Johannesburg

Vrydag

Sunny. Pleasantly warm.

14°C
29°C

7 day forecasts
vrydag!

Alice bied vele universele en herkenbare gesigte

2010-03-05 02:00

Met verwondering luister ek na die verhaal van die dogtertjie wat groter en kleiner word en haar ontmoetings met vreemde gedaantes en figure.

kos

Vars gebak oortref etes by Fournos

2010-03-05 02:00

’n Mens moet nooit op ’n honger maag inkopies doen nie. Punt. Maar daar is altyd ’n uitsondering op die reël ...

Daybreakers

Vampier-genre kry inspuiting intelligensie

2010-03-05 02:00

Glo my, die Spierig-broers se Undead (2003) het as vampierfliek ’n bogemiddelde intelligensie openbaar.

Alice in Wonderland

Soos net Burton kan

2010-03-05 02:00

Aardiger en aardiger kán dit met Tim Burton aan die stuur. Sy Alice is wonderlik uitdagend en behoorlik herverbeel.

Precious

Fliek ruk kyker se hart aan flarde

2010-03-05 02:00

Nog nooit was daar ’n meer ironiese, koggelende naam as die een wat die 16-jarige swart meisie Precious moet dra nie.

It’s Complicated

Beleë humor met welkome lewensdiepte

2010-02-26 08:34

Jane (Meryl Streep) moes van beter geweet het, maar aan die vooraand van haar seun se gradeplegtigheid lyk haar eks-man, Jake (Alec Baldwin), sommer baie sexy.

 
Iets om na uit te sien

Iets om na uit te sien   Kyk uit vir die Oscar-benoemde drama Nine, wat volgende week begin draai. Die prent spog met ’n sterbelaaide rolverdeling – Sophia Loren (foto), Daniel Day-Lewis as die befaamde teater-regisseur wat te veel vroue in sy lewe het, Penelope Cruz, Judi Dench, Nicole Kidman en Kate Hudson, om net ’n paar te noem.

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

survivor

‘Survivor’-klets

2010-03-05 02:00

As jy gedink het dié week se episode van Survivor het effens vervelig begin, is jy waarskynlik nie die enigste een nie – veral ná verlede week se episode.

Hanna Grobler

Eiland kry Hanna nie onder

2010-03-05 02:00

Het mens Hanna Grobler die laaste paar weke op Survivor SA: Santa Carolina dopgehou, het jy gesien sy was vol glimlagge en speletjies.

A Single Man

Alleenwees sonder frille ysingwekkend

2010-02-26 08:34

’n Fliek oor verlies en die rouproses wat daarop volg: So eenvoudig soos dít, maar tog ook so ontsagwekkend verwikkeld.

Jozi

Komedie klop van lewe en humor

2010-02-26 08:34

Jozi is ’n Suid-Afrikaanse komedie wat behoorlik klop van lewe en humor, daardie unieke humor wat op donker plekke gebore is.

binne beeld

Living with the Wolfman

Wetenskapfiksie, Destiny’s Child en wolwe wag

2010-02-26 08:34

Aanhangers van wetenskapfiksie kan vandag regskuif vir The Day the Earth Stood Still (M-Net), waarin Keanu Reeves ’n buiteruimtelike wese is wat die aarde met ’n belangrike boodskap besoek.

Samson and Delilah

Tydlose fliek ’n stadig ontvouende kunswerk

2010-02-26 08:34

Daar’s geen Bybelse en nog minder ’n teologiese verbintenis tussen dié Samson and Delilah en die Simson en Delila waaroor ons in Rigters lees nie.

Sandi Schultz

‘Nice, gaaf’ en nie jammer daaroor

2010-02-26 08:34

Daar lê ek toe ’n ruk gelede ’n hele dag langs die swembad van die Indigo Bay-hotel op Bazaruto saam met Sandi Schultz – die dag nadat haar stam haar uitgeskop het.

Veraz

Stories van hoop vir SA

2010-02-26 08:34

Die reggae-sanger Veraz, oftewel Werner Ferreira (24), se saamgestelde naam beteken nie verniet “iemand wat lief is om die waarheid te praat nie”.

sade65

‘Girls’ moet maar self sorg

2010-02-19 08:49

Lees Amanda de Lange en Deon Maas se kommentaar en skinderstories oor dié week se episode van Survivor SA: Santa Carolina, wat Woensdae om 19:30 op M-Net uitgesaai word.

Dear John

Flouerige tranetrekker

2010-02-19 08:49

Die spierpaleis van Fighting, die oulike meisie van Mamma Mia en die skrywer van The Notebook – niks kan mos met so ’n kombinasie verkeerd loop nie!

Logan Lerman

Percy en Kie. verskaf aksie, drake, toordery

2010-02-19 08:49

Percy hou hom eenkant by die skool. Hy besit spesifieke kragte. Hy kan lank onder water bly en gee hom oor aan dink en droom.

Nicholis Louw

Dié liefdesliedjies laat bekendes se hart fladder

2010-02-12 11:24

Óf dit maak watte van jou brein, óf jy is heeltemal daarteen gekant, maar een draai in die winkels en niemand kan vergeet dat dit weer amper Valentynsdag is nie.

Ashton Kutcher gets plane fright

Soetsappig dalk, maar ook sjarmant

2010-02-12 11:24

Ná die sukses van verlede jaar se romantiese He’s Just Not That Into You is dit geen verrassing dat die skeppers daarop kapitaliseer en nog ’n ensemble-prent vir Valentynsdag uitbring nie.

Rudi, Corlea maak hul drome waar

2010-02-12 11:24

Rudi Claase en Corlea Botha het die land behoorlik aan die praat met hul album Ons lieflinge/Our Darlings, wat binne agt weke goue status bereik het.

Survivor-klets

2010-02-05 07:43

Honger doen snaakse dinge aan mense. Wie sou kon raai dat ons sosiale vlinder Ashley kla dat sy te veel oesters kry?

tv

Die lewe sonder satelliet-TV is ’n hengse fees

2010-02-05 07:43

So twee jaar gelede staan en staar ek na die televisieskerm. Iets is fout. Daar’s lyntjies oor die beeld. Amper soos in die dae van ’n lugdraad.

Familiedrama met Gyllenhaal en Maguire knap uitgebeeld

2010-02-05 07:43

Oorlog is ’n proses waarin ont­mens­liking altyd die onvermybare eind­resul­taat is. Dit bly waar dat dit die slegste én die beste in die mensdom na vore bring, met laasgenoemde slegs in seldsame omstandighede.

Werk op aarde reg ‘as musiek opklink’

2010-02-05 07:43

L?adysmith Black Mambazo, van?jaar 50 jaar oud, het onlangs drie optredes in die Oude Libertas-amfiteater in Stellenbosch voltooi.

 
The Book of Eli

Kinkel red nie dié uitputtende reis

2010-02-26 08:34

Toekomsdramas se hoofdoel, so lyk dit, is om mense totaal van hul toekomsdrome te verskrik. Die gedeeltelike of totale verwoesting van alles wat bekend is, is ’n gegewe.

survivor

Survivor-klets

2010-02-26 08:34

Lees Amanda de Lange en Deon Maas se kommentaar en skinderstories oor dié week se episode van Survivor SA: Santa Carolina, wat Woensdae om 19:30 op M-Net uitgesaai word.

Sophiatown Bar Lounge

Sophiatown herleef in Afrika se smake

2010-02-26 08:34

Net in ’n ander vorm, want nou geskied al die intellektuele kuiers binne die vier kreatiewe mure van die Sophiatown Bar Lounge op die hoek van Jeppe- en Henry Nxumalostraat, Johannesburg.

flatron

Wen lekker pryse in 'Survivor'-kompetisie

2010-02-19 10:04

Beantwoord elke week die vrae oor Survivor South Africa: Santa Carolina en die kompetisie-pryse en jy kan een van vier gelukkige wenners wees in Vrydag! se spesiale kompetisie.

Crazy Heart

Ramp-hart sagkens omlyn

2010-02-19 08:49

Hoe loop die grappie? Wat kry jy as jy ’n country-liedjie agteruit speel? Die man kry sy perd, sy huis en sy vrou terug ...

Saoirse Ronan

Donker en lig sensitief ondersoek

2010-02-19 08:49

Al die menslike emosies is skakerings van óf liefde óf haat. Wat dié sensitiewe fantasie­drama van Peter Jackson wys, is dat die mens tussen dié pole kan kies.

Tóé wil ek die spul sommer net klap

2010-02-12 11:24

Lees AMANDA DE LANGE en DEON MAAS se kommentaar en skinderstories oor die week se episode van Survivor SA: Santa Carolina, wat Woensdae om 19:30 op MNet uitgesaai word.

Lizzie Miller

Kassie-kykstof waarvoor jy sal wil tuisbly

2010-02-12 11:24

Clarissa Grobler vertel TV-kykers waarvoor hulle die naweek agter die kassie kan inskuif - so reg in die luim vir Valentynsdag.

wolf

Riller se tjank erger as sy byt

2010-02-12 11:24

Wolfman is te voor die hand liggend en weerwolf is sommer net onsinnig, gesien in die lig daarvan dat die weer niks met enigiets te doen het nie.

’n Kuier so lekker soos vars Karoo-lug

2010-02-05 07:43

Dis nie duidelik presies wat dit is wat maak dat ’n mens sukkel om jou by die Karoo Café in Lynnwoodweg, Pretoria, weg te sleep nie.

Bobby en sy ‘band’ op pad na Bloem met groot konsert

2010-02-05 07:43

“Bobby van Jaarsveld is mooier as ’n mens, maar dis darem nie al rede hoekom ek hom love nie, hy skryf ook die mooiste lirieke. Dis regtig diep.”

Geen rede om dié derms uit te ryg

2010-02-05 07:43

In Halloween II is die pas struikelend, die logika ondeurdag, die aanslag bloeddorstig en die draaiboekskrywer halfpad aan die slaap.

Viering van romanse

2010-02-05 07:43

Twee groot literêre liefdes word binne ’n maand of wat op die silwerdoek vergestalt – dié van Fanny Brawne en die digter John Keats in Bright Star en Tolstoi en sy Sofia in The Last Station.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 19-24°C Mostly sunny. Mild. Jhb: 18-32°C Sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 14-29°C Sunny. Pleasantly warm. Pta: 16-32°C Sunny. Pleasantly warm.
Bfn: 21-30°C Morning clouds. Warm. PE: 22-28°C Broken clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Head: Internal Audit

Gauteng - Centurion
Deloitte & Touche
R700,000-800,000 Per AnnumMarket Related

Operations Analyst

Western Cape - Cape Town
MC²

Support Engineer (Standby Required)

Western Cape - Cape Town
MC²

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris T3 Sedan 1.3 Spirit AT
2006
R 115,990.00

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2009
R 279,990.00

TOYOTA

Yaris T3 1.3 5-dr AC
2007
R 105,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

HILLCREST PARK

Single Residential - Cluster R 6 700 000

WOODMEAD

Multiple Unit - Cluster R 6 800 000

CANALS

Single Residential - House R 7 950 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Vandag se beste aanbod!

30% Af op Uitgesoekte DVD's

DVD's vanaf R69.30

100de Oscar wenners nou op uitverkoping. American Beauty, Step Up, Happy Feet, Casino Royale & meer!

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!