Johannesburg

Vrydag

Sunny. Pleasantly warm.

14°C
29°C

7 day forecasts
suid-afrika

‘Dit was asof hy weet sy tyd is amper verby’

2010-03-11 22:49

Bannel Diaw, ’n vriendin van Mlungisi, het vertel hoe sy eens saam met hom ’n gedig oor die dood geskryf het. “Dit was asof hy geweet het sy tyd is amper verby,” het sy gesê.

BLO

Gebrek aan ervaring laat pa en seun sterf

2010-03-11 22:50

Die “beperkte ondervinding” van ’n vlieënier het bygedra tot die ongeluk waarin hy en sy vyfjarige seuntjie verkool het toe hul vliegtuig ’n boom getref het.

Hanno van Heerden

Sanger tuis ná kankerbehandeling

2010-03-11 22:50

Hanno van Heerden, leier en hoofsanger van die groep ’n Man soos Jan, is uit die Pretoria-Oos-hospitaal ontslaan – “maar hy is nog bitter, bitter swak”.

Uriel Abrahamse

ANC-hoë gestraf ná kind se skietdood

2010-03-11 22:50

Abrahamse is ’n bestuurder by Luthuli-huis, die ANC se hoofkantoor in Johannesburg. Hy moet tien maande in die tronk uitdien en die res van sy vonnis in huisarres.

Impalapark

Inwoners kla oor rommel, geraas

2010-03-11 22:49

Inwoners van Phalaborwa is ontstoke nadat feesgangers by die onlangse Maroela-fees glo erg lawaai het, dronk op straat was en rommel gestrooi het

SA money

Loop lig vir dié wat sê hulle kry werke oorsee

2010-03-11 22:49

Werksoekers van Modimolle (Nylstroom) in Limpopo is met al tot soveel as R30 000 elk ingeloop deur swendelaars wat voorgee dat hulle vir hulle werk oorsee kan kry.

 
Polisie, metro ‘maak strate skoon’ in middestad

Polisie, metro ‘maak strate skoon’ in middestad  Buitelanders staan met hul hande op hul koppe en wag om deurgesoek te word tydens ’n klopjag by ’n onwettige busstaanplek. Foto: Loanna Hoffmann Lees die berig

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

OTM

Dit klink soos Irak toe bende kitsbanke opblaas

2010-03-11 22:50

’n Bende rowers wat onder meer met aanvalsgewere gewapen was, het gister sowat R500 000 gebuit toe hulle in die vroeë oggendure drie kitsbanke by ’n winkelsentrum in Vryheid opgeblaas het.

Barbara Creecy

Terug skool toe vir dié onnies

2010-03-11 22:50

Sowat 1 000 afgetrede onderwysers en kundiges het byeengekom om met die Gautengse onderwysdepartement te praat oor hoe hul kundigheid, kennis en jare lange ervaring ingespan kan word.

DA

186 klagtes oor Julius

2010-03-11 22:49

Die DA in Noordwes het met boere in die provinsie saamgespan om sowat 186 individuele klagtes teen mnr. Julius Malema, leier van die ANC-jeugliga, by die Menseregtekommissie in te dien.

buitelanders

Polisie, metro ‘maak strate skoon’ in middestad

2010-03-11 22:49

Met slegs 90 dae oor voor die afskop van WB 2010 het die Suid-Afrikaanse Polisiediens en die Johannesburgse metropolisie (JMPD) gister gewys hulle gaan géén misdaad duld nie.

binne beeld

 

Nuutste Suid-Afrika-kommentaar

Cv sê... Ek dink nou hier aan 'n plan...wonder of moet ons nie in samewerking met SAB net 'n R1-00 verhoging op bier moet sit nie dan sal ons R Miljarde maak elke jaar uit die swart rassiste alleen  en die land sal in 'n redelike tyd uit die knyp kom.? Hulle kan mos dan nie se ons verdruk hulle nie want as jy geld het vir drank het jy geld vir basiese dienste. DIT MOET WERK!! ONS "WIT RASSISTE" IS GATVOL OM ALLEEN TE BETAAL!!! Miskien dan sommer so 50sent per bier wat ons aan ESKOM kan oorbetaal??? Komaan mense (die wat bier drink soos ek) ons sal genoeg bespaar op basiese dienste en krag om ons verhoging op bier te finansier want dan betaal almal want meer as die helfte huishoudings SUIP! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 19-24°C Mostly sunny. Mild. Jhb: 18-32°C Sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 14-29°C Sunny. Pleasantly warm. Pta: 16-32°C Sunny. Pleasantly warm.
Bfn: 21-30°C Morning clouds. Warm. PE: 22-28°C Broken clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Head: Internal Audit

Gauteng - Centurion
Deloitte & Touche
R700,000-800,000 Per AnnumMarket Related

Operations Analyst

Western Cape - Cape Town
MC²

Support Engineer (Standby Required)

Western Cape - Cape Town
MC²

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Auris 1.6 RT 5-dr
2008
R 159,990.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT MY08
2006
R 169,995.00

AUDI

A6 2.4 130kW Multitronic 7-sp
2006
R 219,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

KYALAMI

Farm R 21 500 000

HATFIELD

Single Residential - House R 2 730 000

BEDFORDVIEW

Single Residential - House R 12 500 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Vandag se beste aanbod!

30% Af op Uitgesoekte DVD's

DVD's vanaf R69.30

100de Oscar wenners nou op uitverkoping. American Beauty, Step Up, Happy Feet, Casino Royale & meer!

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!