Johannesburg

Saterdag

Mostly sunny. Pleasantly warm.

16°C
29°C

7 day forecasts

Volg dié NG sinode se vergadering op YouTube, blogs en Twitter

2009-10-11 21:20

Neels Jackson

Die NG Kerk se oostelike sinode gaan sy vergadering oopstel vir bydraes deur alle belangstellendes.

Dié eksperimentele stap is ’n poging om deursigtigheid te bevorder en nog ’n vlak van deelname te bewerkstellig op die vergadering wat van Sondagaand tot Dinsdagmiddag duur.

Dr. Ferdie Clasen, ondervoorsitter van die sinode, sê hulle gaan Twitter, blogs en SMS’e gebruik om dit te doen. Omdat dit nog ’n eksperiment is, word dit ook net tydens sekere sessies van die vergadering gedoen.

Ds. Cobus van Wyngaard wat die saak reël, sê daar gaan ’n bloggerstafel wees waar vier mense hul indrukke van die vergadering gaan neerskryf.

Belangstellendes sal dit op die internet kan volg via skakels by http://sinoos.wordpress.com .

Van binne en buite die vergadering kan mense boodskappe via www.twitter.com of per selfoon stuur.

Dit sal in die vergadering op ’n skerm vertoon word, maar mense buite die vergadering sal dit ook op Twitter kon volg. Die sleutelwoord (of hashtag) is #sinoos.

Kort video-opnames van dele van die vergadering sal ook op www.youtube.com geplaas word.

Omdat dit vir baie mense ’n nuwe ding is, sê Van Wyngaard dat hy nie dink dit dadelik ’n groot sukses sal wees nie.
Clasen sê dis ’n “totale eksperiment” met die oog op die toekoms.
 

binne beeld

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 17-24°C Mostly sunny. Mild. Jhb: 19-32°C Morning clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 16-29°C Mostly sunny. Pleasantly warm. Pta: 16-31°C Sunny. Pleasantly warm.
Bfn: 22-28°C Sprinkles late. More sun than clouds. Warm. PE: 19-24°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Systems Engineer

Western Cape
Quiglies Solutions

Account Manager - Application Solutions

Gauteng - Johannesburg
MC²

Financial Manager (Only South African Citizens)

Gauteng - Pretoria
Network Finance Menlyn
R600,000-700,000 Per Annum Cost To Company

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Kombi T5 SWB 1.9 TDi MPV Dsl
2009
R 299,995.00

SEAT

Leon 2.0 FSi 5-dr
2008
R 159,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2008
R 109,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

BANTRY BAY

Single Residential - House R 27 000 000

MORNINGSIDE

Single Residential - House R 16 500 000

UMDLOTI BEACH

Single Residential - House R 6 800 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Vandag se beste aanbod!

Bestel AL jou UNISA-handboeke!

Fantastiese Besparings

Kry al die UNISA-handboeke wat jy benodig vir jou studies afgelewer by jou voordeur!

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!