Johannesburg

Dinsdag

More sun than clouds. Mild.

14°C
25°C

7 day forecasts

Vuurwarm, sê ‘heat’-lesers

2009-11-22 23:57

Vuurwarm

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Amanda Roestoff

Ryk Neethling het reggekry wat selfs die akteur Brad Pitt nog nie kon nie.

Dié goue swemmer is ’n tweede agtereenvolgende jaar as plaaslike heat-lesers se hottest glanspersoonlikheid op die planeet aangewys, het Melinda Shaw, redakteur van dié Suid-Afrikaanse vermaaklikheidstydskrif, gesê.

Sowat 250 000 stemme is uitgebring.

“Dit wys jou net watter blywende krag Ryk het om elke jaar só die harte van Suid-Afrikaners te verower,” het Shaw gesê.

Neethling se jonger suster Jean-Marie het hom Vrydagaand na die Heat Hot 100-party vergesel.

Onder die ander Suid-Afrikaners op die lys is Jaco de Bruyn, die wenner van vanjaar se Heat Man Watch 2009-kompetisie, die model Lee-Ann Liebenberg en die televisiepersoonlikheid Shashi Naidoo.

“Heat Hot 100 onderskei glad nie tussen plaaslike of internasionale sterre nie en vra bloot die lesers om vir hul gunsteling-glanspersoonlikheid te stem.

“Dit opsig self maak sy (Neethling se) toekenning so indrukwekkend,” het Shaw gesê.

Onder die internasionale sterre wat al met die louere weggestap het, is Victoria Beckham in die jaar toe sy met die Rebecca Loos-skandaal deurentyd by haar man David gestaan het, Pitt, Johnny Depp en Wentworth Miller, wie se getatoeëerde karakter in die reeks Prison Break groot aanhang geniet, lui ’n verklaring.

En wat sê die vuurwarm man oor sy jongste status?

Neethling kon dit luidens die verklaring nie glo toe hy die oproep van heat ontvang nie.

“Dis mal. Ek het eintlik gedink julle ouens (heat) is besig om my been te trek of iets. Dit moet ’n grap wees, of hoe? Ek werk so baie dat ek nie eintlik hierdie jaar eers daarbuite was nie.”

* Die volledige uitslae is in heat wat van môre af te koop is.

- Beeld

Lewer kommentaar op dié storie


Adele 11/23/2009 8:12:49 AM
Yummie-yummie!!!
Amy 11/23/2009 9:05:49 AM
pragtige ou .. inderdaad sal hy die titel met trots kan dra ...
Annette 11/23/2009 12:33:21 PM
Ag gaaaaap. Ryk is nie lelik nie maar ongelukkig (of gelukkig) is die uitslae nie gebaseer op die aantal bewonderaars wat hy regtig het nie. Agter die skerms is dit baie baie duidelik dat die resultate gebaseer is op die feit dat 'n komersieele instansie besondere energie daarin gesit het om genoeg stemme te genereer om die resultaat te verkry. Dit versterk weereens die feit dat hy 'n kommoditeit is wat 'verkoop' moet word.
Heather 11/23/2009 2:14:53 PM
Ryk jy is fabulous, die titel was net vir jou bedoel, bly die goeie ou wat jy tot nou was. ons lief jou sommer baie, Queenspark roep my elke keer as ek jou foto in die venster sien
Pragtig bly pragtig 11/23/2009 6:46:36 PM
Nou kort hy net 'n vroulike figuur langs hom want so 'n pragtige mens (en lyf) is nie te versmaai nie. Ryk - dit wat ek van jou gesien het in onderhoude en fotos is fantasies. En dis hoekom sulke goed jou toekom. Jy is plat op die aarde en eintlik 'n skaam outjie en ten spyte van al die prestasies en "die look" bly jy met jou voete op die grond.
Annette - kom by. Kyk na die foto ongeag enige advertensie materiaal. Sien jy dan nie wat die res van die land se vroue sien nie? Wat bedoel jy met "Ryk is nie lelik nie" - ag nee rerig. Gaan kla erens anders.
Jou naam
*
E-posadres
*
Kommentaar
*
 
 
 

binne beeld

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 21-26°C More sun than clouds. Mild. Jhb: 16-29°C Sprinkles early. Morning clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 14-25°C More sun than clouds. Mild. Pta: 19-31°C Morning clouds. Pleasantly warm.
Bfn: 24-32°C Sunny. Warm. PE: 23-33°C Drizzle. More sun than clouds. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2008
R 109,900.00

AUDI

A4 1.8T FSi Ambition MY09
2009
R 332,000.00

TOYOTA

RunX RSi 5-dr
2003
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

FAERIE GLEN

Single Residential R17,000,000

THE WILDS

Single Residential R6,800,000

WELGEMOED

Single Residential R4,995,000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Vandag se beste aanbod!

Valentynsdag Blomme & Geskenkpakkies

12 Rooi Rose in Sellofaan – Nou R439.00

'n Groot verskeidenheid van Valentynsrose en -blomme, -geskenkpakkies, -juweliersware en baie meer.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!