2010-03-16 23:57
Lede van hiérdie koor het nog nooit ’n musieknoot gehoor nie. Dit verhinder hulle egter nie om ons land se kultuur en ritme aanstaande maand aan die Turke te gaan bekendstel nie.
2010-03-16 23:57
“Ek is ’n baie goeie taxibestuurder. My kar is reeds getoets en ek het al vir my sakekaartjies laat druk,” vertel dié Pretorianer.
2010-03-16 23:57
“Dié geesteskind van die Cullinan-boere-unie, ’n affiliaat van die Transvaalse Landbou-unie (TLU), gaan jaarliks van krag tot krag,” vertel Henri.
2010-03-16 23:57
Die Jakaranda-kinderhuis in Derdepoort, Pretoria, kan danksy verskeie skenkings weer dié huis begin inrig ná die brand wat die huis se woonvertrekke vroeër vanjaar verwoes het.
2010-03-11 22:53
Klein Jannie Jacobsz het geen bang haar op sy kop nie – veral nie wat perdry betref nie. Eintlik het hy nog byna geen hare nie.
2010-03-11 22:53
Of jy nou ’n sprokiestroue wil hou, ’n wegbreeknaweek vol avontuur wil beleef, ’n spanbou-sessie vir die werkmense wil aanbied of selfs met ’n pyl en boog ’n bok wil plattrek – jy kan dit alles by Ramela Ranch doen.