Johannesburg

Donderdag

Mostly sunny. Pleasantly warm.

13°C
29°C

7 day forecasts

‘Motlanthe wil moorde regverdig'

2009-11-30 00:11

Sapa

Die VF+ het adj.pres. Kgalema Motlanthe daarvan beskuldig dat hy plaasmoorde probeer regverdig.

“Geen moord kan ooit geregverdig word nie,” het mnr. Werner Weber, die VF+ se woordvoerder oor landbou, gesê.

Motlanthe het kommentaar gelewer op die oorsake van xenofobiese aanvalle op plase.

“Van die mees gewelddadige plaasmoorde word deur uitlanders, wat vroeër slegte behandeling op die plaas ontvang het, gepleeg,” het Motlanthe gesê.

“Hulle word uitgebuit en gedwing om sonder betaling te werk. Natuurlik gaan hulle dan terug en pleeg die mees grusame moorde.

“Dit is juis om die rede dat ons die uitbuiting van uitlanders op plase moet teëstaan.”

Weber het Motlanthe gewaarsku dat hy veralgemeen.

Weber het bygevoeg dat die moordenaars en hul slagoffers in meeste gevalle mekaar glad nie voor die aanvalle geken het nie.

- Beeld

Kommentaar is gesluit vir hierdie storie.

Leo H 11/30/2009 7:18:00 AM
Mnr die adjunk President, sal jou ANC, rassistiese, sosalistiese verblinde oog oop gaan die dag as jou pa & ma of broer & suster of kinders GESLAG word soos 'n dier iewers op 'n plaas. Wat moet in Mnr Zuma se huis gebeur sodat die ANC regering kan bykom, of is die plaas aanvalle maar eintlik maar net om boere van plase te kry. Verskoon my .... VERNIET - van plase tekry want blanke en swart, nie ANC lede, lewens beteken mos maar niks.
SteveD 11/30/2009 7:27:02 AM
Skandalig! Is dit nou net 'n ander manier om rassisme vir die moorde te blameer?
piet 11/30/2009 7:31:17 AM
En so val die pennie...die ANC wys uiteindelik hulle ware kleure.
CV 11/30/2009 8:04:25 AM
Wel ek weet van voorvalle waar moord gepleeg is sonder dat imegrante daar gewerk het! Wys jou nou net hierdie staats amtenare praat onsin en glo hulself dan! Die meeste gevalle is egter hul skuld want hul versuim hul pligte in hierdie land! Gaan maar aan... jul gaan eendag besef jul het 'n fout gemaak! Dan gaan "eish, sorry my baas" nie meer werk nie!
Amy 11/30/2009 8:07:34 AM
janee as die moorde geregverdig kan word, dan hoef die regering mos niks daaraan te doen nie. BELAGLIK. So verloor duisende boere hulle lewens .. met die VALSE verklaring dat hulle uitlander uitbuit. Dit terwyl dit duidelik is dat die moordernaars in meeste gevalle nie eers die boere geken het nie .. dit is moordenaars/misdadigers/gierigaards wat hierdie moorde pleeg en tog word dit 'oorgesien' deur die regering want daar word weer 'n rassistiese klankie aan geheg . WAT 'n SKANDE .. raak ontslae van MOTLANTE .. skop hom uit sy posisie!!
Vlooi 11/30/2009 8:12:46 AM
Umm, hoe weet hy, is hy heldersiende of het iemand hom ingelig, as een van hul mense doodgemaak word, dan word dit rassisme genoem, so, jy mag nou maar iemand wreedaardig vermoor as jy kastig lelik was met die ou, maar bewaar die wit ou wat ta IN SY EIE HUIS EN EIENDOM skiet, lyk my daar is dubbel standaarde in die land, een vir wittes en een vir die swartes. Mensig, hulle gaan met 'n moerse "BANG" eendag wakker skrik.
Jan 11/30/2009 8:32:24 AM
Tipies, hulle sal verskoning soek tot aan die einde. Volgens hulle is alles mos altyd die boer se skuld.
Sinies 11/30/2009 8:35:32 AM
Ek het nog altyd gedink Motlanthe is 'n idioot. Nou weet ek! Die probleem is dat die meeste van "hulle" dieselfde mening huldig! Ons het al self deurgeloop en ek dank die Here elke dag dat dit moontlik is vir my kinders om oorsee 'n bestaan te maak.Behalwe vir die feit dat hulle nie werk kon kry nie weens regstellende aksie (gegradueerders) het hulle ook die ellendige trauma beleef van 'n plaas aanval.
Kaltie 11/30/2009 8:41:39 AM
As die regering niks doen omtrent die voorkoming van die moorde nie, maak dit hulle 'n medepligtige. Hulle is gewillige medepligtiges.
Hennie 11/30/2009 8:43:45 AM
Dit is etniese elimineering, en dit pas die ANC se barbaarse beleid.
Eddie 11/30/2009 8:49:13 AM
Vlooi, ek stem saam met jou.Wat baie snaaks is,is dat jy vrylik oor die landsgrense kan loop sonder dat jy gestop word.Dis so maklik om meer mense in hul guns te kry (stemme en sluipmoordenaars),maak net die doane oop en jy het 'n stormloop mense wat vir beter lewensstandaarde kom moor.As jy honger is - hoekom moor en verkrag? Gaan breek in by jou naaste kettingwinkel (daar's een om die hoek) en gaan eet jou trommel dik!
Andre 11/30/2009 8:50:03 AM
Uit met die buitelanders en kry beheer oor ons land se grense. Dit is al.
Moord kan geensins goedgepraat word nie. Ek wonder of die mense weet dat as hulle iets wil word in die lewe dan moet hulle eers wakker word. Dit is tyd dat die regering ophou verskonings soek en begin oplossings vind en streng toepas en bestuur.
julius 11/30/2009 8:59:54 AM
Hierdie plaasmoorde is in opdrag van die regering en word uitgevoer deur opgeleide terroriste groepe wat hulle opleiding in buurstate gedoen het.Die regering sal niks daaraan doen nie want dit dra hulle goedkeuring weg.
Mnr Mothlante 11/30/2009 9:06:26 AM
Mothlanthe, hoe kan jy veralgemeen oor die moorde ? Beteken dit dat die regering die moorde nie belangrik ag om die oorsaak van die moorde te ondersoek om die skuldige boere vas te trek nie? Laat jy nou deur hoorsê lei , wat gewoonlik nie as feite oorvertel word nie? Keur u dan die gebruik van boendoe howe goed ,waar elkeen sy storie oorvertel en nog ietsie bylas en jy glo dit ?Enige moord behoort te ondersoek word, Mnr Mothlante,jy is mos nou besig om al die boere voëlvry te verklaar. As die buitelandse swartes van jou familie vermoor, sal jy tog sekerlik die saak ondersoek, en die skuldiges te laat boet vir wat hulle jou aangedoen het. Jy leen te maklik jou ore uit vir hoorsê en probeer nie die feite van die moorde te probeer vasstel nie.Stuur al die uitheemse swart mense terug na hulle lande van herkoms toe, dan sal hulle ook nie hoef te moor en steel om aan die lewe te bly nie, soos ander mense besteel, gemartel en vermoor word.
RIAAN 11/30/2009 9:08:05 AM
Ek wonder wat gaan die uwe mnr adjunk en al sy ANC comrades eet die dag as al die blanke boere van die plase is.O wag , ek het vergeet.You just go to the supermarket to get food.
Felix 11/30/2009 9:10:19 AM
Word wakker mense !!!!! Wit mense hoort nie in die land nie. Ons gaan almal nog in ons eie bloed verdrink. Ons moet probeer terug gaan waar ons vandaan kom en Afrika oorlaat aan Aids/verkragtings/moord en die ANC. Ons het met ons bootjies oor die see aangekom, en so sal ons eendag weer weggaan. Wit mense is uitgesluit uit die grondwet - so hou op om te po*p teen donderweer - ons het geen reg op beskerming in die land nie.
Jay Hall 11/30/2009 9:14:27 AM
Stil kêrels, julle weet mos by nou al die wit man het nie meer 'n plek in hierdie land nie. Buitelandse werkers is nie hier om op plase te werk nie! Hulle is hier om in 'n nuwe industrie te werk, "moor en steel onder die wittes.....hulle het alles mos verniet gekry!" Die vraag is egter wanneer gaan ons iets daaraan doen? Wanneer gaan ons ook in massa begin terug baklei? Ons kan nie die regering vra om te help nie - dom en korrup staan immers op hul CV's. Kyk na die uitlatings van 'n Motlanthe en Malema, dit kan dan tog nie regdenkende mense wees nie!
Mnr Mothlanthe 11/30/2009 9:46:42 AM
Die Derde Mag wat almal oor praat is die Regering se ondergrondse Mag(al word dit ontken), wat bestaan uit kriminele(wat opgelei word as terroriste en vergoeding ontvang van die Regering) wat sal steel, moor en verkrag. Hulle is binne of buitelanders wat die regering goedgesind is, wat opgelei word om van mense ontslae te raak wat nie vir die ANC gestem het nie, swart en witmense. Daar gaan `n dag kom wat die ANC en sy trawante mekaar sal doodmaak en opvreet, want daar sal nie meer kos wees om te eet nie. Mnr Mothlanthe , jou duiwelsdrek !!!
Anna 11/30/2009 9:49:29 AM
Wat 'n boel leuens! Dit is duidelik dat Mnr Mothlante NIKS weet van wat op plase aangaan nie! Van wanneer af kan mense gedwing word om soner vergoeding te werk? En as en indien dit gebeur, mag hulle die mense gaan vermoor! Wie en wat is die mense wat hierdie land moet regeer? Hulle sit in hulle koel kantore en koop hulle kos by Woolies en gee nie om waar dit vandaan kom nie. As die winkelrakke leeg is, dan eers sal almal vra : Nou wat het van die boere geword? Hulle sal ook vra hoekom het nog baie meer mense nou nie meer werk nie. Die meeste plaaswerkers word baie goed behandel, hulle ly nie honger nie, hulle het huise, water en krag. Mnr Mothlante, klim in jou kar en gaan besoek 'n paar plase. Gaan self, moet nie iemand stuur nie, en gaan praat met die mense. Honderde plaaswerkers word deur boere gevoed en versorg. Vir wie sorg jy bo en behalwe jou gesin? Wie se kinders laai jy op hospitaal toe? Vir wie gee jy kos en klere? Jy weet NIKS van wat daar buite aangaan nie!!!!!!
RIAAN BOTES 11/30/2009 9:51:29 AM
Ons was voor 1995 deur die regse partye gewaarsku dat moord en verkragting sal plaasvind.Almal het toe die regses as half simpel afgemaak.Wat se FW en sy onderhandelaars, die dakar-idiote en alle linkses nou.Hulle moet kollektief aansoreeklik gehou word, die mense wat hierdie moorde pleeg is gelykstaande aan diere.Miskien verstaan baie nou apartheid.,
G@tvol 11/30/2009 9:57:21 AM
Felix, jy vat die woorde uit my mond! Daar is lankal nie meer plek vir enige wit mens in SA nie. Hoe gouer die witmense dit besef hoe beter. Ek raak koud as ek dink aan my kind en sy toekoms hier. Hy staan nie 'n kat se kans nie, en hy is nou maar 8. As ek net die geleentheid kry dan skyf ek baie vinnig oorsee. Ek sal my land mis. My vriende. Al ons gewoontes wat net ons hier het, maar ek sal nie ander kan as ek 'n kans wil hê om eendag iewers te kom nie. Rasisme is amper erger vandag is 20 jaar terug. Dis maar net omgekeer.
Stephan 11/30/2009 10:04:05 AM
Ek weet al lankal dat die swart regering net vir mense se wat hulle wil hoor en dan doen wat hulle wil doen.Daar is geen manier dat rasisme gaan ophou nie.Die onosele regering blaas dit dan aan met sulke uitlatings.Selfs my kind van twaalf het al n "grudge" teen swart mense.Hy het in sy kort lewe al n paar keer tweede gekom.Eerstens met kwotas in sport,tweedens met diefstal by ons huis wat swartes gepleeg het,en derdens die ergste van almal is dat die polisie wat ons moet beskerm hulle gesig gedraai het toe swart mans n vrou aangeval het by n supermark.Ek en ander wit mans het haar gehelp en toe ons die bliksems wil bykom toe het die rasistiese polisie iets te se.Stuur jou kinders oorsee as jy nie kan gaan nie.N wit mens se lewe hier is niks werd nie.Irak hier kom ons.
Willie 11/30/2009 10:08:50 AM
Felix, ek wil se "se mo*r" ek is in hierdie land gebore, dis tyd dat ons blankes (boere) opstaan en terugbaklei - al gehoor van wit terroriste? Die tyd gaan aanbreek....
Anita 11/30/2009 10:19:10 AM
Nou ja toe, die boere gaan mos oor die grense en dwing die immigrante om (onwettig) oor die grens saam met hulle te kom sodat hulle misbruik kan word, nou weet die boere ten minste wie gaan terugkom om hulle te vermoor! Tien uit tien aan die vise-president vir sy koddige Afrika logika. Gee hom 'n bonus! Felix - ek kom van Afrika, my voorouers was hier in die suide terwyl die Afrikane nog iewers in die noorde kaalstert rondgehardloop het en mekaar wreedaardig vermoor het!
Maja 11/30/2009 10:20:42 AM
Julius, jy is 100% korrek!! Die ANC het duidelik versteekte agendas.
Alweer Vlooi 11/30/2009 10:27:38 AM
Felix, ander kant die water bly daar ook swart mense, maar baie beslis moor die wit ouens hulle nie omdat hulle daar bly nie, so hoekom moor en verkrag ons swartes ons?
Anita 11/30/2009 10:31:59 AM
Soos ek nou die redenasie verstaan, het die massas wat gedwing word om sonder werk, water, sanitasie en behoorlike dienslewering aan te gaan(wat baie blankes insluit) nou die seën en goedkeuring van die regering om alle regeringsamptenare dood te maak (so wreed as moontlik) want die regering buit ons uit en behandel ons sleg....en dit begin heel bo!
Pieter 11/30/2009 10:50:45 AM
Tipies. Die regering se onwilligheid om iets hieraan te doen het al voor Mbeki begin, hy het 'n dowe oor gedraai daarteen en dit vervolmaak om enige so iets te ontken. Zuma faal jammerlik. Die onwilligheid moet gesien word word as 'n subtiele ongeskrewe beleid binne die ANC om wit mense hul grond te ontneem. Ons weet ook dat dit algemene kennis is dat die walglike ANC haat aanblaas teen boere. Polisie wat ook deur die ANC beheer word en oorwegend swart is, is te vrot om die misdadigers te vang maar as een klag slefs van rassisme gele word daag hulle tot die tande toe gewapen in menigte op om een wit boer te arresteer! Wat 'n grap. Net 'n klomp Afrika diktatortjies in die kleine wat besig is om nog 'n ramp soos die res in Afrika te skep. Vir die swartmense wat kla dat witmense op hul neerkyk en se dat hulle niks op hul eie kan reg doen nie, vra julself hoekom wittes so dink!
Dirk 11/30/2009 11:05:19 AM
Moet asseblief nie die man 'n idioot noem nie. Idiote het ook hul trots!
Sean 11/30/2009 11:06:00 AM
Ethnic cleansing...the systematic elimination of white South Africans. That is what it actually is mr. deputy president, always remember, if it were not for white South Africans, you would still be running around in the bush, wearing a loin cloth and painting pictures on rocks. The wheels of change have been set in motion, in spite of all what we may beleive in, if you, as awhite South African can afford to leave this country, now is the time...
Ek 11/30/2009 11:17:10 AM
as iemand nog ook snertgepraat het dan het die adjunk pressie dit nou gedoen. tipiese Afrika mentaliteit en Afrika logika, seker by die buurman gehoor.
Marius 11/30/2009 11:18:07 AM
As Boer en landbouer kan ek wat tot onlanks meer as 100 werkers in diens gehad het bevestig dat hierdie absolute twak is, en niks anders is as n verdere aansporing tot geweld en moord teenoor landbouers nie. Ek het min of meer die helfte Zimbabweers gebruik met intensiewe groente verbouing. My ondervinding was dat die lokale Tswana's die gedagte gehad het dat hulle nie hoef te werk nie, maar salaris kan kry. Verder was hulle taalvaardigheid en geleterdheid van so aard dat hulle nie geskrewe take kon uitvoer nie. Hulle uitsprake was dat die ANC vir hulle sal sorg en hulle regte moet beskerm om te verseker dat hulle nie deur swak prestasie hulle werk verloor nie. Die Zimbabwe manne het hulle kant gebring, hulle kan somme maak (verhoudings vir gifstowwe uitmeet) en kan geskrewe instruksies volg en gedokumenteer verslag doen. Die loon was in beide gevalle die selfde. Die enkeles wat meer betaal was was juis omdat hulle meer senior posisies kon vul. Ek ken ook baie ander Landbouers en Boere wat die selfde kan se. Die ANC probeer hulle onvermoe om wet enorde te handhaaf verdoesel, menskan dit ook sien met die hoe getalle Polisie lede wat betrokke is by misdaad, korupsie en Rasisme Groete
ES 11/30/2009 11:30:47 AM
Dit maak 'n mens bekommerd en jy begin onwillekeurig aan jou toekoms in die mooi land van ons twyfel. Laat my weer dink aan die sogenaamde nag van die lang messe. Is daar iemand daar buite wat vir my meer inligting hieroor kan gee. Hoekom lees ons niks daarvan in die media nie. Hoekom konfronteer iemand dan nie die regering daaroor indien dit die waarheid is nie. Dit is 'n vreesaanjaende gedagte dat daar sulke planne aan die broei is en mense wat inligting daaroor het bly stil. Is dit die waarheid of is dit net 'n bangmaak storie wat deur siek mense versprei word. Help asb met korrekte inligting. Sal dit baie waardeer.
Lidia 11/30/2009 11:31:02 AM
Ek het nog nooit van 'n enkele Boer gehoor wat nie sy werkers betaal nie. Nog nooit. Ek sal graag wil sien watse bewyse daar is, want dit raak nou 'n politieke virus in ons land waar aannames gemaak word en dan deur gegee word as feite. Ek stem dat buitelanders miskien in sommige gevalle betrokke is, maar ek glo nie dis die meerderheid nie. Xenofobia is net 'n nuwe swartskaap wat die skuld kry vir meeste dinge wat niks met xenofobia uit te waai het nie.
Sakkie 11/30/2009 11:32:14 AM
En dan is DIE 2ib verder geskool as die 1ib. @Willie, wat jy daar se bekommer my in die sin dat dit waar kan word. Ek hoop ek is verkeerd maar die teelaarde daarvoor word beslis gekweek deur hierdie "mense".
G@tvol 11/30/2009 11:35:23 AM
Willie, as ek kon terug baklei, het ek dit lankal al gedoen. Julle praat maklik. Sou graag wou weet hoe dit vir julle so maklik is. Want as daar enigsins hoop is vir ons in hierdie land sal ek baie graag daarvan wil weet en die fight saam fight. Maar ek weet dat jy dalk weet waarvan ek praat as ek sê dit is nie altyd so maklik nie. Nie as jy op 'n klein dorpie sit en geen hoop het op 'n ordentlike, veilige toekoms vir jou kind nie.
hoofseun 11/30/2009 11:44:29 AM
Die dag wat 'n swarte gemoor word is presedent hom self daar om speurder speurder te speel, maak my siek.
ian 11/30/2009 11:48:03 AM
ek weet nie of ek moet lag of huil nie!!! FKT die mense is ons leiers en hulle versprei sulke gemors!!! net as ek dink ek het nou als gehoor, maak n lid van die ANC weer sy mond oop!! dankie Motlanthe, nou het ek weer vir die res van die dag n helse soybrand!!
DJ Krummelpap 11/30/2009 11:58:18 AM
Ek gaan nie eers kommentaar lewer op die absolute snert wat die regering nou alweer praat nie. Ons almal weet nou al die die sogenoemde demokratiese regering(ja, en hitler en sy Nazis was ook 'demokraties') geen tyd het vir 'n wit mens nie. Wittes is vir hulle minder as grond. Ek wil weet, hoe, waar en wanneer gaan ons wittes begaan saam staan, saam oplei en saam opstaan vir onsself? Kyk en luister biekie; elke keer as 'n witmens iets sê van saamstaan, of iets vir onsself wil doen, dan is ons gruwelike rassiste! Ek sê, twak daarmee! Dis hoogtyd dat ons ons eie ligas en groepe stig sodat ons ook 'n groot geraas kan maak as ons so mishandel word! Ons moet ook ons stemme tot in die buiteland dik maak! Ons moet begin terug veg! Ons het netsoveel verblyfreg hier as enige swarte en/of anc-lid! Ons moet veg daarvoor! As dit beteken dat ons moet vrek skiet en wegsteek(omdat ons vervolg gaan word as iemand uitvind ons beskerm onsself en mekaar), dan moet dit so wees!!!
Jan de Wet 11/30/2009 11:59:04 AM
Mothlanthe, jy is of te dom of jy probeer die aandag aftrek van die feit dat die ANC regering agter die plaasmoorde sit. Hoekom die blaam op jou swart broers van die buiteland plaas. Hoekom gee jy nie eerder andwoorde oor die opleidingskampe in KZN wat deur die ANC bestuur word - seker omdat dit te groot geheim is en omdat die aanvalle daarvan ge-orkastreer word.
Hoe is dit moontlik vir plaas aanvallers om R4 en R5 outomatiese vuurwapens te bekom - ons almal weet dat net die weermag en die polisie toegang het tot sulke vuurwapens.
Ek wil jou net se dat jy loutere snert praat en dat as daar iemand is om verandwoordelik gehou moet word is dit jou regering wat sulke wreedhede teenoor die Boere toelaat.
Slaap lig en loop mooi want die Boere is besig om breekpunt te bereik en dan sal ons weer gesels - hoop julle privaat weermag is goed genoeg opgelei.
Drikus 11/30/2009 12:18:26 PM
Ek stem saam met Lidia, watter soort van bewyse of statistieke onderstuen die stelling. Iemand in 'n hoe pos soos die moet nie iets kwyt raak van die aard sonder gegronde statistiese bewyse wat bekend gemaak word nie.
James 11/30/2009 12:20:31 PM
Mense - ons kan praat soos ons wil...Hierdie is niks anders as 'n goedbeplande , goeddeurdagte volksmoord deur die ANC kaders op onskuldige wit bejaarders en kinders nie en ongelukkig is ons wit Afrikaners te "stupid" om dit te glo of te wil glo. Solank dit nie met my gebeur nie , is alles wel. Ons moet niemand anders as onsself blameer nie want ons het toegelaat dat dit wat nou met ons gebeur wel gebeur. Wanneer gaan jy wakkerword witman !!!!! Wanneer gaan jy begin besef die onheil staan in ons deurpoorte. Wannneer gaan ons as wittes begin saamstaan en se genoeg is genoeg - Ek sal jou se wanneer.....wanneer ons die geldgod Mammon kan afsweer en weer iets vir ons ander wit broers sal omgee. God is besig om ons te straf want ons het die heel mooiste gebod vergeet nl. die liefde !!!!!
Slaap wakker....miskien is jy vanaand volgende !!!!
Ou Koos 11/30/2009 12:30:35 PM
Alles in Suid Afrika is duur behalwe 'n mens se lewe, dis spot goedkoop.
marius 11/30/2009 12:34:18 PM
Ek het nou weer mooi gedink hoekom sal n redelik geleerde man so twak praat? Dit val my toe by dat dit wel n boodskap aan sy Comrades stuur om voort te gaan met die plaasmoorde, hoe anders?

Ek sou nou nie na Eugene Terre' Blance se vergadering gegaan het Donderdag aand in Pretoria nie, maar nou is my gedagte maar om te gaan luister wat hy te se het. Dalk moet ek hom maar na al die jare ondersteun. Eerder Hy as n regeering wat ons doelbewus wil aat uitmoor.
jaco 11/30/2009 12:41:33 PM
Ek voel soos almal gatvol met 'n hart vol wreede gedagtes en gevoelens as ek sien wat met my eie mense gebeur. Ek sukkel om te slaap in die aand, asof ek le en wag wanneer gaan hulle probeer inkom om my gesin wreedaardig soos diere wat hulle is, want geen mens kan so verwoes vermoor en verkrag en steel nie. Ek le en planne maak van wat ek gaan doen as hulle n ruit breek, wat gaan ek mee slaan as ek nie n vuurwapen het nie. ek sal eerder in hierdie warm nagte le en sweet, as om 'n waaier aan te sit anders kan ek nie hoor nie. Dis nie normaal nie geen mens kan so lewe nie.Ek lees nooit dat ons wittes in lokasies ingaan en hulle vrouens verkrag, by hulle huise inbreek, hulle goed steel, hulle aanrand soos net hulle kan nie. Boere wat gaan ons maak, gee raad, ek is gatvol vir hierdie land, en sy gemors, ek kan my mense so sien vermoor word nie.
Sean 11/30/2009 12:43:27 PM
What a load of bullsh!t, motlanthe, do you and your anc 'comrades' assume that the general 'white' South African public is as ignorant and stupid as what you's are? It's time that the rest of the world knows what's going on in this country, that should mess up all your 2010 Soccer World Cup plans...the internet is a powerfull tool indeed, it's time to publish all so the world may see...
MAKARENA 11/30/2009 12:45:28 PM
Ek het ook n klein besigheid en het net Zimmies in diens want hulle wil werk en kan werk.Ek het eers locals gehad maar hulle is onder standaard en wil nie werk nie. ZENOFOBIA op plase is n spul gemors en net weer n politieke foefie.
Anton 11/30/2009 12:50:43 PM
Is Motlanthe ernstig of is hy nou ook besig om dieselfde rassekaart te speel as jeugvriend Malema?As sy woorde nie die voorloper is van gedwonge plaashervoming soos in Zimbabwe nie weet ek nie watter woorde sal dit wees nie.Dalk is hy net nog 'n idioot in ons regering!
gertspies 11/30/2009 12:50:45 PM
As die swartman n rasistiese uitlating maak is dit demokraties. As n witmens kla oor dienslewering en swak bestuur is dit rassisme. Komaan Beeld, wat gaan met julle aan. Staar die feite in die gesig en erken dat die swartmense die witmense weerhou van hulle werk en hulle terselfde tyd ook sommer uitmoor. Ons is nie onnosel nie. Al wat al ons mense, wit en swart in hierdie land wil he is vrede en regverdigheid en natuurlik goeie dienslewering wat ons nie een op hierdie stadium van die geveg kry nie. Hoe gaan ons dit regkry vra ek jou as die swart regime ons mense so onderdruk en verneuk. Die mense met die know how om die land te regeer maar dit nie mag doen nie want die benadeelde swartman moet mos die land regeer, al weet hulle nie hoe nie. Hulle moet practise tot hulle dit regkry. Al vat dit hoe lank en al gaan die land onder want hulle is mos in die meerderheid.Siestog hoe tragies is die mensdom.
Lionel 11/30/2009 12:54:27 PM
Dit is so jammer dat Motlanthe of enige swart "leier" nie hierdie kommentaar ooit lees nie. Dit beroof die wat dit skryf van bevrediging en laat die bitter smaak in ons monde net erger!
justice delayed 11/30/2009 12:59:31 PM
We live in an exceptional high crime area and i am part of the CPF we have also been fed this bull sh*t by our local police commisioner. My response was if this is such common practice under the White farmers and white employers then why dont they summons the the department oF labour and take action against these white racists. His answer eh eh eh eh eh eish
Erik 11/30/2009 1:10:03 PM
Dis tyd dat ons al die moord artikels, en statistieke na elke regering stuur oorsee. Dan kan hulle sien hoe pateties dit in SA gaan. Sommer voor hulle die sou simpel sokker kom kyk. Dis tyd dat iemand iets aan die situasie doen.
Alkie 11/30/2009 1:11:48 PM
DIE ANC SIT SELF AGTER DIE AANVALLE.
Hulle kan dit moes nie veroordeel nie.Hulle voer dan die mense by hulle duisende in.Gee selfs vir hulle ID boekies,paspoorte en visums.Dus hoe kan julle verwag dat hulle dit moet veroordeel.
chris 11/30/2009 1:17:18 PM
Almal wat JA gestem het in die referendum is aandadig hieraan.
Sons 11/30/2009 1:21:29 PM
Dis hoekom al die nuwe wapenwette in werking gestel is.. om al die boere en blankes stelselmatig te ontwapen. Wie het deesdae wapens? Al die kriminele! Blankes is stadig maar seker besig om uitgemoor te word. Die ANC en swart terroriste werk met 'n plan, hoekom dink ons word kriminele nooit vasgetrek nie? Want dis wat die regering wil hê! Blankes is stelselmatig besig om uitgemoor te word. Vat jou goed en trek Ferreira!!!
stephan 11/30/2009 1:49:19 PM
Ek het kommentaar gelewer en ook geluister.My vraag.Beeld dalk kan julle so vraag vra en kyk watter persentasie antwoord ja nee en miskien.As ek nou n uitnodiging rig aan alle Suid afrikaners om Saterdag by die Unie gebou te betoog teen hierdie uitlatings en n beweging te stig wat teen hierdie dinge in werk wie sal aansluit.Kom ons kyk watter persentasie sal aansluit en wie nie.
boervrou 11/30/2009 2:02:39 PM
snaaks dat al die boere wit is!!!!!!!!!
Nienie 11/30/2009 2:24:41 PM
Wat soek die uitlanders in elk geval hier? Hoekom beskerm die regering nie ons grense nie? Of is dit dat die blaam op die buitelanders moet val vir al die moordlus in SA?
lezel 11/30/2009 2:25:22 PM
Kyk ja ons wittes is net eenmaal te sleg om saam te staan. "SHANE se liedjie" Moet my nie verkeerd verstaan nie maar wat gebeur as iemand deesdae in die publiek aan geval word en die persoon skree om hulp... almal kyk verstom en sê "ek wil liewer nie betrokke raak nie. Nou kyk wat doen die swart mense.. daar het skaars iets met 1 van hulle gebeur soos 'n motor ongeluk of iets en hule sak soos miere om daai toneel. "n boer in ons dorp wou 'n vergadering en byeenkoms reel hyt net R50 gevra en gesê kom ons boere staan saam en ons nasie en land red. Weet julle wat toe hy van die idee praat was almal se monde groot maar toe dit plaasvind toe daag niemand op nie. Tipiese slapgat boere met groot monde maar ken nie van optree nie. Hou op bang wees een staan agter mekaar moenie praat nie DOEN.
Onskuldig 11/30/2009 2:34:23 PM
Almal wat vir die ANC stem/gestem het is net so skuldig soos hulle..............
RR 11/30/2009 2:50:10 PM
Stephan: Ek sal graag wil betoog MAAR die regerings sal ons almal toesluit want dis rassisties, en boonop sal ek wat wit is nie afkry vd werk om deel te neem nie, anders mag ek dalk my werk verloor en een van "agtergeblewenes" my pos kry....Sorry maar dis nie 'n kans wat ek sal vat nie. Die land verlaat is nie vir my 'n opsie nie (my man was in die weermag en voel hy het nie verniet geveg nie) So ja, dan moet ek klou aan wat ek het terwille van my kinders.
ES 11/30/2009 2:52:48 PM
Stephan ek sal verseker daar wees dit is heel toevallig my saterdag af by die werk. Ek glo my man en seun sal saam met my kom. Beeld sal julle so vraag vra ek is nuuskierig om te sien hoeveel van die wat saam met my en Stephan kla sal daar wees. Wonder maar net aangesien ek die blanke ervaar as 'n nasie wat kan kla maar nie kan doen nie
patrys 11/30/2009 2:59:10 PM
Ek hoop hy lek sy lippe af en stik aan al die snertwat hy kwyt raak....sowat van oningelig en rassisties.....Plaasaanvalle is blote rassisme en moordsessies.... in die geval van Zim-burgers wat hier kom moor, moet hy liefs vir ou Robbie met modder gooi. As hy sy mense beter behandel sal hulle nie hier in SA kom moor en roof nie. Plaasaanvalle is barbaars met net een doel voor oë: Om die witman uit te moor en te verdryf....As die arme drommels net wil gaan somme maak en kyk hoeveel van hulle sit sonder werk en hoeveel minder voedsel word geproduseer vir elke boer wat vermoor word...
Luigat Suid Afrikaners 11/30/2009 3:00:08 PM
Buitelanders WIL werk...hierdie locals WIL net betaling hê, voordele hê, status hê maar ai tog net nie werk nie....
CV 11/30/2009 3:13:46 PM
Jan de Wet vir president! Julle moet mooi loop en vergeet nie bloedrivier nie! Getalle maak ons nie bang nie!
Kurk 11/30/2009 3:15:54 PM
Tonnelvisie en 'idiotisme' kom standaard saam hierdie outokraties etters wat dink dat dat plaasmoorde deel vorm van regstellende aksie. se gat man, al wat ek se is: "watch this space..." Motlanthe jy moet oppas dat die wit gemeenskap nie kamakazi pilots trek op jou gat nie. Die taliban het nie die wereld se resources gehad nie, maar gewys hy kan 'n wereldland raak waar dit die seerste maak. Dit is nie rocket science dat die wit man meer determinasie en brein krag kan inspan om iets te laat werk nie. Hoeveel keer wil jul nog die wit gemeenskap uitbuit en skop voor ons terug kom met 'n helse shot, en moet dan nie se jammer nie, want ou perd, jammer maak nie als reg nie!
aspatat 11/30/2009 3:19:59 PM
Al wat ek kan sien is dat die Boere op die Internet reg is "lovely" ek is verseker in maar hoop net op ons groot dag is ons weer saam my mede BOERE!!!!!
Patriot 11/30/2009 3:54:41 PM
Ek is 'n Boer en 'n boer (daar is 'n verskil) en kan getuig dat buitelanders oor die algemeen 'n baie beter houding teenoor hulle werk het as wat plaaslike swartes het.

Na 12 jaar van net Suid-Afrikaanse swartes - meestal Tswanas - in diens neem het ek vir die afgelope jaar net Zimbabwiërs in diens en wat 'n plesier. Plaaslike swartes is deur 'n sosialistiese regering geïndoktrineer dat hulle 'n werk en 'n salaris deur die werkgewer verskuldig is. Snert! Ek betaal my werknemers nog altyd ver oor die minimum loon, hulle kry al hulle werksklere, veiligheidstoerusting, rantsoene, medisyne, Kerfeesbonus- en presente en nog was dit ooit genoeg gewees nie. Verder weet plaaslike swartes dat die regering vir hulle kinder- en ander toelaes betaal wat daarop neerkom dat hulle nie hoef te werk nie. Van die vrouens wat vroeër hier gewerk het trek nou al by hulle 8ste kind! En dan is die vrou self nog nie eens 40 nie. As dit nie beplande rasseverswelging is nie dan weet ek nie.

Zimbabwiërs is oor die algemeen Godsdienstige, opgevoede mense wat besef dat boerdery nie 'n 8 tot 5 werk is nie en oor en oor hulle kant bring. Hulle is vriendelik, trots op hulself en hulle huise en gesinne en het 'n goeie werksetiek. Ek sal nooit ooit weer plaaslike mense in diens neem nie en ek daag enige iemand uit om my van plaan te laat verander, te hel met hulle!

binne beeld

Nuutste Nuus-kommentaar

Rita van der Baan sê... Aai, miskien moet daar meer sulke bevorderings van onopgeleides wees! Maak ons kans om weer die land oor te vat soveel makliker. Sy sal nog besig wees om die stof van haar pips af te vee, dan sit 'n bekwame (wit/ kleuriling/indiër) sersant haar stoel vol. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 20-25°C Drizzle. More sun than clouds. Mild. Jhb: 16-33°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 13-29°C Mostly sunny. Pleasantly warm. Pta: 17-31°C Sunny. Pleasantly warm.
Bfn: 21-29°C More sun than clouds. Warm. PE: 21-29°C Sprinkles late. More clouds than sun. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Head of Finance: CA(SA)

Gauteng - Johannesburg
Network Recruitment CA- Centurion
R700,000-990,000 Per Annum Cost To Company

Department Head - Treasury

Gauteng
Bridgena Barnard Personnel Group

Senior Finance Manager: CA(SA)

Gauteng - Johannesburg
Network Recruitment CA- Centurion
R700,000-990,000 Per Annum Cost To Company

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MINI

Cooper Hatch R56 1.6 3-dr
2007
R 159,950.00

AUDI

A3 Sportback 2.0 TDi Ambition Dsl 5-dr
2009
R 269,000.00

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2000
R 55,860.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

SENDERWOOD

Single Residential - House R 10 000 000

HOUT BAY

Single Residential - House R 6 150 000

CONSTANTIA

Single Residential - House R 30 000 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Vandag se beste aanbod!

30% Af op Uitgesoekte DVD's

DVD's vanaf R69.30

100de Oscar wenners nou op uitverkoping. American Beauty, Step Up, Happy Feet, Casino Royale & meer!

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!