Johannesburg

Vrydag

Sunny. Pleasantly warm.

13°C
29°C

7 day forecasts

Prostituut toe al die tyd ’n doktor

2009-11-17 22:40

Korrespondent

Londen. – ’n Voormalige prostituut wie se anonieme blog-inskrywings Brittanje jare lank laat raai het oor wie sy is, is ontmasker as ’n wetenskaplike met ’n doktorsgraad.

“Belle du Jour” se avonture as ’n hoëklas-sekswerker waaroor sy sedert 2003 geblog het, het gelei tot die TV-reeks Secret Diary of a Call Girl, met die aktrise Billy Piper in die hoofrol.

In ’n opspraakwekkende onderhoud met die Sunday Times het sy die afgelope naweek uiteindelik haar identiteit bekend gemaak as dr. Brooke Magnanti (34), ’n blonde navorser aan die Universiteit van Bristol.

Sy het 14 maande lank teen £300 (sowat R3?700) per uur vir ’n gesellin-agentskap gewerk terwyl sy haar tesis voltooi het.

Gister het dit bekend geword sy het besluit om self na vore te kom nadat die Daily Mail ’n ondersoek gedoen het met die doel om haar vandeesweek te ontmasker.

Magnanti het ook in 2005 ’n topverkoper-boek, The Intimate Adventures of a London Call Girl, gepubliseer en beplan nou ’n opvolg.

Haar blog-inskrywing begin met die redes vir haar besluit om die seksbedryf te betree, naamlik dat sy nie langer haar huurgeld as student kon betaal nie.
 
“Ek het myself gevra wat ek onmiddellik kan doen om kontant te kry wat nie veel opleiding verg nie en genoeg tyd laat om my studie te voltooi.”

Kerklui en vrouegroepe het Magnanti intussen gekritiseer oor die feit dat sy sekswerk “glansryk” laat lyk. 

binne beeld

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 19-24°C Mostly sunny. Mild. Jhb: 17-33°C Sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 13-29°C Sunny. Pleasantly warm. Pta: 16-32°C Sunny. Pleasantly warm.
Bfn: 22-30°C Mostly sunny. Warm. PE: 22-28°C Light rain. More clouds than sun. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

HR Manager

Gauteng
Crabtree & Evelyn
R 15, 000 - R 20, 000

Financial Manager

Gauteng - JHB North/Sandton
Network Finance Menlyn
R700,000-800,000 Per Annum Cost To Company

Head of Finance: CA(SA)

Gauteng - Johannesburg
Network Recruitment CA- Centurion
R700,000-990,000 Per Annum Cost To Company

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HYUNDAI

Atos 1.1 Prime GLS 5-dr MY07
2008
R 74,990.00

TOYOTA

Avensis 2.4 Exclusive AT
2008
R 229,990.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 139,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

SENDERWOOD

Single Residential - House R 10 000 000

HOUT BAY

Single Residential - House R 6 150 000

CONSTANTIA

Single Residential - House R 30 000 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Vandag se beste aanbod!

30% Af op Uitgesoekte DVD's

DVD's vanaf R69.30

100de Oscar wenners nou op uitverkoping. American Beauty, Step Up, Happy Feet, Casino Royale & meer!

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!