Johannesburg

Maandag

Sprinkles early. More clouds than sun. Mild.

12°C
26°C

7 day forecasts

Vas oor seks met hond

2010-01-05 08:17

André Damons


’n Man van die Ventersdorp-omgewing in Noordwes is gister gearresteer nadat hy glo op Nuwejaarsdag twee keer met ’n hond seks gehad het.

Volgens me. Serita Botha, eienaar van die plaas waar die man werk en waar die voorval plaasgevind het, is sy gister deur haar werkers daaroor ingelig.

Die 44-jarige tuinier het glo omstreeks 09:00 met die Duitse herdershond-kruising seks gehad en weer later die aand.

Die man is die eerste keer deur die hond se eienaar betrap waarna hy glo gesê het “hy speel net met die hond”.

Hy is weer later deur kinders gesien waar hy weer besig was om seks met die hond te hê.

Mnr. Danie Nortjé, ’n inspekteur van die Dierebeskermingsvereniging (DBV), het gesê hy was geskok toe hy die hond sien.

“Dit was baie erg. Ons het die hond geroep, maar hy het nie reageer nie en het net daar gelê. Hy was erg getraumatiseer.”

’n Veearts van Potchefstroom het bevind die hond is wel verkrag.

In 'n soortgelyke beweerde geval het 'n man gister op aanklag van bestialiteit in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn, berig Vicus Bürger.

Mnr. Godfrey Booysen (28) is op Oujaarsdag in hegtenis geneem ná beweerde dade met ’n Jack Russell-teef verlede Donderdag op ’n kleinhoewe in Malutilaan in Groenvlei buite Bloemfontein, waar hy werk.

Supt. Annelie Wrensch, polisiewoordvoerder, sê die hond is na die Dierebeskermingsvereniging (DBV) gebring en is van kant gemaak weens haar beserings, onder meer skedelbreuk.

Die hond se baas, wat verkies om anoniem te bly, was met vakansie op Jeffreysbaai.

Volgens hom was die tefie sowat twee jaar oud.

Hy sê dit is bitter sleg wat gebeur het, want “?’n dier kan hom- of haarself nie beskerm nie”.

Booysen het gister voor landdros P.J. Barnard verskyn.

Die verhoor is tot Maandag uitgestel.

binne beeld

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-24°C Morning clouds. Mild. Jhb: 15-28°C Sprinkles early. More clouds than sun. Warm.
Dbn: 12-26°C Sprinkles early. More clouds than sun. Mild. Pta: 14-29°C More sun than clouds. Pleasantly warm.
Bfn: 21-29°C More sun than clouds. Warm. PE: 19-26°C Sprinkles early. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior C# Developer

Gauteng - Johannesburg
Hire Resolve

Senior .Net Developer

Gauteng - Johannesburg
Hire Resolve

Product Manager

Western Cape - Cape Town
Quiglies Solutions

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 MY05
2006
R 149,899.00

TOYOTA

Yaris T1 1.0 3-dr AC
2008
R 104,990.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Comfortline 5-dr
2008
R 125,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

BANTRY BAY

Single Residential - House R 32 000 000

LONEHILL

Single Residential - House R 5 200 000

RIVONIA

Multiple Unit - Cluster R 4 800 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Vandag se beste aanbod!

e-Boeke is Nou Beskikbaar by kalahari.net

Tot 50% Af Op Top e-Boek Titels

Laai net Adobe Digital Editions af, soek & koop jou e-Boek, laai die e-Boek vanuit jou LibraryBox af en geniet e-Lees!

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!