Johannesburg

Vrydag

Morning clouds. Mild.

15°C
25°C

7 day forecasts

‘Jy het nie meer ’n man nie,’ sê boewe aan vrou

2010-01-24 23:42

Die polisie se lykswa staan naby die watertenk waar dr. Giesekke se lyk gekry is. Foto: Gavin Boy

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Sandra Coetzee

Bloemfontein. – ’n Afgetrede doktor in chemie is met ’n groot rots teen die kop geslaan, sy keel is afgesny en hy is met ’n skerp voorwerp gesteek.

Dr. Ernest Giesekke (69) se lyk is gisteroggend op die plaas Goodhope naby Ficksburg gekry.

Die moordenaars het net R50 en ’n selfoon gesteel.

Drie verdagtes is sowat ses uur ná die aanval in hegtenis geneem nadat plaaslike inwoners en die polisie saamgewerk het.

Giesekke se vrou, Eve (77), het in die bed gebly toe haar man om 05:45 uit die huis is om beeste te voer en vas te stel of die besproeiingstelsels werk.

Die Giesekke-egpaar verbou laventel en bessies, berig Gavin Boy.

Giesekke is by die watertenk op die plaaswerf vermoor. Hy is met ’n rots teen die kop geslaan, hy is gesteek en sy keel is afgesny.

Die moordenaars het daarna die plaashuis ingegaan en mev. Giesekke in die slaapkamer oorval.

Sy het aan hulle gevra waar haar man is. Een van die aanvallers het gesê: “Jy het nie meer ’n man nie.”

Sr.supt. Mptantsi Makhele, polisiewoordvoerder, het gesê die mans het geld en wapens geëis, maar is met net mev. Giesekke se handsak en selfoon weg. Daar was R50 in die handsak.

Giesekke het daarna die noodknoppie van die alarmstelsel gedruk.

Die eerste mense op die toneel was mnr. James Brown, eienaar van Alarm Security. Hy het op die lyk afgekom.

Die polisie en lede van die Gumtree-boerevereniging en die Ficksburg-veiligheid-en-sekuriteitskomitee het onmiddellik by die soektog betrokke geraak.

Na verneem word is die elektriese heining om die Giesekkes se plaaswerf verlede week geknip.

Die aanvallers is toe vermoedelik betyds verwilder.

Die geknipte drade was na verneem word nie aangemeld nie.

Giesekke is die derde Ficksburgse boer wat die afgelope twee jaar vermoor is.
 

Kommentaar is gesluit vir hierdie storie.

Bok 1/25/2010 8:01:10 AM
Doodstraf! Daar is te veel parasiete in SA. Tyd om hulle minder te maak. Mens kan nie aanhou om met belasting betalers se geld hulle te versorg in die tronke nie.
ellen 1/25/2010 8:04:29 AM
cele cele celejou dae word korter na `n witman se bloed op jou hande beeld hoekom gee julle nie al ons pleidooie vir cele jz en gespuis nie julle is vinnig om die koerant berig te plaas maar verder niks word wakker man jammer mevr soos ek is julle net nog `n syfer
Inwoner 1/25/2010 8:04:45 AM
en steeds bring die regering nie die kloutjie by die oor nie. Steeds word onskuldige mense gemartel en vermoor, terwyl Cele overdressed rondloop met sy wit hoed en two-tone skoentjies !!! "Crime in SA is just an illusion" ..
Brutaal 1/25/2010 8:06:54 AM
die feit dat die moord so wreed was (keel afsny, steek met 'n mes en met 'n rots geslaan is) beteken dit was NIE net 'n ROOF nie .. dit was nie net vir geld of vir wapens nie . dit is wraakmoorde .. etniese uitwissing ...
SAP ?? 1/25/2010 8:07:32 AM
En niemand is nog in verband met die voorval in hegtenis geneem nie.......en dit is die geval van elke moord in Suid Afrika.
Nico 1/25/2010 8:12:37 AM
Die Bybel se mens mag nie haat nie maar ek HHAt die do%#@rs,hy hart gaanuit na die wat ageterbly ne is in my gebede,sterkte.
Arno 1/25/2010 8:12:53 AM
As enige iemand nog twyfel daaraan of die blankes in Suid-Afrika stelselmatig van kant gemaak word, is hy/sy 'n dwaas! Dis belaglik en die wêreld kyk toe...
Philip 1/25/2010 8:15:39 AM
Nou wonder ek waar is die klomp trots SA mense van verlede week nou, wat so baie te se gehaad het oor mense wat die land verlaat , nog n wrede plaas aanval op onskuldige ou mense vir wat ? waar is die politieke leiers van die ANC nou ? gaan hulle ook rasisme skreeu ? Nee ek glo nie eers hulle sal die arme tanie by die huis besoek nie. Ek is gatvol vir die korrupte land, ek wens ek kon ook die land verlaat.
celeste 1/25/2010 8:16:33 AM
Wat bereik die misdadigers hierdeur om mense dood te maak. Die boere is ons kos, wat gaan ons sonder hulle doen? Ek's so lus om so 'n persoon (duiwel) kaal hand met 'n stomp mes te stenig. Liewe hel.
Dewald Crous 1/25/2010 8:17:43 AM
As grond hervorming tee gestaan word ,word die askaries gestuur om n plan te maak.Die polisie is vir landelike veiligheid verantwoordelk .Dis met n doel so .Vermoor die boere nou baie maklik .Ek het al in 3 Afrika lande gebly en ek se die skrif is aan die muur
Lu 1/25/2010 8:28:14 AM
Maar ons het geen geweld of plaasmoorde probleem in SA nie. GA! Wie gaan eendag wakker skrik voor dit te laat is? Wat kan gedoen word met regering soos die? Ek is skoon moedeloos na ek hierdie berig lees.
Ekke 1/25/2010 8:32:20 AM
Ja Zuma, Cele en FW wat sal julle nou weer te sê hê oor hierdie onskuldige ouman 'n WITBOER wat alweer vermoor was op sy plaas. Wat sal julle doen as een van hierdie soort julle geliefde se keel af sny. Hulle is BARBARE hulle hoort nie in ons samelewing nie.... wanneer gaan jy eendag wakker skrik met die DOODSTRAF ZUMA. Jou eie mense vra nou al om dit weer terug te bring....maar nee daar is seker nog te veel boere oor wat julle wil vermoor. Aan hierdie tani al my Gebede dra ek op aan jou en mag Onse Vader jou bystaan in hierdie donker uur van jou lewe.
Jan 1/25/2010 8:33:05 AM
Hoekom?
Yorkey 1/25/2010 8:43:27 AM
Dit alles vir R50 en 'n selfoon! Roei die boere uit, wie gaan dan die kos voorsien?! Of is hulle blind vir die hongersnood wat reeds in Zim bestaan......
AB 1/25/2010 8:43:36 AM
Die mense (poliesie en regering) dink die mense in oorsese lande sien nie die berigte nie en weet nie van die probleme en moorde nie. Nou wonder hulle hoekom wil die mense nie Suid Afrika toe kom nie. Almal sien dit - hulle kan die beeld op internet ook lees. Dit is goed dat die buite wereld die goed sien. Die sokker sal seker een van die swakste wees nie oor reelings nie maar ood die spelers sonder toeskouers gaan speel. Hoekom sal ek my lewe waag om sokker te gaan kyk en die kans staan om beroof, verkrag of vermoor te word.
kv 1/25/2010 8:43:40 AM
BRING TERUG DIE DOODSTRAF
Dr Elma Ross 1/25/2010 8:44:09 AM
Ek het nie woorde nie. Natuurlik is FW; Carl Niehaus; Desmond Tutu; en Prof. Jansen ook baie stil. Ons bly seker stil om uitlopende redes.
Morne 1/25/2010 8:44:50 AM
Dit is tyd dat ons as wit Suid Afrikaners begin saamstaan en se genoeg is genoeg.Tot hiertoe en nie verder nie.Dit is niks minder as 'n stelselmatige uitwissing van ons volk nie.Het jy die "GUTS" om as nasie weer op te staan?Jy kan.Die tyd is nou.Ons moet as een saamstaan en iets drasties hieraan begin doen.Dit kan nie langer so aangaan nie!
Robin Greaves 1/25/2010 8:46:15 AM
Dr. Giesekke has been employed on a consultancy and part time basis by Nkomazi Chemicals (Pty) Ltd for about 15 years. He has been the main inventor of a novel process to produce Hydrotalcite. This is a non toxic new product used in the manufacture of PVC plastic products. This work of his is a major achievement in the development of South African technology. The project won an award in 2004 for one of the best advances in South African technical development. The project has reached the stage where it can be commercialised and as a major credit to his work the Government has taken up a 70% share in the project and this will be a major benefit in job creation, BEE opportunity and foreign exchange earner. The loss of Dr. Giesekke is a major tradegidy to his family friends and acquaintances, but also a major set back for this national project.
Stom geslaan 1/25/2010 8:46:15 AM
Mense regte se voet. HANG DIE BLIKSEMS!!!!!
Die goed raak net erger, barbaars is nie eens meer 'n beskrywing nie...???
Sons 1/25/2010 8:49:29 AM
Elke dag moet ons hierop kommentaal lewer, en BOGGEROL word daaraan gedoen nie! Die ANC gespuis sit in die parlement en lag vir ons. Dit voel amper of hulle "onderdane" (want ek is seker hierdie varkhonde en die ANC is kop in een mus)elke oggend verslag moet doen oor hoeveel skade, kwaad, seer en geweld hulle blankes toegedoen het. Dan sit al die ANC "fat cats" en vreet koekies en lag hulle dood oor nog 'n Boer wat vermoor is. Die uitwissing van blankes / boere sal nie ophou nie, want die regering sal dit nie toelaat nie!
Wonder waar is idiote soos SHAWN T, hy lewer nooit op hierdie artikels kommentaar nie, fool!
Ian 1/25/2010 8:52:17 AM
DODSTRAF!!! ASB.. ek weet ek mors my asem
Hannes 1/25/2010 8:53:50 AM
Nog n boer minder, nog n brood minder. R50 vir n brood of R50 vir n lewe! 'This is Africa, your lifes worth: 50 bucks and sponssered by the ANC!' Dit bly maar volksmoord. Sadam en sy tierade het dieselfde gedoen. Doodstraf is hier maar die laaste uitweg. Stem volgende keer, dis al!
RASSIS 1/25/2010 8:53:53 AM
HOEKOM KAN HULLE NIE Sê WATTER RAS DIE MOORDENAARS IS NIE??? HOEKOM MOET DIT ALTYD ANNONIEM BLY!!! Hierdie land sal NOOIT regkom solank "HULLE" in beheer is nie!!!
Boerseun 1/25/2010 8:56:47 AM
Niks sal die dinge keer nie, veral nie in die huidige RSA nie. Die Boerevolk moet sy eie land kry waar ons onsself kan verdedig teen gespuis soos die en hulle politieke base. Niemand kon tot dusver 'n beter oplossing gee om ons mense en blankes in die weier samelewing te beveilig nie.
Abdulhalli Shittu 1/25/2010 8:58:20 AM
Daar is te veel gemors in SA, laat hulle hang, bring die doodstraf terug sodat ons hulle kan minder maak, maar nee, die ANC sal nooit nie want dan sal hy nooit weer 'n verkiesing wen nie, daar sal te min kiesers wees wat ANC stem...he,he,net in ZumZimLand, Mandelatopia
Johan 1/25/2010 9:03:36 AM
Ek wil nie die doodstraf terug he nie. Ek sal hulle graag wil dissekteer en so lank as moontlik aan die lewe hou. Dan hulle los sodat hulle vir die res van hulle lewe kan ly
lvz 1/25/2010 9:04:01 AM
'n Stille "genocide"?
wanda du plessis 1/25/2010 9:04:32 AM
'n Mens kan net een van twee geste in jou hê nl. Die Gees van God en die gees van satan - volk maak julle oë oop en sien dat sulke misdadigers die gees van satan in hulle het. God se Heilige Gees sal nooit toelaat dat die draers van Sy Gees ooit sulke wrede barbaristiese dade pleeg nie - trek die wapenrusting van God elke dag aan, bid sy bloed oor jul en jul huisgesin, bid dat die Heilige Gees se brandende vuur om julle brand en dat sy Engele julle beskerm teen hierdie geesdraers van Satan.
Kakabooi 1/25/2010 9:12:49 AM
Weereens sien ons die potensiaal van die gemors wat in die land vry rondbeweeg. Ek kry die indruk Apartheid was ingestel as 'n verdedigings meganisme om die tipe barbaarse potensiaal hok te slaan. Die uitvaagsels sal die ou mense aanval. Dis hulle potensiaal, lafaard skuim wat "struggle" en hulle potensiaal kan bereik met die vryheid wat nou in die land bestaan. Vryheid om te moor en roof, sonder om enigsins bekommerd te wees vir 'n doodstraf nie. Met stemreg. Wannabe mense of wannabe diere, maar nie een van die twee nie? 'n Aparte Spesie? Elk geval, kyk na seksie 184 en spesifiek 2b in die Grondwet en help die gesin en familie sodat die Mense Regte Kommissie herstel kan eis van die entiteit wat hulle teen misdaad moes beskerm, soos die Grondwet dit vereis in seksie 205, spesifiek gedeelte 3. Die Giesekke se regte is heeltemal vertrap. Dewald en Arno: Julle sieninge word deur menigte gedeel. Intussen moet ons die spul beveg met wat tot ons beskikking is totdat ons almal weg is en die land inplof na Afrika se "standaarde" sodat daar vryheid is vir die wat oorbly om hulle "potensiaal" te bereik.
JvN 1/25/2010 9:14:17 AM
DOODSTRAF en harde arbeid in die tronke moet terug gebring word. Tronke is soos hotelle en ons die eerlike en hardwerkende mense moet alles betaal deur belasting. Die regering is nutteloos en het geen beheer, hulle praat net maar niks gebeur nie.
gawie 1/25/2010 9:14:22 AM
As daar opgelet word sal ons agterkom dat die moorde nie meer oor geld gaan nie maar eerder om te moor,ons blankes word stelselmatig uitgewis,altyd gedink NAG VAN DIE LEM was n foofie,maar nou wonder ek??Moorde op blankes is vanaf 2010 n daaglikse opskrif.Ons moet begin saam staan,ons blankes is alreeds n bedreigde spesie.
Klipkop247 1/25/2010 9:14:23 AM
Ek dink dit is tyd vir oorlog. Ek loop met soveel haat in my. Ek wil hulle ook net vermoor. WIT WOLF, wat van 'n comeback???
leon 1/25/2010 9:19:15 AM
Dit was nie roof nie, maar beplande moord. Blankes SAL vannaf plase geboender word, want dit behoort aan swartes, of so glo hul. Daar word nie omggee vir lewe nie, veral as dit wit is. Hierdie barbare is slegs pionne op n skaakbord. Die groot spelers het hierdie dinge al voor 1994 beplan. EK CHALLENGE BEELD OM HIERDIE SKRYWE TE PLAAS. AL MY SKRYWE WORD GEWOONLIK DEUR BEELD WEERHOU, WAAROM?
Marinda 1/25/2010 9:29:30 AM
Ek stem bring terug die doodstraf en maak die bl*&^% in die tronke op ons paaie (wat inelkgeval vol gate is) werk vir hulle kos, die sleg lot kriminele het 'n Royal lewe in die tronk terwyl die eerlike mense moet suffer!!!
anon 1/25/2010 9:32:35 AM
en as 'n wit persoon, want 'n wit skelm, moordenaar word mos sommer op die naam genoem van die begin af, dit aan 'n swarte moet doen, dan is dit rasisties en ek weet nie watse goed nog als nie. maar as 'n swarte dit aan 'n wit persoon doen, doen is dit slegs diefstaf, en is die locals nooit die skuldiges nie. nee, dis altyd 'n buitelander. miskien moet ons dit wat die swartes aan ons wittes doen, terug aan hulle doen en dan hoor wat die mense se. of nog beter, laat die howe gaan en die varke vir ons. oe, hulle sal suffer....
A A 1/25/2010 9:36:23 AM
Wat het Winnie Malema te se???????
Kakabooi 1/25/2010 9:38:49 AM
@wanda du plessis. 'n Gees lewe in mense, nie wannabe mense of wannabe diere nie. Die barbare wat sulke dade pleeg kan nie mense wees nie. Is daar nie iemand wat dit kan bewys nie, want as hulle nie mense of diere is nie, dan kan ek hulle mos gaan JAG. Met my kruisboog.
Elsa 1/25/2010 9:39:11 AM
Dis nou wat gebeur in 'n land waar barbare die oorhand het en ongelowiges ond regeer
Marsh 1/25/2010 9:40:17 AM
As hulle nie iets daadwerkliks gaan doen nie, gaan daar nog minder kaartjieverkope vir die sokker wees en die land gaan 'n helse "nock" moet vat. Kan hulle nie sien dat die misdaad die rede daarvoor is nie? Die buitelanders weet van die misdaad hier en weier om hierheen te kom. Word wakker en doen iets daaraan asb.!!!!
ANTI-ANC 1/25/2010 9:41:05 AM
As hierdie regering meer 'balls' gehad het sou die goed al lankal die doodstraf teruggebring het- maar nee,as dit moet gebeur sal die ANC heelwat minder lewendige ondersteuners he-en ek bskou hierdie stelling as 'n feit!
johan 1/25/2010 9:45:46 AM
En dan probeer die Danny Jordaans en Jacob Zumas aan die wereld voorgee dat hierdie 'n normale land is...
Van 1/25/2010 9:48:52 AM
Net maar nog 'n plaasmoord ne!!!??? Hoe lank gaan dit nog neem totdat ons self iets hieraan gaan begin doen want duidelik gee niemand anders om nie!!! Kry die satans en hang hulle op!! Wie het die reg om te lewe as jy iemand anders se lewe neem???
Z HATER 1/25/2010 9:50:55 AM
Nog van hulle wat nou weer by Zuma en sy trash kan gaan aanklop vir hul beloning- die hele gspuis- Zuma, Parlementslede 'kastige Ministers en al is minder vir die samelewing werd as wat 'n kommin bosluis is!
Leon 1/25/2010 9:51:48 AM
Nog n lewe genewwm dit vir n R50 noot en n selfoon - Ek wonder of die wereld hierdie nuus hoor. As so iets nou in Abu Dabi/ of Dubai gebeur sal die hele wereld hiervan weet en die moordenaars sal voor die hele gemeenskap dood gemaak word. Die vuurwapen word weg geneem van die eerlike ou, dit maak die witman naak! Hulle is besig om die witman te moor!
Glock 22 1/25/2010 10:02:34 AM
Mens moet 24 uur n dag gewapen wees op plase veral ou mense soos die, Die moordery gaan nie stop nie en die anc hou daar van. Ons gaan self na oms mense moet begin kyk.
Machiel 1/25/2010 10:05:33 AM
Ek bly in my komentare sê, kyk na Afrika se geskiedenis. As ons in die negentigs nie toegespin was in n kokon van misleiding nie, dan sou ons gesien het dat die sogenaamde "wit duif van vrede" net n drogbeeld was sonder enige goddelike mag. Die geloof in hierdie afgod van die liberaliste het ons laat kies om n slaaf ons koning te maak. Gaan lees gerus Prediker10:16; Ellende wag vir die land waarvan 'n slaaf koning is. Ons het by die stembus gekies dat elende oor ons moet kom. Solank die slaaf koning is sal ons Boervolk deel van Afrika se moord en uitwissings geskiedenis wees. Biae erger dinge lê nog voor!!
Annatjie 1/25/2010 10:15:59 AM
My eerste gevoel is ook om die doodstraf terug te vra, maar in wie se hande plaas ons dan hierdie vreeslike mag.....Sy Edele Regter Motata? Sy Edele Regter Hlope? Dink julle regtig die doodstraf sal vir hierdie monsters gebruik word?
Uys 1/25/2010 10:16:33 AM
Roof is net die dekmantel waar onder die plaasmoorde geplaag word. Hulle moet net R10.00 steel sodat die rigering en polisie kan se dit was roof en plaas aanval. Nee jy sal nooit hoor dat dit moord was nie. So smeer die spul die moorde toe en met die rede sal ons nie weer die DOODSTRAF in die land sien nie. Verlede week was berig oor n man se hand wat afgakap is in die openbaar omdat hy gesteel. Dit is die voorbeeld wat die ANC moet volg as hulle die WBS toernooi veilig wil maak vir almal. Nie gratig medies gee nie. Gratis medies bring nie n lewe terug nie.
leon 1/25/2010 10:16:53 AM
Ek sal voorspraak maak dat niks hier geplaas word nie. Dit is goed as ander mense vloek, maar my insette word net nooit geplaas nie. Wat is fout Beeld?
Kobus 1/25/2010 10:20:10 AM
Kyk bietjie of julle hierdie berig of enige van hierdie moorde in die engelse weergawe van news24 sien? Nee, dit is nie daar nie. Mense van buite wat moet weet lees die engelse weergawe en weet dus van niks. Hoekom!!!! News24
Wimpie Burger 1/25/2010 10:28:41 AM
WOW, wk staan elke keer verstom oor die wreedheid wat met die moorde gepaartgaan. Ek meen, om iemand met 'n klip te slaan en dan sy keel af te sny, freakin hel man!
Ernst 1/25/2010 10:31:45 AM
Alles in my rebelleer teen hierdie BARBAARSHEID. En met elke arrogante, hoogdrawende en BREINLOSE uiting wat die sogenaamde landsleiers maak (met GENOEGDOENING glo my), weet ek nie meer hoe lank ek dit nog kan vat nie. Ek vra filosofies of Afrika nie maar aan sy lot oorgelaat moet word nie, en ek vrede maak met 'n nuwe lewe elders. Afrika sal nie verander nie en Suid Afrika is NIE anders as die res van Afrika nie. Dit word nou maar net met elke Carte Blanche uitgawe, elke gesprek met Freek Robinson, ens bevestig.
werner 1/25/2010 10:37:44 AM
I will write this in English so that the comrades can also understand. To all of the responders, please do not refer to "them" the satan breed as animals, animals are worth something and loving creatures, unlike these satanistic, communistic parasites that call themselves "human". Just because you walk on two legs does not make you a human being. But wait, the white man will take back what is rightfully ours, you will wipe yourself out without us lifting a finger, just like you are trying to do now. It could not happen soon enough.
Gabriel 1/25/2010 10:51:24 AM
Ek wil ook so graag soos wanda redeneer, maar ek kan nie, my woorde vir die honde is net te kras asgevolg van my afkeur. Beeld is en bly n liberale koerant. Baie subtiel sal hulle n berig plaas on een of ander reaksie by sy leser te ontlok. Nooit sal hy se as dit swart is nie maar sal n hoofberig plaas as dit wit is. Hy gebruik die leser om geld te maak. Beeld is eintlik ook maar net n oorblyfsel van die fw kliek. Hanlie Retief praat tog so mooi van fw in haar rubriek die Sondag. Volgens haar klink dit of hy die redder van ons volk is. Nou vra ek met baie seer in my hart oor dit wat in ons land gebeur, hoe kan ons aanhou om net ons gesig weg te draai elke maal as iemand wreed vermoor word? Ek is seker die Beeld personeel sit en uitwerk hoe hulle volgende geld gaan maak uit die dom "Afrikaner". Beeld praat mooi van n man wat ons verraai het, hy veroorsaak sensasie as dit wit op swart is en sal seker maak hy gee nie aanstoot as dit swart is nie.
Willie 1/25/2010 10:58:51 AM
Kan ons nie iets daaromtrent doen nie. Miskien moet ons `n optog hou en die hele parlement ontwrig tot ons die doodstraf kan terugbring.
Basie 1/25/2010 11:05:54 AM
Waar is die veraaiers FW,PIK en ander slaap veilig en die wittes word doodgemaak en besteel.
Fred 1/25/2010 11:06:28 AM
BRING TERUG DIE DOODSTRAF !!!
Fanie Prinsloo 1/25/2010 11:11:50 AM
BRING DIE DOODSTRAF TERUG!!!
Gerhard 1/25/2010 11:12:59 AM
dit is verskriklik en party dae wil ek nie eens meer die beeld lees nie want daar is soveel nagatiewe berigte, maar dit is die werklikheid en as jy dit nie lees nie bly jy steeds oningelig. "ons" word gemoor en "hulle" se net - so what , who cares ... Julle is dood reg , niemand gaan na ons kyk in ons geliefde land Suid Afrika nie . my seun word oor twee weke gebore en ek bid elke aand op n kaans om te vlug. Ou mense wat nie meer kan vlug nie is sitting ducks wat wag om gepluk te word. Dit gaan nie meer oor " of dit met my gaan gebeur nie " dit gaan meer oor "wanneer is dit jou beurt ou boet " Hulle sal jou keel af sny , jou vrou verkrag en nie eens sleg voel of n oog knip nie . Ek lees elke dag die OZ koerante en bestudeer hulle onder n vergrootglas . Daar is nie naastenby die tipe gru moorde en mense wat soos diere verkrag , steel en plunder nie .Nou vra ek jou wat het van die waardes geword , wat het van die polisie geword - jy weet , dit is nou ANC waardes , n ANC polisie diens , n ANC alles wat lei tot NIKS !!!
amanda 1/25/2010 11:15:45 AM
Mag God ons Wittes genadig wees, want ons is vermoorafwagtend. Die doodstraf sal nie met die regering terugkom nie, want dan hang dalk die helfte van die kabinet ook. Stuur die berigte na die res van die wêreld sodat die sokker goed geboikot word.
Jammer 1/25/2010 11:18:46 AM
Mevrou al wat ek kan se is JAMMER! Jammer dat jy jou ou dag so alleen sal moet deurmaak. Jammer dat n leeftyd van herrinneringe in n sekonde van jou en jou gesin ontneem is. Niemand verdien dit nie!!!! Maar die HERE slaap nie. Mag Die Here vir Mevrou en u gesin dra in die tyd. En mag die wat dit gedoen het, nooit weer rus of vrede he in hulle lewe nie, mag dit wat hulle aan ander doen, dubble en dwars terug kry en mag die Here se genade by hulle wees........... WANT DIE BOERE GEMEENSKAP SIN GAAN NIE WEES NIE........
MJ 1/25/2010 11:25:12 AM
Hieronder is 'n lysie van ons mense wat in Januarie vermoor is. Volgorde, nommer, naam. datum van moord en waar. 1 Koos van Zyl 5 Jan 2010 Plaas 2 Retha van Zyl 5 Jan 2010 Plaas 3 Kitty Botha 8 Jan 2010 Lyttleton 4 Ria van den Bergh 13 Jan 2010 Hermanstad 5 David Woodward 14 Jan 2010 Midrand 6 Kobus Snyman 15 Jan 2010 Midrand 7 Ernest Giesekke 23 Jan 2010 Plaas 8 Johan Venter 22 Jan 2010 Plaas 9 Koos van Staden 22 Jan 2010 Kempton
MNT 1/25/2010 11:31:34 AM
Ek vra aan Beeld se redaksie: Terwyl ek hierdie geleentheid waardeer bekommer ek my daaroor of uit al hierdie skrywes al ooit enige daadwerklike aksie voortgevloei het soos bv. n Kommandostelsel vir ons boere, of gaan hierdie skrywe ook maar net weer verdwyn?
Nico 1/25/2010 11:34:42 AM
@kobus, ek is in die buiteland en die mense hier glo nie as mens dit vertel nie want hulle hoor of sien niks in koerante nie,wonder ook hoekom nie in engels nie kan ma net raai die dom regering sit agter als.Wens ek kan als in engels kry glo my ek sal dit verkondig....
Martin 1/25/2010 11:43:58 AM
Dis nou tyd om op te staan vir ons regte, genoeg is nou genoeg.
John 1/25/2010 11:55:53 AM
'n Stille "genocide" 'n stille uitwissing! Ai so maklik, en ons laat dit toe?
Vinnie 1/25/2010 11:58:31 AM
Die nuutste bevolkings statistieke SA wys dat daar is ongeveer 49 miljoen mense, met 5 miljoen blankes, 5 miljoen kleurlinge en 1 miljoen indiers, en...37 miljoen "diere". Dan wil die regering mens aanspoor om nie te emmigreer nie...want 'n groot grap.
Tim se regter kant 1/25/2010 12:05:54 PM
Neem wit mense in diens op plase daar is oorgenoeg wit plakkerskampe in pretoria en oor die land,ons moet na mekaar begin kyk.dit sal die grootste aksie wees om plaasmoorde te bekamp angesien daar altyd 'n plaaswerker betrokke is by plaasmoorde. Ek is verstom dat boere nie gewapen op hulle plase rond beweeg nie - daar is 'n eensydige oorlog teen julle verklaar - skrik WAKKER!
Jan Els 1/25/2010 12:11:25 PM
R50 en selfoon is net 'n rookskerm .........
Die werklike doel is om die boere een vir een te vermoor.
Bekkie 1/25/2010 12:12:14 PM
Een vir een, so lank as hulle iets vat, n sel foon, n R50, dan is die motief huisbraak in plaas van poloteik moord. Dit sal noe eindig nie, todat al die wittes dood gemaak is. En kyk meestal net die mans is gedood, die vrouens is gelos vir toekomstige vrouens en slawe.
jono(usa) 1/25/2010 12:13:50 PM
weereens geen ras beskrywing nie...swartes sny boer se keel af vir R50 en 'n selfoon...as die oom soos my oupa is wat boer was dit nie 'n moderne selfoon eens nie...Vat 2010, wys die europese mense wat werklik hier aangaan, beeld gaan net sokker op die voorblad laat verskyn, maar dis van julle mense om die woord uit te deel dat die rassisme teen die wittes is en in S.A gebeur daar n ding met die naam "Ethnic cleansing" gaan lees wat dit is.
ps. ek se julle mense, want ek geniet die lewe verskriklik baie vandat in die VSA aangekom het. Sterkte mag die Hand van Bo oor jul sorg en behoed en bewaar.
Kruipers 1/25/2010 12:14:17 PM
en steeds kry jy wittes wat hulle oe sluit vir die moorde wat nou plaasvind maar nog vashaak in die apartheidsera .. en jou steeds wil vertel hoe wreed die blankes was voor 1994, so asof dit wat nou gebeur (swart oop wit moorde) regverdigbaar is .. NIEMAND het die reg om iemand ander se lewe so wreed en ongevraagd en onskuldig te neem nie . en GEEN apartheidswette en geen verskoning gaan hiervoor goed genoeg wees nie. KOM BY !
Danie Wiese 1/25/2010 12:39:57 PM
Dis vreeslik - waar gaan dit eindig!!!
Theunis Siener Cronje' 1/25/2010 12:44:39 PM
VSA... ENGELAND...DUISLAND... En die res van die Eerste wereld lande.... Lees, versprei, en vertaal aan al die koerante wereldwyd. Wees voorbereid en gereed vir dit wat op julle wag gedurende die wereldbeker. Ek daag ons Polisiemag, en Mnr. Cele uit, om die skuldiges vas te trek en geregtiglik te straf... Enige iemand Carte Blanche gekyk???
DIT IS HOE DIT IS 1/25/2010 12:44:48 PM
Weet julle, ek het nou al die beriggies gelees, en Amanda is die naaste aan die kol. Ons mensies moet ons oë oopmaak en in al hierdie moorde, diefstal, verkragtings ens. sien dat ons in die eindtye lewe. Ons moet ons verhouding met God regmaak sodat ons met die wegraping HUIS toe kan gaan, want daarna gaan alles nog erger raak. Die Here sê: "Bekeer julle, bely julle sondes en draai daarvandaan af weg, en moet nie weer sondig nie!" Satan se tyd raak min om siele vir hom te wen, hy is magtig, maar ons God is ALMAGTIG. Sorg elkeen dat sy siel reg is om huis toe te gaan, dan gaan dit nie saak maak wat om jou gebeur nie!
Bebliksem 1/25/2010 12:45:22 PM
Vang en skiet die honde dood! Nou weet julle waarom daar destyds 'n aandklokreël vir 9nm was. Apartheid was dalk nie heeltemal reg nie, maar ten minste was daar orde! Ek stem saam met die Polisie, skiet die honde dood en raak ontslae van hulle karkasse, daar is nie belasting geld om die gemors nog te loop voer in die tronk ook nie.
rienie 1/25/2010 12:45:36 PM
BEELD SSEBLIEF STUUR AL DIE BRIWEDIREK AAN PRES ZUMA, LAAST HY DIT LEES EN JULLE ANTWOORD, HY IS DIT AAN ONS VERSKULDIG
Chris 1/25/2010 12:58:11 PM
PLaasmoorde het 'n politieke agenda...
Robert 1/25/2010 12:59:20 PM
Ons moet kommandos vorm en terug veg teen die georkestreerde uitwissing. Doen soos die Israelies doen, n oog vir n oog. Wis hiedie moordenaars se verblyf (indien so iets bestaan) uit, vee dit plat , Glo my die swart leiers keur die moorde goed want die land hoort mos aan hulle. Ons moet VEG of LOOP
Tiesie 1/25/2010 1:00:24 PM
Wie is Shawn T?
Ballisties 1/25/2010 1:08:44 PM
'Vaporize' die gemors!
james24-7 1/25/2010 1:22:38 PM
dit is vir my duidelik dat almal wat kommentaar lewer net so gatvol soos ek is oor wat in ons land aan die gebeer is, en dat daar niks omtrent gedoen word nie.(idee) daar is duisende mense in ons land wat nie werk het nie, hoekom ly ons nie daai mense op om ons boere in die land te beskerem nie.want duidelik doen die regering dit nie.dit is nou tyd om saam te staan en saam te werk
alta 1/25/2010 1:25:21 PM
Tim se regterkant, ek wil saamstem. Dalk meot die wit plakkerskamp bewoners skuif na die plase. So kan hulle ook sommer kos geplant kry en die boere help veilig hou. Verder sal niemand niks doen nie.
Andries Schoeman 1/25/2010 1:39:54 PM
Die lewe isn God se hande geen mens het die reg om `n ander se lewe te neem nie , hierdie is blatante moorde op die blanke nasie in Suid Afrika "Blanke Volksmoord" deur die regering se trawante uitgevoer . Beeld - julle moet hierdie briewe vertaal en in die buiteland publiseer sodat die buitewêreld kan sien waarmee die wonderlike anc besig is . Dit is in elk geval ook sekere lande oorsee wat gehelp het om `n klomp moordenaars en terroriste aan bewind te kry in Suid Afrika . Zuma sal nie die doodstraf terugbring nie , want dansal te veel van die anc se askaries aan hul nekke swaai . DOODSTRAF DOODSTRAF DOODSTRAF Boere Groete
Hennie 1/25/2010 1:43:45 PM
Hoekom betoog die COSATO nie? Dit is duidelik 'n rassistiese daad. Antwoord : hulle is rassiste. Vraag : wie oortuig Afrikaners dat selfbeskikking die enigste antwoord is? Antwoord : Die Nuwe SA self. Niemand hoef 'n woord te seg nie. Een vir een, stadig maar seker gaan die ogies oop. Gee nog 10 jaar kans. Dan dra alle Afrikaners dieselfde bril.
Elsie 1/25/2010 1:48:34 PM
Wat hier gebeur het is onmenslik wreed. Ek glo nie eers die slagoffer het 'n kans gehad om homself te verdedig nie. Ek dink die verdagtes moet aan die publiek wat al misdaadvoos is uitgelewer word ons sal weet wat om met hulle te doen. Ek weet hoe dit voel om deel van statestiek in S.A. te wees, sluit in aanranding met die doel om te moor, moord(plaasmoord) diefstal. Ek wil ook net vir SAP???? sê lees weer die artikel dan sal jy sien dat 3 verdagtes 6 ure na die moord inhegtenis geneem is. Gee die polisie krediet waar hulle dit verdien.
Suzie 1/25/2010 1:54:07 PM
Ek stem saam BRING DIE DOODSTRAF terug, maar omdat dit altyd BARBARE is wat die moorde op wit boere en wit mense pleeg word hulle mese regte beskerm!!WAT VAN DIE VERMOORDES SE MENSE REGTE. Ek wens hulle begin die regering uit moor. Wonder wat dan gesê en gedoen gaan word!!!!!!!
Susan 1/25/2010 1:59:22 PM
MOORD BLY MOORD! OF DIT NOU OP WIE OOK AL IS. EK GLO NIE WAT IN DIE APARTHEID GEBEUR HET WAS NABY SO WREED SOOS DIE MENSE NOU VERKRAG EN VERMOOR WORD NIE. TE MINSTE WAS DAAR MEER MENSE WAT GEWERK HET, DAAR WAS MEER SKOLE EN DAAR WAS MEER KOS. EK DINK DIT IS REGTIG TYD VIR ALMAL VAN ONS OM SAAM TE STAAN OM DIE GEMORS UIT TE ROEI
chris 1/25/2010 2:02:42 PM
Die eerste boere oorlog het begin met die verkoop van 'n ossewa Die derde een is al lankal "due"
Bennie van Irene 1/25/2010 2:06:10 PM
Die reënboognasie en versoening is 'n grap - wonder net hoeveel toeriste met 2010 beker vermoor gaan word - hoop die arme drommels besef wat vir hulle voorlê.
minx 1/25/2010 2:21:31 PM
Ek stem ook dat ons die wit plakkerkamp mense kry en begin saamstaan...ek is seker die boere sal baie meer veilig wees met witmense wat hulle dan help om ook iets te leer en vir ons eie mense sorg...maar alles moet mos nou 'n BEE in he.....As ek 'n boer was sou ek liewer wit mense kry en dan saamstaan....ongelukkig is daar niemand wat julle meer kan vertrou nie dis soos 'n bose gees wat almal raak tyd dat ons iemand kry om ons te ly.....Bly blank my volk!!!!
Francois. 1/25/2010 2:29:01 PM
Dankie.Elsie. Dit bly wreed en onaanvaarbaar maar ons as afrikaners moet so af en toe ook swart koerante lees en ons sal sien dat in die hulle gemeenskappe is daar net soveel moord en doodslag en hartseer.Daar is eenvoudig nie werkvir almal nie maar maak nie saak wat is jou kleur nie, jy word honger, jou kinders word honger en dit dryf die die mensdom wit en swart na hierdie brutaliteit. God slaap nie.
CC van Rooyen 1/25/2010 2:32:43 PM
Die tyd het aangebreek dat die Blankes van Suid Afrika se oë baie vinnig moet oopgaan en besluit om saam te staan en vir die huidige SWART REGERING Sê TOT HIER TOE EN NIE VERDER NIE
Die Huidige Regering sal iets daaraan doen. die moment dat die laaste Blanke se keel afgesny is ja - 'n helse groot Partytjie.
Hierdie Regering voel absoluut niks vir die
Blankes nie.Word wakker mense en kyk wat om julle aan die gebeur is
minx 1/25/2010 2:33:51 PM
@dis hoe dit is.....ek stem saam God is in beheer maar Hy help ook die wat gehelp wil word...mens kan ook nie net terug sit en Bid nie....God is Liefde en wat openbaar word met sulke dade is verseker nie Liefde nie....Dis die duiwelsdrek wat die aarde besoedel en moet uitgeroei word wortel en tak...God het ons geseen met 'n helder verstand en wat doen ons gebruik dit nie die duiwel buit dit uit en sy dienaars roei ons uit ek is nie een wat glo dat geweld met geweld beantwoord word nie..........maar hierdie is blatante moord en moet ons maar maak of dit okay is.........Dink julle dis God se werk...ek glo nie...want jy kan nie moor uit liefde nie
woww 1/25/2010 2:33:54 PM
Soveel passie waarmee bg briewe geskryf word. Nou toe - kom ons sit daad by die woord en begin ons eie organisasie wat bestaan uit van die beste afgedanke manne uit die weermag en polisie en begin hulle bymekaar maak. Dit sal die vinnigste wees wat die regering iets daaraan doen want die blanke staan op. Dit is 'n baie groot probleem vir hulle. "DIE BLANKE RAS" wat weer opstaan want hulle weet - as ons dit doen gaan hulle ons nie gestop kry nie en hulle is tog so bang vir die handjie van ons wat oorgebly het dat hulle sorg dat ons stelselmatig uitgeroei word. Sorg dat julle almal by die MMC 2010 uitkom en moenie julle wapens terug gee nie
KARIN 1/25/2010 2:36:32 PM
DIE DOODSTRAF JA, MAAR HOE EN WIE GAAN DIT IN WERKING BRING. ONS HELE REGERING IS N GRAP ALMAL KONSENTREER OP WAT HULLE GELDELIK KAN UITKRY EN ONS BOERE WORD UITGEMOOR EN NET LEE WOORDE WORD GESPREEK!!!!!!!!!!!!!!!!
Sons 1/25/2010 2:39:15 PM
TIESIE, SHAWN T is 'n (ek neem aan Blanke) persoon wat daarvan hoe om vir die ANC op te kom, en wat altyd 'n mond vol te sê het oor apartheid en die Blanke Afrikaanse volk. Kyk maar uit, jy sal sy sarkastiese kommentaar gereeld hier sien! Maar soos ek sê, op hierdie artikels reageer hy nie. Pateet
Showahed 1/25/2010 2:48:17 PM
Beskermde wild.....

En wie gaan nou vir hulle luukse verblyf in die tronk betaal terwyl hulle vir die volgende paar jaar verhoor afwagtend is?
Monty 1/25/2010 3:01:18 PM
Dis so afgryslik en dis net of dit erger word. Hoe kan niemand as 'n mens geklasifiseer word as hy sonder gevoel 'n onskuldige mens dood maak. Daar is al soveel blankes op plase en in stede en dorpe vermoor en dis net asof niemand iets daaraan kan doen nie. Die regering beskerm die krimmenele in Suid Afrika en as iemand dit waag om jou teen hulle te verset is jy die een wat gearresteer word. Hulle kan maar met gemak aangaan soos hulle wil en onskuldige wit en swart mense lewe daagliks in gevaar.
Peet 1/25/2010 3:01:46 PM
Skokkend!!! Maar geen kommentaar van Cele of die regering nie! Moet hulle stilswye nou aanvaar word as 'n stille goedkeuring?? Ek dink Cele moet sy geld sit waar sy mond is en begin om op te tree teen hierdie misdadigers en dit sluit sommer sy bloulig brigade(Carte Blanche van 24/1 verwys) in wat 'n skande is vir die SAP uniform!! Die vertroue in die SAP en hulle vermoe om te help in nood is so laag dat dit nie eers die moeite werd is om genoem te word nie want in more se Beeld gaan ons weer soortgelyke artikels he. Ek werk buite RSA in 'n Sentraal Afrika land en glo my hier is dit 1000% veiliger as in die "beskaafde RSA"!!!
Kobus 1/25/2010 3:27:38 PM
Francois, wakker skrik seun - ons almal weet dat swartes ook vermoor word, maar moenie die twee met mekaar verwar nie - ons het hier te doen met blanke etniese uitwissing op groot skaal wat wreed verkrag en vermoor word deur lafhartige diere. Ek haat die goed met alles wat ek het - ek het nooit gehaat nie, maar ek haat nou met 'n passie. My masjiengeweer is reg soos onse prezzie ons leer elke dag as hy 'n optrede open met sy liedjie in plaas van met skriflesing en gebed.

binne beeld

Nuutste Nuus-kommentaar

Paplepel sê... Dit was dalk vreeslik silly van haar, maar wie van julle is ook maar lekker naief? Druk die hysbak se op/afgaan knoppie meer as 1 keer as dit nie gou genoeg kom nie? Stuur emails aan wat belowe dat n mooi prentjie sal verskyn as jy dit na 20 van jou vriende stuur? Sit jou naam by n email petisie lys minwetend dat hierdie lyste vertak in duisende verskillende kombinasies wat nooit weer ge-"merge" word en eintlik net email server spasie mors? En wie van julle bestel daai irriterende baba-wat-giggel ringtones ten duurste as jul eintlik net n klankgreep gratis van die internet kan aflaai en op die selfoon laai? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 19-28°C Sunny. Warm. Jhb: 17-27°C Afternoon clouds. Mild.
Dbn: 15-25°C Morning clouds. Mild. Pta: 13-32°C Sunny. Pleasantly warm.
Bfn: 21-30°C Sprinkles early. More sun than clouds. Warm. PE: 19-27°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Teller

Gauteng
First National Bank

Senior Piping Engineer

Gauteng - Midrand
Master Career Consulting

Project Manager

Gauteng - JHB North/Sandton
Network Recruitment CA- Centurion
R550,000-600,000 Per Annum Cost To Company

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Comfortline 5-dr MY05
2009
R 169,990.00

AUDI

A4 1.8T 140kW Multitronic
2005
R 159,000.00

NISSAN

Livina 1.6 Acenta 5-dr
2009
R 135,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

CONSTANTIA

Single Residential - House R 9 250 000

FOURWAYS

Single Residential - House R 2 500 000

BRYANSTON

Single Residential - House R 4 200 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Vandag se beste aanbod!

Alle Lego op Uitverkoping

Pret vir die Hele Gesin!

Besoek die kalahari.net Speelgoedwinkel en kry LEGO-speelgoed + opvoedkundige speelgoed volgens ouderdom, tema, kategorie en meer.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!