwillemaandag

Hondepatrollie, maar nou raak dit jollie!

Blouwillemaandag 14 menings | 3023 keer gelees

Ek wonder al heelweek wat my oorlede ou vader sou gesê het as hy gehoor het van die Nasionale Polisiedag.

Elise Tempelhoff

Minister, watter deur kies jy?

Elise Tempelhoff 136 keer gelees

Me. Buyelwa Sonjica, minister van waterwese en omgewingsake, is Maandag in die Pretoriase Nasionale Botaniese Tuin waar sy die Suid-Afrikaanse program vir die Internasionale Biodiversiteitsjaar bekend stel.

Annemarie van der Walt

As die volmaan geelrooi oorbeur

Annemarie van der Walt 8 menings | 1657 keer gelees

Daar is ander redes ook waarom ek die ooptes hopelik nooit weer moet verruil vir ’n voorstedelike bestaan nie.

Cecile Cilliers

Dís hoekom Fransman hier boer

Cecile Cilliers 242 keer gelees

Wat sou ’n Parysenaar besiel om op die Australiese platteland met olywe te kom boer? My vakansie amper op ’n end, neem Abraham my op ’n ekskursie die oostelike binneland in, in die rigting van die Darling-eskarp.

Wilhelm Jordaan

Van geraas tot heilige harmonie

Wilhelm Jordaan 17 menings | 3156 keer gelees

Dr. Johann van den Heever het met sy artikel oor “aanbiddingspornografie” ’n wesenlike spanning in die Afrikaanse kerklike lewe blootgelê.

 
Ferdi Greyling

Hervat ’n sosiale kontrak

Ferdi Greyling 3 menings | 864 keer gelees

Dié kontrak sê in sy eenvoudigste vorm dat die burgers belasting sal betaal en dat die staat dan in ruil daarvoor dienste daarmee sal organiseer en aan die burgers sal lewer.

Gasrubriekskrywers

Stilbly gaan nie help nie

Gasrubriekskrywers 700 keer gelees

Vanjaar se koerantblaaie is tot dusver gekenmerk deur berigte oor vroue en kinders wat verkrag is. En dit is slegs die meer dramatiese verhale en bekendes wat die nuus haal.

Gasrubriekskrywers

Nigerië máák saak vir SA

Gasrubriekskrywers 878 keer gelees

Toe ’n moeë en afgeremde mnr. Nick Greyling vroeër vandeesweek op die O.R. Tambo-lughawe aangekom het, het hy die werklikheid van Nigerië en daardie land se belang aan Suid-Afrikaners tuisgebring.

Annemarie van der Walt

As die wêreld elke dag genoeg is

Annemarie van der Walt 235 keer gelees

Sleg is dit nie, seer soms wel, en as iewers in die harwar van die hart is dit asof jy opeens in jou spore stuit en dink: “Hm, is dit nou weer hoe dit voel om te léwe?”

Lood se Praatjies

Lood se praatjies

Lood se Praatjies 3969 keer gelees

Dis nogal ’n gewilde vraag: Wie ís nou eintlik deesdae die mag agter die skerms? Want dis duidelik vóór die skerms gaan daar niks aan nie.

Cecile Cilliers

’n Swanevlerk bly vir die sibbe

Cecile Cilliers 1779 keer gelees

Want die woord is nie in algemene gebruik nie. Die Nasionale Woordeboek beskryf dit inderdaad as ongewoon. En dit vind ek jammer.

Wilhelm Jordaan

Die omstanders hyg van walging

Wilhelm Jordaan 253 keer gelees

Homo corruptus! wil ’n mens uitroep as jy deur die koerante blaai en daagliks berigte lees oor mense wat mag en posisie vir eie gewin aanwend.

Ferdi Greyling

Die wasmasjien werk nie

Ferdi Greyling 748 keer gelees

In die jare van kommunistiese onderdrukking in Rusland, so is altyd gesê, het Russiese skrywers ’n unieke literêre styl ontwikkel.

Blouwillemaandag

Onse brûe het nie ’n aardbewing nodig nie

Blouwillemaandag 4048 keer gelees

Ek was dié naweek in Bloemfontein en het my vergaap aan presies hoe chaoties dit so laat in die nag met die paaie daar op pad na Vodacompark toe lyk.

Gasrubriekskrywers

Los gepraat, lewer diens!

Gasrubriekskrywers 91 keer gelees

Wanneer politici ’n debat wil voer oor wat nou eintlik ons morele waardes as ’n gemeenskap is, moet jy weet hoe diep is ons reeds in die moeilikheid.

Annemarie van der Walt

Hoor jy die klanke van sonde?

Annemarie van der Walt 302 keer gelees

Die hotel is bruin, soos alle soortgelyke hotelletjies op soortgelyke halfverlate dorpe. Bruin mat in die ingangsportaal, bruin deken oor die deurgeslaapte bed. Bruin water in die ongebruikte swembad.

Gasrubriekskrywers

Die geheime woestyn-sending

Gasrubriekskrywers 2711 keer gelees

Daai nag rol ek rond terwyl die trein voortskommel see toe. Ek hoop tog net nie ek moet iemand gaan skiet nie, bly dit draai in my kop.

Gasrubriekskrywers

Want taal ís verbeelding

Gasrubriekskrywers 986 keer gelees

Mnr. Johann Rupert, groot Afrikaanse sakeman, se toespraak met sy inhuldiging as kanselier van die Universiteit van Stellenbosch (US) bevat opmerkings wat vra om verdere ontleding.

Ferdi Greyling

Wêreldklas oor 100 dae?

Ferdi Greyling 2110 keer gelees

Johannesburg, ons “world class African city”, is nog wild aan die bou vir WB 2010 wat oor 100 dae begin.

Gasrubriekskrywers

Die geZuma van die bye

Gasrubriekskrywers 1216 keer gelees

Ons weet nou almal pres. Jacob Zuma wil ’n nasionale beraad oor moraliteit hou. En dis glo ’n eerste in die wêreld. Aan die een kant voel ’n mens ’n bietjie verleë hieroor.

Tim du Plessis

Dit gaan nog vrolik raak

Tim du Plessis 2417 keer gelees

Ek gesels graag met Flip Buys. Hy’s tegelyk ’n dinker en ’n doener – nogal ’n seldsame kombinasie. Sy brein werk in toekomsprentjies, baie strategies.

Lood se Praatjies

Lood se praatjies

Lood se Praatjies 1992 keer gelees

Spesifiek sal hul vullis deur die Tshwane-metroraad verwyder word, hul riool deur Sannieshof bestuur word en hul drinkwater uit die Hartbeespoortdam kom.

Cecile Cilliers

Wrakhout en uitskot op ’n tydreis

Cecile Cilliers 332 keer gelees

Toe my kinders klein was, was teater dikwels op ons naweekprogram. Johannesburg het (dankbaar!) nog nooit mank gegaan aan kinderteater nie.

Wilhelm Jordaan

Om vry en eiesoortig te kan rou

Wilhelm Jordaan 1489 keer gelees

Mense het uiteenlopende opvattings oor hóé lank en presies hóé sigbaar gerou behoort te word oor die dood van ’n geliefde familielid.

Gasrubriekskrywers

Vir oulaas TV saam met Ouma

Gasrubriekskrywers 3469 keer gelees

Vakansies op Oudtshoorn het my ouma met ’n vollyf vleeskleur-onderrok smiddae op die bed onder die waaier gaan lê, my oupa in sy wessie en kortbroek.

Blouwillemaandag

As dit jou beurt is, is dit jou beurt, Stanley

Blouwillemaandag 4142 keer gelees

Sjoe, maar my hart bloei vir die arme ou wat gedink het hy het R91 miljoen in die Kragbal-boerpot gewen en toe’s dit nul.

Neels Jackson

Soms is daar net nie woorde nie

Neels Jackson 117 keer gelees

Ek is van kleins af gefassineer deur watervalle. Miskien daarom dat ek vandag nog nie na die Natalse kus kan ry sonder om by Howick af te draai en eers by die waterval te gaan stop om bene te rek nie.

Tim du Plessis

Danksy die Grondwet...

Tim du Plessis 1283 keer gelees

Wat sou dit wees wat die jag op die Grondwet skielik oop verklaar het? Dalk was dit omdat die land twee weke gelede stilgestaan het om te reflekteer oor FW de Klerk en Nelson Mandela.

Lood se Praatjies

Lood se praatjies

Lood se Praatjies 1501 keer gelees

Nou verstaan ons ook waarom die president sy toespraak in die aand gehou het; dit onderbreek nie ’n mens se roetine so erg soos ’n oggendslapie nie.

Cecile Cilliers

Te uitheems vir die Noordoos

Cecile Cilliers 1181 keer gelees

Die tafel staan buite gedek en ek verlustig my aan die groen koelte van die akkerbome, die berg doer agter en die vroeë tekens van ’n loom laatsomersdag.

Wilhelm Jordaan

’n Nuwe geloofsprogrammatuur

Wilhelm Jordaan 1509 keer gelees

As Hy ís, ís Hy gans anders as óns woorde oor Hom. Die wese van misterie (na die Griekse woord “myste­rion”) is dat dit onsêbaar is.

Jo Prins

Ek moet huis toe – na Afrikaans

Jo Prins 91 menings | 5654 keer gelees

Die lied het elke keer die beelde van daai ad in my kop laat afspeel en my verlange pynlik, pynlik in ’n stortvloed emosies teruggebring.

Blouwillemaandag

Staatsgarage baie besig met baba-plakkers

Blouwillemaandag 3785 keer gelees

“Ek weet net een ding,” las Dik Daan by, “as jy gedink het hy stres op Valentynsdag, moet jy hom op Vadersdag sien!”

Gasrubriekskrywers

Waar in die wêreld is JZ?

Gasrubriekskrywers 868 keer gelees

Toe oudpres. Thabo Mbeki nog in die tuig was, het ’n mens geweet iets is tog iewers aan die gang, al was dit slegs in die buiteland.

Annemarie van der Walt

Die beloftes binne die bladsye

Annemarie van der Walt 123 keer gelees

Daar is ’n manier waarop sekere mense heeltemal tred met ’n dag kan verloor: Pak ’n boekrak reg. Vergete raak die hier en nou, die lysies doendinge word vervang met sinsnedes wat jy opnuut raaklees en stowwerige bladsye is die tuiskoms van herinneringe en drome.

Gasrubriekskrywers

Deurbraak/ineenstorting?

Gasrubriekskrywers 18 menings | 833 keer gelees

‘Ons nasionale demokratiese revolusie (NDR) sal nie gestop word nie,” het die ANC ’n ruk gelede verklaar. Dis dus gepas om vandag – 20 jaar ná die vrylating van oudpres. Nelson Mandela – te kyk na wat die NDR nog alles kan oplewer.

Gasrubriekskrywers

Ganse nasie de moer in

Gasrubriekskrywers 5108 keer gelees

Johan was reguit: Hoe durf Sandra Laing apartheid die skuld gee vir wat met haar gebeur het, vra hy Vrydagoggend aan Freek Robinson op RSG.

Ferdi Greyling

’n Taal moet kleur nie ken

Ferdi Greyling 481 keer gelees

’n Taal ken nie velkleur nie en enige poging om Afrikaans te help, sal vals wees as dit hoegenaamd op ’n basis van velkleur gedoen word. Dit sal dan ’n eggo van apartheid wees.

Gasrubriekskrywers

Leer ken die ware Jacob aan sy dade

Gasrubriekskrywers 1023 keer gelees

Zuma glo hy is bo die reg en maatskaplike norme verhewe. Hy glo dat hy hom weens sy posisie uit enige probleem kan wikkel.

Blouwillemaandag

Kroon help ons vaders nie met opvoeding

Blouwillemaandag 2617 keer gelees

Die jaarlikse Gifkopberaad het die afgelope naweek te midde van groot geheimhouding en streng veiligheidsmaatreëls plaasgevind.

Tim du Plessis

Saluut van die redelikes

Tim du Plessis 125 menings | 2699 keer gelees

Gans die wêreld het die afgelope week die hoed gelig vir mnr. FW de Klerk ter herdenking van sy 2 Feb.-toespraak 20 jaar gelede. Almal behalwe ’n klompie suur, wit regses en die ANC-jeugliga.

Gasrubriekskrywers

Die mense sien dit raak

Gasrubriekskrywers 38 menings | 1650 keer gelees

Tim du Plessis slaan die spyker op die kop in sy onlangse rubriek onder die opskrif “ ’n Stille wit verskuiwing”. Die ANC het werklik groot probleme en die minderhede in sy binnekring is so erg uit voeling met wat aangaan dat hulle dink amnestie vir Eugene de Kock sou ’n versoeningsgebaar wees.

Gasrubriekskrywers

Dié herrie is net die begin

Gasrubriekskrywers 5 menings | 1210 keer gelees

Kolonialisme se nalatenskap het nie met die koloniale moondhede, of apartheid, vertrek nie. Niks bewys dit beter nie as die diskriminerende uitfasering van die hoër funksies van Afrikaans.

Ferdi Greyling

Die taal se enigste hoop

Ferdi Greyling 520 keer gelees

Twee dinge lyk seker oor die voortbestaan van Afrikaans. Vir eers: Die regering gaan nie enigiets noemenswaardig doen om Afrikaans te help nie – maak nie saak wie vra en hoeveel keer gevra word nie.

Gasrubriekskrywers

Om met Aristide te praat

Gasrubriekskrywers 6 menings | 1011 keer gelees

Mnr. Jean-Bertrand Aris­tide, oudpresident van Haïti, werk sedert 2005 op dieselfde vloer by Unisa as ’n aantal teoloë.

Gasrubriekskrywers

Respek vir feite én ander

Gasrubriekskrywers 418 keer gelees

’n Ongesonde skerpheid met rasse-ondertone het in die laaste week of twee ingekruip in die taaldebat. Dit word gesê met verwysing na die kommunikasie tussen prof. Russel Botman, rektor van die Universiteit van Stellenbosch, en die F.W. de Klerk-stigting.

Tim du Plessis

Steeds ou, wit Afrikaners

Tim du Plessis 41 menings | 2212 keer gelees

Jou Afrikaanse hart moet van klip wees as dit jou nie roer dat Phylicia Oppelt met haar ma Afrikaans praat oor oggend­koffie nie. Sy’t naam gemaak in die Engelstalige koerantwese. Daar by die Sunday Times, waar sy hoog op in die hiërargie is, skinder sy in Afrikaans.

Neels Jackson

Ons moet verder as 2 tel

Neels Jackson 21 menings | 1136 keer gelees

As alles nie reg is nie, is alles sleg. Dit lyk my dis hoe baie mense oor die lewe dink. Daar is net twee moontlikhede, niks tussenin nie. ’n Mens sien dit op verskillende lewensterreine, sport, godsdiens, politiek, oral.

Gasrubriekskrywers

Selfbeskikking gebeur al

Gasrubriekskrywers 34 menings | 1385 keer gelees

Die volkstaat-diskoers van die laaste paar weke laat dit beslis lyk na ’n hunkering terug na apartheid, ook as ’n mens sommige briewe na hierdie koerant of die kommentaar op sy webwerf dophou.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 19-26°C Sunny. Mild. Jhb: 15-29°C Broken clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 13-26°C Broken clouds. Pleasantly warm. Pta: 15-28°C More sun than clouds. Pleasantly warm.
Bfn: 21-27°C Partly cloudy. Mild. PE: 18-25°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Regional Sales Manager - Corporate

Western Cape
West Coast Personnel
R18,000-20,000 Per Month Basic Salary Plus Comm

Facilities Manager

Western Cape - Cape Town
Quiglies Solutions

Senior C# Developer

Gauteng - Johannesburg
Hire Resolve

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HYUNDAI

Getz 1.3 AC 5-dr
2005
R 59,900.00

TOYOTA

Yaris T3 Sedan 1.3 AC
2008
R 115,990.00

VOLKSWAGEN

Golf 5 1.6 Comfortline 5-dr
2005
R 119,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

SALT ROCK

Single Residential - House R 10 600 000

UMHLANGA RIDGE

Single Residential - House R 10 000 000

DURBAN NORTH

Single Residential - House R 3 499 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Vandag se beste aanbod!

e-Boeke is Nou Beskikbaar by kalahari.net

Tot 50% Af Op Top e-Boek Titels

Laai net Adobe Digital Editions af, soek & koop jou e-Boek, laai die e-Boek vanuit jou LibraryBox af en geniet e-Lees!

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!