2010-03-19 22:08
Die Titans is op die drumpel daarvan om as SportSport-krieketkampioen onttroon te word.
Krieket
2010-03-18 23:08
Neil McKenzie se 32ste eersterangse honderdtal het die Lions gister hier op Willowmoorepark in ’n stewige posisie geplaas ná die eerste dag se spel in die SuperSport-krieketwedstryd teen die Titans.
Krieket
2010-03-16 23:44
Neil McKenzie gaan nie volgende jaar sy krieketloopbaan in die Kaap voortsit nie.
Die voormalige Protea-kolwer het die Cape Cobras gister laat weet hy aanvaar nie hul aanbod vir ’n kontrak nie.
Krieket
2010-03-16 23:44
Die Proteas kan eersdaags weer met Mickey Arthur te doen kry – maar dié keer as afrigter van hul aartsvyand, Australië.
Krieket
2010-03-16 23:44
Die Proteas se afrigter, Corrie van Zyl, wag in spanning om te hoor of Graeme Smith betyds fiks sal wees vir die Twintig20-Wêreldtoernooi wat in Mei op die Wes-Indiese Eilande beslis word.
Krieket
2010-03-14 22:37
Nadat hy in Port Elizabeth 55 lopies aangeteken het om die Warriors in die Pro20-krieketeindstryd te help seëvier, het die veelsydige Jacques Kallis ook sy stempel op die IPL afgedruk.