Johannesburg

Vrydag

Sunny. Pleasantly warm.

14°C
29°C

7 day forecasts
ander sport

Giro del Capo stuur af op Seinheuwel-riller

2010-03-11 22:55

Dié wat nie senuwees van staal het nie, moet eerder vandag wegbly van Seinheuwel, want die geveg om plekke op die wennerspodium van die Giro del Capo het in ’n riller-stryd ontaard.

Ander Sport Khotso Mokoena

Khotso het kans in Katar,maar peil onseker

2010-03-11 22:55

Khotso Mokoena is die enigste atleet wat ’n realistiese kans het om van vandag af vir Suid-Afrika ’n medalje op die Binnenshuise Wêreld-atletiekbyeenkoms in Doha, Katar te wen.

Ander Sport bafana

Bafana kamp nou by Wits

2010-03-11 22:55

Die Suid-Afrikaanse Wêreldbekerspan kan uiteindelik nesskop – minder as drie maande voordat sokker se grootste skouspel in sy agterplaas begin.

Ander Sport Burry Stander

Bergjaers klop padjaers

2010-03-10 22:07

Drie van Suid-Afrika se voorste bergfietsryers het gister die wennerspodium van die Giro del Capo vol gestaan ná die tweede skof van dié padfietstoer.

Ander Sport Kevin Evans

Giro del Capo het vanjaar nuwe dimensie

2010-03-08 23:56

Om ’n wenner vir vanjaar se Giro del Capo te voorspel, is iets wat net die heel dapperste fietsrykenners sal doen.

Ander Sport Hokkie

SA klop Pakistan; nou wag Indië

2010-03-07 22:21

As die Suid-Afrikaanse hokkiespan Indië vandag klop en Australië reken met Pakistan af, sal die Proteas om die sewende plek in die Wêreldbeker-toernooi uitspeel.

 

 

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Ander Sport Juan van Deventer

Juan kán medalje in 1 500 m wen, sê ‘aartsvyand’

2010-03-10 22:07

Juan van Deventer kan in die 1 500 m een van die groot verrassings lewer op die binnenshuise Wêreldbyeenkoms wat van môre af in Katar plaasvind.

Ander Sport Hokkie

SA hokkiespan, Indië deel louere

2010-03-08 23:56

Suid-Afrika en Indië het albei 4 punte ná die vyf stryde, maar Suid-Afrika het ’n swakker doeleverskil ná die 12 doele wat hy teen Australië afgestaan het.

Ander Sport Cheyne Rahme

Ongeluk met paal terugslag vir jong Rahme

2010-03-07 22:21

Cheyne Rahme, die Suid-Afrikaanse junior paalspring-rekordhouer, het hom in ’n oefening ernstig beseer en sal dalk nie weer in die plaaslike atletiekseisoen kan deelneem nie.

Ander Sport

Canter se doepa vir 2de sege

2010-03-05 22:34

’n Baljoggie wat die setperke soos ’n boek kon lees, ’n gelukkige broek, ’n waardevolle stukkie raad van ’n plaaslike speler, ’n vuurwarm setyster en ’n klein bietjie geluk.

binne beeld

Ander Sport Hokkie

SA moet teen Pakistan, Indië leer uit foute – Smith

2010-03-05 22:34

Die Suid-Afrikaanse manshokkiespan moenie net sy volgende twee wedstryde wen om sy doelwit te verwesenlik nie, maar ook om verlore aansien ná sy rekord-nederlaag teen Australië te herwin.

Ander Sport

Tiener puik op baan, in bad

2010-03-05 22:34

Die 16-jarige Justine Palframan van KwaZulu-Natal is nie net een van Suid-Afrika se voorste naellopers nie, maar is ook ’n uitblinker in die swembad

Ander Sport

Robert skitter met spies

2010-03-05 00:29

In ’n chaotiese aand wat deur kragonderbrekings gekenmerk is, het Robert Oosthuizen die enigste werklike vroeë hoogtepunt op die Geelbladsye-atletiekbyeenkoms gelewer.

Ander Sport wp hokkie

Dié foute ‘knou SA hokkiespan’

2010-03-04 01:00

As die Suid-Afrikaanse manshokkiespan saam met die groot menere van wêreldhokkie wil gesels, sal hy sy ongedwonge foute moet uitskakel.

Ander Sport gholf

Player-raad werp vrugte af vir Allan

2010-03-02 00:44

Die raad wat die gholflegende Gary Player laat verlede jaar by die King Edward-skool in die Goudstad aan ’n groep amateurspelers gegee het, het reeds begin vrugte afwerp.

Ander Sport wedloop

Wie wás beste in Durban?

2010-03-02 00:45

Dit is geen uitgemaakte saak wie Vrydagaand in Durban op die Geelbladsye-beenkoms die beste mansatleet was nie. Volgens die puntetabelle wat deur die organiseerders en Atletiek Suid-Afrika (ASA) gebruik word, was Khotso Mokoena se sprong van 8.22m die beste vertoning van die aand.

Ander Sport United

United drink vonkelwyn; Terry kry afjak by Bridge

2010-02-28 22:33

Manchester United het gister hier op Wembley ’n sonderlinge prestasie behaal toe hy die Ligabeker die tweede seisoen op ’n streep met ’n sege van 2-1 oor Aston Villa verower het.

Ander Sport manshokkie

SA kry slae teen Spanje

2010-02-28 22:33

Die Suid-Afrikaanse manshokkiespan het sy openingswedstryd in die Wêreldbeker-toernooi met 2-4 teen Spanje verloor.

Ander Sport

Die Goose sien net groen in 2010

2010-02-27 00:46

Hy het die temperament van ’n sluipskutter, maar Retief Goosen lê vanjaar met heelwat meer aggressie op sy doelwitte aan. Dié Suid-Afrikaanse gholfspeler het onomwonde gesê dat hy ná die laaste ronde van die Amerikaanse Meesters­toernooi in April (op Augusta, Georgia) ’n groen baadjie wil hê.

Ander Sport

Coetzee draai die horlosie terug

2010-02-24 23:21

George Coetzee het op sy tiende verjaardag die eerste keer in ’n gholftoernooi hier by die Pretoria-buiteklub gespeel. Hy het dié dag 47 houe oor nege putjies aangeteken vir sy eerste oorwinning.

Ander Sport wedloop

Atletiek-vonke spat

2010-02-23 23:52

Setone Tshamano, wat op die eerste Geelbladsye-atletiekbyeenkoms in Port Elizabeth vir die beste prestasie gesorg het toe hy die 5 000 m in 13:25.51 gewen het, wil Vrydagaand in Durban in die 1 500 m wéér vir vuurwerk sorg.

Ander Sport

Poulter 5de op lys ná sege in VSA

2010-02-22 23:16

Die Brit Ian Poulter het met sy eerste gholftitel op Amerikaanse bodem tot vyfde op die wêreldranglys geklim. Poulter het sy landgenoot Paul Casey eergisteraand laat (Suid-Afrikaanse tyd) hier in die eindstryd van die Wêreld-putjiespeltoernooi met 4 en 2 geklop.

Ander Sport Chelsea

Chelsea 4 punte voor United

2010-02-21 22:32

Chelsea het ’n voorsprong van vier Premierliga-punte oor Manchester United nadat laasgenoemde Engelse sokkerspan Saterdag met 1-3 teen Everton verloor het.

Ander Sport golf

Déjà vu in Woodmead

2010-02-20 00:33

Die telbord langs die agttiende setperk van die Johannesburg-buiteklub in Woodmead het ’n vae gevoel van déjà vu opgeroep terwyl die name van Suid-Afrika se Darren Fichardt en Louis Oosthuizen bo-aan gepryk het.

Ander Sport Track

Elizna en Robert laat waai in die Baai

2010-02-19 23:51

Robert Oosthuizen is die eerste atleet wat vir die Statebondspele in Indië kwalifiseer, terwyl Elizna Naudé die diskusgooi vir vroue met ’n afstand van 60.94 m gewen het.

Ander Sport Mbulaeni Mulaudzi

Mulaudzi en Ramolefi hardloop nie in Baai

2010-02-18 21:58

Baie min vuurwerk kan vanaand hier op die eerste Geelbladsye-atletiekbyeenkoms verwag word omdat bitter min van 2009 se uitblinkers deelneem.

Ander Sport gholf

Driekuns wink vir Louis op dié baan

2010-02-17 22:31

Toe Louis Oosthuizen twee jaar gelede Telkom se PGA-titel met ’n verstommende 14 houe gewen het, het dié gholfspeler van Mosselbaai sy oorheersing in dié toernooi aan sakke vol selfvertroue toegeskryf.

Ander Sport Logo of the IAAF athletics organisation

Elizna, Oscar wen; Caster toeskouer

2010-02-15 01:32

Elizna Naudé het Saterdag op Pilditch gedurende Gauteng-Noord se atletiekbyeenkoms bewys sy gaan nie maklik van haar Statebondspele-titel afstand doen nie. Naudé het die diskusgooi vir vroue met ’n afstand van 61.59 m gewen.

Ander Sport WP Hockey

G’n geld vir SA afrigter

2010-02-12 00:25

Daar sal geen opvolger vir Jenny King as afrigter van die Suid-Afrikaanse vrouehokkiespan aangewys word nie.

Ander Sport golf

O’Riley neem voortou; tiener in 2de plek

2010-02-10 22:18

Suid-Afrika se voorste amateur-gholfspeler, Dean O’Riley, het die voortou geneem by die halfpadmerk van die Suid-Afrikaanse houespel-toernooi vir amateurs by die Pearl Valley-gholfbaan.

Ander Sport golf ball

Tiener vat leisels ná albatros

2010-02-09 21:22

Die 18-jarige Graham van der Merwe het gister hier op die Pearl Valley-gholfbaan die grootste oomblik van sy loopbaan beleef toe hy ’n albatros op die vyfde putjie, ’n syfer 5, aangeteken het.

Ander Sport Burry Stander

Minnaar én Stander kraai koning op hul bergfietse

2010-02-07 22:02

Burry Stander en Greg Minnaar het op die eerste byeenkomste van die nasionale bergfietsreeks gewys waarom hulle twee van die beste jaers in die wêreld is.

Ander Sport soccer

Angola in halfeind

2010-01-19 00:42

Angola, die gasheer van die Afrikabeker-sokkertoernooi, en Algerië het gisteraand die tweede en derde spanne geword wat hul plekke in die kwarteindronde bespreek. Die Ivoorkus was Vrydag die eerste span wat gekwalifiseer het.

Ander Sport Hokkie

Suid-Afrika se deelname aan WB-toernooi ‘gered’

2010-01-18 01:59

Met die spelers hier op die oefenkamp salig onbewus van woelinge agter die skerms, is die nodige geld intussen bekom vir die nasionale manshokkiespan om wel aanstaande maand Indië toe te gaan waar die Wêreldbeker-toernooi aangebied word.

Ander Sport Charl Schwartzel

Charl bly op koers

2010-01-16 01:30

Charl Schwartzel se hoop op ’n tweede Europese titel in twee weke het opgevlam nadat hy gister in die tweede ronde van die Joburg-ope ’n rondte van 68 (drie houe minder as die baansyfer) gespeel het.

Ander Sport golf ball

SA ‘kat’ skiet 9 voëltjies

2010-01-14 23:38

Die Johannesburger Neil Schietekat het gister die laagste ronde in die geskiedenis van die Joburg-ope gespeel om die eerste dag van dié Europese gholftoernooi as die voorloper af te sluit.

Ander Sport wewe

SA ryer in held Lance se span

2010-01-14 23:38

Drome kan waar word – daarvan kan Suid-Afrika se Daryl Impey getuig. Tien jaar gelede was ’n plakkaat teen sy kamer se muur die naaste wat hy aan sy fietsryheld, Lance Armstrong, ’n sewemalige Tour de France-wenner, kon kom.

Ander Sport

Booth terug in Bafana-kraal

2010-01-14 01:58

Matthew Booth kan van môre af tydens Bafana Bafana se oefenkamp in Durban sy kleim op ’n plek in Suid-Afrika se span vir die Wêreldbeker-sokkertoernooi afsteek.

Ander Sport soccer

Egipte breek lang droogte

2010-01-13 00:44

Die Egiptiese sokkerspan het gisteraand hier sy aanslag om die Afrikabeker-toernooi ’n sewende keer te wen, op ’n hoë noot begin toe hy Nigerië met 3-1 geklop het.

Ander Sport soccer

Burkina Faso verras

2010-01-12 01:43

Burkina Faso het die kaarte in die Afrikabeker-sokkertoernooi gister hier lelik deurmekaargekrap deur gelykop (0-0) teen die Ivoorkus te speel.

Ander Sport Charl Schwartzel

Charl tem wind vir Afrika-titel

2010-01-10 22:17

Charl Schwartzel is terug op die wennersverhoog nadat hy ’n sterk wind en ’n groot groep uitdagers gister hier by die Oos-Londen-gholfklub die loef afgesteek het om die Afrika-ope te wen.

Ander Sport Colin Montgomerie

Monty stel die voorbeeld

2010-01-10 22:17

Die Royal Trophy-gholfkragmeting tussen Europa en Asië was ’n puik oefenlopie vir Colin Montgomerie as kaptein voor vanjaar se Ryderbeker-toernooi waarin die Europeërs die Amerikaners pak.

Ander Sport tennis bat ball

Vingerlek-halfeind wag tussen Henin en Clijsters

2010-01-09 00:20

Justine Henin en Kim Clijsters van België se sprokies-terugkeer tot die tennisbaan het gister hier in die halfeindronde van die Brisbane International-toernooi voortgeduur.

Ander Sport sokker

Afrika-titel sal Egiptenare se pyn help verlig

2010-01-09 00:20

Daar is net een manier waarop Egipte sy wonde kan salf nadat hy nie vir die Wêreldbeker-sokkertoernooi in Suid-Afrika kon kwalifiseer nie.

Ander Sport Andy

Murray gloei in son; Henin bly op wenpad

2010-01-06 23:02

Die Britse tennisspeler Andy Murray was nie gister skaam om te sê hy is “aan die brand” nie. Murray het nie van sy eie spel gepraat nie, hoewel hy inderdaad vuurwarm-spel in sy Hopmanbeker-wedstryd teen Philipp Kohlschreiber van Duitsland gelewer het.

Ander Sport erer

Sterne reg om geskiedenis te maak

2010-01-06 23:02

Richard Sterne het gekom om geskiedenis te maak, Darren Clarke hoop om sy aanslag op ’n plek in Europa se Ryderbeker-span hier af te skop en Danny Lee wou eintlik maar net sien hoekom almal so ’n ophef van Suid-Afrika maak.

Ander Sport Giniel de Villiers

Enjinprobleme knou Giniel in 3de skof

2010-01-05 02:30

Ernstige enjinprobleme het Suid-Afrika se Giniel de Villiers gister in die derde skof in die motorafdeling van die Dakar-tydren getref.

Ander Sport

Leeds skok deur Man United te klop

2010-01-04 05:09

Leeds United het die sokkerhorlosie teruggedraai toe hy gister vir die skok van die naweek in die derde ronde van die reeks om die FA Cup verantwoordelik was.

Ander Sport Benni

Benni mor oor ekstra fiksheidsessies

2009-12-31 01:09

Benni McCarthy is keelvol vir die manier waarop sy Engelse sokkerklub Blackburn Rovers hom behandel en hoop hy word binnekort vrygestel sodat hy nuwe lewe in sy loopbaan kan blaas.

Ander Sport Branders

Branders sorg vir drama in Trans Agulhas

2009-12-29 01:37

Die 22ste weergawe van die jaarlikse Trans Agulhas-wedvaart vir rubberbote het gister weer soos gewoonlik sy kwota drama opgelewer toe die eerste skof in Plettenbergbaai begin het.

Ander Sport

Schumacher mik nou na nr. 8

2009-12-24 04:18

Die Duitse renjaer Michael Schumacher is nie tevrede met sewe Formule Een-wêreldtitels nie.

Ander Sport

Blitsige Bolt red atletiek

2009-12-23 04:44

Atleet van die dekade: As daar nou ooit ’n sport was wat ’n nuwe held dringend nodig gehad het, was dit atletiek in die openingsjare van die 21ste eeu.

Ander Sport

Olimpiese kampioen oefen in Rosestad

2009-12-23 04:44

Twee van die voorste hokkiespanne in die wêreld gaan hul voorbereiding vir die komende Wêreldbekertoernooi aanstaande maand hier voortsit.

Ander Sport

Met al sy wêreldrekords en goues het Phelps geen gelyke

2009-12-22 05:10

Swemmer van die dekade: Michael Phelps het nie net sy stempel afgedruk as die voorste swemmer dié dekade nie, maar ook die beste van alle tye.

Ander Sport

Henin warm op vir Aussie-ope

2009-12-22 06:25

Justine Henin, ’n viermalige kampioen van die Franse Ope op Roland Garros, het gister haar terugkeer tot tennis hier in die jaarlikse Medibank International oor twee weke bevestig.

 
Ander Sport

Otto verruil stadslewe vir plaaslewe

2010-03-05 22:34

Hy wil weer tussen die 100 voorste gholfspelers op die wêreldranglys tel én ’n groot Europese toernooi wen.

Ander Sport WP Hockey

Rekord-nederlaag vir Proteas

2010-03-05 00:29

Die Suid-Afrikaanse manshokkiespan het gister die grootste nederlaag in die geskiedenis van die Wêreldbeker-toernooi op die lyf geloop.

Ander Sport

Canter, Versfeld pak mekaar vir die grote

2010-03-05 00:29

Die Engelsman Laurie Canter het Maandag net een putjie nodig gehad om Johannesburg se Allan Versfeld in die stof te laat byt.

Ander Sport

Proteas betaal vir foute

2010-03-03 00:45

Suid-Afrika se manshokkiespan het gister hard probeer, maar te veel foute was eindelik sy ondergang teen Engeland.

Ander Sport Hokkie

Engelse staan breed in SA pad in Delhi

2010-03-02 00:44

Die Suid-Afrikaanse hokkie-mans pak vandag ’n Engelse span vol selfvertroue in hul tweede groepwedstryd in die Wêreldbeker-toernooi in Delhi.

Ander Sport Kevin Evans

Tweede fietsrytitel in agt dae vir veelsydige Evans

2010-02-28 22:33

Kevin Evans (MTN-Energade) is besig om ’n gewoonte daarvan te maak om Suid-Afrikaanse titels op sy fiets los te trap.

Ander Sport Hennie Otto

Otto swaai gholfsepter

2010-02-28 22:33

Otto het die toernooi in 260 – 28 houe minder as die baansyfer – voltooi en ’n allemintige 9 houe voor die naaswenner, Jbe’ Kruger, geëindig.

Ander Sport Hennie Otto

Otto mis rekord net-net toe hy seëvier

2010-02-28 22:33

Hennie Otto het die gholf­rekordboeke byna herskryf en sy allemintige sege in die Vodacom-toernooi opgedra aan een van sy vriende wat longkanker het.

Ander Sport WP Hockey

Jong Spaanse span bied SA kans - Smith

2010-02-27 04:23

Austin Smith, hokkiekaptein van Suid-Afrika, is ondanks nederlae in twee opwarmwedstryde optimisties oor sy span se eerste Wêreldbeker-wedstryd môre in Delhi teen Spanje.

Ander Sport wedloop

Plaaslike naelloop-atlete raak al verder agter

2010-02-24 23:20

Suid-Afrikaanse naellopers se vertonings laat veel te wens oor en ’n mens kan voorspel dat geen plaaslike naelloper ’n medalje in Oktober op die Statebondspele in Indië gaan wen nie.

Ander Sport canoe

Kano SA hou môre steroïed-tugverhoor

2010-02-23 23:52

Die Suid-Afrikaanse Olimpiese kanovaarder wat verlede jaar vir die gebruik van ’n steroïed positief getoets het, se tugverhoor vind môre in Kempton Park plaas.

Ander Sport Michiel Bothma

Bothma beklink sege met sy 63

2010-02-21 22:32

Michiel Bothma het gister een van die beste rondtes van sy loopbaan gespeel om die Telkom PGA-toernooi by die Johannesburg-buiteklub in Woodmead te wen.

Ander Sport Cheyne Rahme

18-jarige verbeter Okkert se paalspringrekord

2010-02-21 22:32

Cheyne Rahme het Saterdag op ’n liga-atletiekbyeenkoms by Tukkies die 18 jaar oue Suid-Afrikaanse junior paalspringrekord van Okkert Brits tot 5.47 m verbeter.

Ander Sport

Harmse dalk nog lank hamerkoning

2010-02-20 00:10

Suid-Afrika se voorste hamergooier, Chris Harmse, het op die Vrystaatse Senior, Junior en Jeug-­atletiekkampioenskapsbyeenkoms gewys sy oorheersing in dié nommer kan nog lank voortduur.

Ander Sport gholf

Kalmer Boksburgse veteraan gee pas aan

2010-02-18 21:59

Groter selfvertroue ná ’n paar sessies saam met sy afrigter op die Ebotse-gholfbaan en ’n kalmer benadering ná swak houe het Doug McGuigan gister hier by Woodmead gehelp om die voortou te neem in die eerste ronde van die Telkom PGA-toernooi.

Ander Sport

Evans verheug oor geskiedkundige sege

2010-02-17 22:31

Kevin Evans (MTN-Energade) het gister Suid-Afrikaanse fietsry-geskiedenis gemaak deur die eerste bergfietsryer te word wat ’n individuele tydtoets op ’n nasionale padbyeenkoms wen.

Ander Sport caster

Caster-sage vertraag besluit

2010-02-15 23:19

Die omstredenheid rondom Caster Semenya en haar oorwinning in die 800 m op verlede jaar se Wêreldbyeenkoms in Berlyn het daartoe gelei dat die Suid-Afrikaanse Vereniging van Atletiekstatistici (SAAS) besluit het om nie ’n vroue-atleet van die jaar te kies nie.

Ander Sport paalspring

Alle oë op paalspringers, gewigstoters die naweek

2010-02-12 23:44

Die kans is goed dat ’n vroue-paalspringer vanoggend die eerste keer in 10 jaar hoër as 4.20 m op ’n Suid-Afrikaanse byeenkoms gaan spring.

Ander Sport

Fichardt wil peil herwin

2010-02-10 22:16

Darren Fichardt hoop om sy goeie spelpeil van verlede seisoen vandeesweek in die Dimension Data Pro-Am-toernooi by Fancourt te herwin.

Ander Sport

Atletiek Suid-Afrika se geldsake ondersoek

2010-02-09 21:22

Tubby Reddy, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee (Saskok, het gister bekend gemaak dat ’n forensiese oudit na Atletiek Suid-Afrika (ASA) se geldsake aangevra is.

Ander Sport Feliciano Lopez

Lopez seëvier in SA Ope

2010-02-07 22:02

Dit was slegs die tweede toernooi­sege vir Lopez in die Vereniging van Beroepstennisspelers se ATP-reeks. Sy vorige sukses was in 2004 in Wene.

Ander Sport Kevin

Anderson, Sharapova byt in stof

2010-01-19 00:42

Die enigste Suid-Afrikaner in die enkelspel van die Australiese Ope-tennistoernooi kon gister nie hond haaraf maak in die eerste ronde nie en is in ’n japtrap uitgeboender.

Ander Sport Pienaar

Pienaar knou Mancini-rekord

2010-01-18 01:59

Die Engelse Premierliga-sokkerspan Chelsea het Sunderland Saterdag met 7-2 van die veld gespeel. En dít terwyl die Blues vandeesmaand weens die Afrikabeker-toernooi in Angola sonder vier van hul ster-spelers moet klaarkom.

Ander Sport Charl Schwartzel

Rekordsege vir Charl in Joburg-ope

2010-01-18 01:59

Byna R4 miljoen aan prysgeld, ’n treetjie nader aan die verwesenliking van sy Amerikaanse Meestersdroom en waarskynlik die versekering dat hy die vierde keer bo-aan die Sonskynreeks se geldlys sal eindig.

Ander Sport tennis bat ball

Aussie-ope kry ekstra

2010-01-16 01:30

Die terugkeer van Maria Sharapova, Kim Clijsters en Justine Henin verleen bykomende glans aan die Australiese Ope wat reeds wemel van talentvolle deelnemers.

Ander Sport Roger

Roger, Serena 1ste gekeur

2010-01-14 23:38

Die voorste mans- en vrouetennisspelers ter wêreld, Roger Federer (Switserland) en Serena Wil­liams (VSA), is die eerste gekeurdes vir die Australiese Ope wat Maandag hier begin.

Ander Sport soccer

Afrika-reus neergevel

2010-01-14 01:58

Die Afrikabeker-sokkertoernooi het vir die soveelste keer in vier dae ’n verrassing opgelewer toe Gaboen die magtige Kameroen gister met 1-0 verslaan het.

Ander Sport Nolan Hoffman

Dwelmskok skud SA fietsry

2010-01-13 00:44

Nolan Hoffman van die Neotel-fietsryspan het in ’n brief aan Fietsry Suid-Afrika (FSA) gesê dat ’n beseerde knie die rede is waarom hy ’n verbode middel gebruik het.

Ander Sport Hokkie

SA laat manne in oranje sweet

2010-01-13 00:44

Suid-Afrika se manshokkiespan het gister hier in sy laaste wedstryd van die oefenkamp op die Kovsie-astrobane met 2-4 teen Nederland vasgeval nadat hy rustyd nog met 2-1 voorgeloop het.

Ander Sport

Goue wegspring vir SA gholf

2010-01-12 01:43

Die jaar 2010 behoort tot dusver aan die Suid-Afrikaanse gholfspelers. Rory Sabbatini tel weer tussen die voorste 50 spelers in die wêreld nadat hy Sondagaand laat (Suid-Afrikaanse tyd) tweede in die SBS-toernooi hier geëindig het

Ander Sport Alex Ferguson

Man United-afrigter dalk weer in pekel

2010-01-10 22:17

Alex Ferguson, Manchester United se afrigter, kan weer met die Engelse sokkerbase koppe stamp nadat hy sy mond oor ’n skeidsregter uitgespoel het.

Ander Sport Nikolay Davydenko

Rus bal vuis teen Nadal in Katar

2010-01-10 22:17

Nie lank gelede nie het dit gelyk asof Rafael Nadal manstennis gaan oorheers, maar hy het nou agt maande laas ’n toernooi gewen nadat hy op verstommende wyse in die eindstryd van die Katar-ope geklop is.

Ander Sport Trevor Fisher

Fisher ryg voëltjies, arende in

2010-01-09 00:20

Die Johannesburger Trevor Fisher jr. het verseker dat die Suid-Afrikaanse vlag steeds bo-aan die telbord by die Afrika-ope pronk. Dit was nadat hy die voortou in dié toernooi behou het danksy ’n tweede ronde van 66 (7 houe minder as die baansyfer).

Ander Sport

Safa verras sy met nuwe sokkerbaas

2010-01-07 23:29

Sokker was klaarblyklik ’n bysaak met die aanstelling van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging (Safa) se nuwe uitvoerende hoof. Die 36-jarige Leslie Sedibe, ’n regsgeleerde en gewese grootkop by ’n platemaatskappy, is gister in Raymond Hack se plek as nasionale sokkerbaas aangewys.

Ander Sport

Sokkerbaas bedank onverwags

2010-01-06 23:02

Suid-Afrika is op soek na ’n sokkerbaas slegs vyf maande voordat Bafana Bafana Mexiko in hul belangrikste wedstryd ooit in die Wêreldbeker-toernooi pak.

Ander Sport Giniel de Villiers

De Villiers vyfde in 4de skof

2010-01-06 00:16

Die Spanjaard Marc Coma het gister ’n spesiale vierde skof van die Dakar-tydren op sy motorfiets kafgedraf en daarmee sy eerste skof van 2010 gewen.

Ander Sport tennis bat ball

Russe en Britte wen rillers

2010-01-05 02:30

Rusland het Duitsland gister hier met 2-1 in hul Groep B-wedstryd in die tennistoernooi om die Hopmanbeker geklop ondanks die afslaanprobleme wat Elena Dementieva ondervind het.

Ander Sport Walter Da Silva

Vaarwel...Groot geeste van rugby, krieket en sokker groet in ’09

2009-12-31 01:09

Basie Viviers (82), oudste lewende Springbok-rugbykaptein, en vyf ander oud-Springbokke (Ryk van Schoor, Attie Baard, Kerneels Cronjé, Tiny Neethling en Piet Uys) is in 2009 oorlede.

Ander Sport SA Boks

Soet én suur vir SA boks

2009-12-29 01:37

Suid-Afrikaanse boksers het vanjaar wel ’n klompie hoogtepunte gelewer, maar die jaar sal dalk eerder vir ’n paar teleurstellende uitslae en vertonings deur die plaaslike helde onthou word.

Ander Sport Manny Pacquiao

Pacquiao skop vas oor bloedtoetse

2009-12-27 21:43

Die Filippynse bokser Manny Pacquiao se onwilligheid om ’n bloedtoets te ondergaan, kan sy geveg teen Floyd Mayweather in die wiele ry.

Ander Sport

Schumi kry dekade se geruite vlag

2009-12-23 04:44

Jaer van die dekade: Met sewe Formule Een-wêreldtitels kan Michael Schumacher die renjaer van die dekade sowel as die eeu wees.

Ander Sport

En die wenner in die bokskryt is...

2009-12-23 04:44

Bokser van die dekade: Dié eer kon netsowel Floyd Mayweather jr. toegeval het. Hy het in 2007 uitgetree met ’n wen/verloor-rekord van 40-0 en 5 titels in 5 verskillende gewigsafdelings.

Ander Sport

Ierse gholfspelers jag gou Afrika-titel

2009-12-22 05:07

Twee voormalige Ryderbeker-gholfspelers, die Iere Darren Clarke en Paul McGinley, sal met ope arms by die Afrika-ope terugverwelkom word.

Ander Sport

So naby, maar tog so ver ...

2009-12-22 05:12

Die nasionale netbalspan was een sege weg van ’n perfekte 2009, maar sy enigste nederlaag was ook die wedstryd wat die meeste saak gemaak het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 19-24°C Mostly sunny. Mild. Jhb: 18-32°C Sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 14-29°C Sunny. Pleasantly warm. Pta: 16-32°C Sunny. Pleasantly warm.
Bfn: 21-30°C Morning clouds. Warm. PE: 22-28°C Broken clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Finance Manager: CA(SA)

Gauteng - Johannesburg
Network Recruitment CA- Centurion
R700,000-990,000 Per Annum Cost To Company

Bookkeeper

Western Cape - Cape Town
Calibre Brand Solutions

Designer

Western Cape - Cape Town
New Media Publishing (PTY) Ltd

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris T3 Sedan 1.3 Spirit AT
2006
R 115,990.00

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2009
R 279,990.00

TOYOTA

Yaris T3 1.3 5-dr AC
2007
R 105,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

KYALAMI

Farm R 21 500 000

HATFIELD

Single Residential - House R 2 730 000

BEDFORDVIEW

Single Residential - House R 12 500 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Vandag se beste aanbod!

30% Af op Uitgesoekte DVD's

DVD's vanaf R69.30

100de Oscar wenners nou op uitverkoping. American Beauty, Step Up, Happy Feet, Casino Royale & meer!

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!