Johannesburg

Dinsdag

Broken clouds. Pleasantly warm.

13°C
26°C

7 day forecasts
sport

Schalk se peil laat sy breier blom

2010-03-21 22:17

'Ons weet wat ons in Schalla het. Toe Heinrich Brüssow op die toneel kom, het baie mense gedink die skrif is aan die muur vir Schalla.'

Ander Sport Ji-Sung Park

United weer bo in Engelse sokker

2010-03-21 22:17

Manchester United is weer bo-aan die Engelse Premier-sokkerliga nadat hy Liverpool gister op Old Trafford met 2-1 geklop het.

Ander Sport netball

Noord-Gauteng bly onoorwonne in netbal

2010-03-21 22:17

Noord-Gauteng gebruik die voordeel van sy tuisveld ten volle en is die enigste onoorwonne span in die Meriete-netbaltoernooi in Pretoria.

Ander Sport Sunette Viljoen

Vyf atlete kwalifiseer in Durban

2010-03-21 22:17

Vyf atlete het vir die Statebondspele oor sewe maande in Indië gekwalifiseer. En as dit nie vir ’n té sterk alewige Durbanse seewind van agter was nie, was dit agt.

Rugby Patrick Lambie

Soete deurbraak vir die Sharks

2010-03-21 22:17

Die Durbaniete se eerste sege ná vyf nederlae was nog steeds nie iets om in ekstase oor te raak nie, maar ’n wen is ’n wen en daar was beslis bemoedigende tekens.

Rugby

Dis nag vir Lions ná 6de nederlaag

2010-03-21 22:17

Die Lions het Saterdag nie net ’n sesde nederlaag in vanjaar se Super14-reeks gely nie, maar is nog twee toergroeplede kwyt voor Saterdag se kragmeting met die Highlanders in Dunedin.

 
Wie het hom afgeskryf?

Wie het hom afgeskryf?  Die vurige Stormers-kaptein, Schalk Burger, het Saterdag teen die Cheetahs gewys sy beste dae as flank en kaptein nog is lank nie verby nie. Hier word hy deur die Cheetah-slot Nico Breedt gestuit. Foto: Nic Bothma, EPA

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Ander Sport bullslogo

Jaco in Bulls se groep

2010-03-21 22:17

Die nuus dat sy Springboksenter Jaco Pretorius fiks is en môre saam met die Bulls op die vliegtuig Perth toe klim, verleen verdere stu-krag aan dié rugbyspan se volgende fase van sy Super14-aanslag.

Rugby Marc Lievremont

Lievremont se Hane is beste in Europa

2010-03-21 22:17

Die Franse rugbyspan het Saterdag hier die “basiese dinge” in sy Sesnasies-kragmeting teen Engeland goed uitgevoer om sodoende sy eerste Grand Slam in ses jaar in dié reeks te behaal.

Rugby Jaque Fourie

Stormers wys hóé

2010-03-21 22:17

Met alles wat hulle die Stormers gegooi het, het dit ’n gelukkige bons van die bal geverg om die Kapenaars se verdediging die eerste en enigste keer te klop.

Ander Sport Kevin Evans Alban

Evans trap sege in eerste skof los

2010-03-21 22:17

'Ek was na aan trane. Ek het regtig nie gedink ons sal wen nie. My vertonings op die eerste dag van die Epic is nie te goed nie. Alle krediet aan Alban.'

binne beeld

 
Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 19-26°C Sunny. Mild. Jhb: 15-29°C Broken clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 13-26°C Broken clouds. Pleasantly warm. Pta: 15-28°C More sun than clouds. Pleasantly warm.
Bfn: 21-27°C Partly cloudy. Mild. PE: 18-25°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Managing Accountant (AA)

Gauteng - JHB South
Network Recruitment CA- Centurion
R400,000-500,000 Per Annum Cost To Company

Business Analyst

Gauteng - Johannesburg
Network Recruitment CA- Centurion
R450,000-550,000 Per Annum Cost To Company

Company Legal Liaison Manager

Western Cape
West Coast Personnel
R500,000-600,000 Per AnnumBased On Experience Cost To Company Negotiable

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HYUNDAI

Getz 1.3 AC 5-dr
2005
R 59,900.00

TOYOTA

Yaris T3 Sedan 1.3 AC
2008
R 115,990.00

VOLKSWAGEN

Golf 5 1.6 Comfortline 5-dr
2005
R 119,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

BANTRY BAY

Single Residential - House R 32 000 000

LONEHILL

Single Residential - House R 5 200 000

RIVONIA

Multiple Unit - Cluster R 4 800 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Vandag se beste aanbod!

e-Boeke is Nou Beskikbaar by kalahari.net

Tot 50% Af Op Top e-Boek Titels

Laai net Adobe Digital Editions af, soek & koop jou e-Boek, laai die e-Boek vanuit jou LibraryBox af en geniet e-Lees!

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!