Johannesburg

Donderdag

Mostly sunny. Pleasantly warm.

13°C
29°C

7 day forecasts

Bejaarde gou ondersoek ná ‘verkragtings’

2009-12-23 04:22

Die 77-jarige Krugersdorpse vrou wat glo oor ’n tydperk van jare deur ’n loseerder verkrag en met die dood gedreig is, sal Maandag deur ’n mediese spesialis ondersoek word.

Die polisie het eergister by haar huis toegeslaan nadat ’n besorgde kerklidmaat hulle genader het. Die vermeende verkragter het in die dak gaan wegkruip. Hy het sy polse gesny en hom in die maag geskiet terwyl die polisie met hom onderhandel het om hom oor te gee.

Die man het glo vroeër gedreig om die vrou blind en doof en selfs dood te maak as sy enigiets oor sy toenadering en seksuele dade sou sê.

Kapt. Jacob Raboroko, polisiewoordvoerder, het gister by navraag bevestig die vrou het nog nie mediese ondersoeke ondergaan nie omdat die laaste beweerde voorval van verkragting meer as ’n week gelede plaasgevind het.

“Daarom sal sy eers die komende week ’n spesialis gaan sien.”

Die vrou het nie kinders nie en ly aan emfiseem. Volgens die polisie ontvang sy traumabehandeling deur haar kerk.

Die vermeende verkragter is in ’n bestendige toestand in die Leratong-hospitaal.

“Hy word steeds streng bewaak,” het Raboroko bevestig.

Die saak sal vandag op die hofrol in die Krugersdorpse landdroshof geplaas word, maar die man sal nie verskyn nie. – Amanda Roestoff

- Beeld

Lewer kommentaar op dié storie


Jou naam
*
E-posadres
*
Kommentaar
*
 
 
 

binne beeld

Nuutste Nuus-kommentaar

Rita van der Baan sê... Aai, miskien moet daar meer sulke bevorderings van onopgeleides wees! Maak ons kans om weer die land oor te vat soveel makliker. Sy sal nog besig wees om die stof van haar pips af te vee, dan sit 'n bekwame (wit/ kleuriling/indiër) sersant haar stoel vol. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 20-25°C Drizzle. More sun than clouds. Mild. Jhb: 16-33°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 13-29°C Mostly sunny. Pleasantly warm. Pta: 17-31°C Sunny. Pleasantly warm.
Bfn: 21-29°C More sun than clouds. Warm. PE: 21-29°C Sprinkles late. More clouds than sun. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Finance Manager: CA(SA)

Gauteng - Johannesburg
Network Recruitment CA- Centurion
R700,000-990,000 Per Annum Cost To Company

Bookkeeper

Western Cape - Cape Town
Calibre Brand Solutions

Designer

Western Cape - Cape Town
New Media Publishing (PTY) Ltd

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MINI

Cooper Hatch R56 1.6 3-dr
2007
R 159,950.00

AUDI

A3 Sportback 2.0 TDi Ambition Dsl 5-dr
2009
R 269,000.00

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2000
R 55,860.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

SENDERWOOD

Single Residential - House R 10 000 000

HOUT BAY

Single Residential - House R 6 150 000

CONSTANTIA

Single Residential - House R 30 000 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Vandag se beste aanbod!

30% Af op Uitgesoekte DVD's

DVD's vanaf R69.30

100de Oscar wenners nou op uitverkoping. American Beauty, Step Up, Happy Feet, Casino Royale & meer!

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!