Johannesburg

Vrydag

Sunny. Pleasantly warm.

13°C
29°C

7 day forecasts

Elin gaan van Tiger skei, berig tydskrif

2009-12-17 13:04

Nordegren en Woods Foto: AP

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Sapa-DPA-AP

Los Angeles. – Elin Nordegren (29) is van plan om van Tiger Woods te skei, berig die skindertydskrif People.

Dit kom na­dat sy sonder haar trouring in die openbaar gesien is en nadat ’n meubelwa by hul huis in die Amerikaanse deelstaat Florida gewaar is.

Die tydskrif het gister ’n vertroueling van Nordegren as bron aangehaal in ’n berig dat sy van plan is om van die gholf-superster te skei. Hy het glo verhoudings met tot 14 ander vroue gehad.

Die bron het gesê Nordegren, ’n gewese kinderoppasser en mo­del, het “haar besluit geneem”.

“Daar is niks om oor te dink nie. Hy sal nooit verander nie.”

Die webwerf RadarOnline beweer Nordegren het die dienste bekom van die prokureur wat die egskeidingsgedinge van sterre soos Nicole Kidman, Nicolas Cage en Britney Spears behartig het.

Intussen is Woods gister in ’n peiling onder Amerikaanse sportredakteurs aangewys as sportman van die dekade.

Die fietsryer Lance Armstrong was tweede en die tennisster Ro­ger Federer derde.  

binne beeld

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 19-24°C Mostly sunny. Mild. Jhb: 17-33°C Sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 13-29°C Sunny. Pleasantly warm. Pta: 16-32°C Sunny. Pleasantly warm.
Bfn: 22-30°C Mostly sunny. Warm. PE: 22-28°C Light rain. More clouds than sun. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Proposals/ Project Engineer

Western Cape - Cape Town
Hire Resolve

Senior C#.NET Developer JP20494

Gauteng - JHB North/Sandton
E-Merge IT Recruitment
R500,000-600,000 Per Annum Cost To Company

HR Manager

Gauteng
Crabtree & Evelyn
R 15, 000 - R 20, 000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HYUNDAI

Atos 1.1 Prime GLS 5-dr MY07
2008
R 74,990.00

TOYOTA

Avensis 2.4 Exclusive AT
2008
R 229,990.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 139,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

HILLCREST PARK

Single Residential - Cluster R 6 700 000

WOODMEAD

Multiple Unit - Cluster R 6 800 000

CANALS

Single Residential - House R 7 950 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Vandag se beste aanbod!

30% Af op Uitgesoekte DVD's

DVD's vanaf R69.30

100de Oscar wenners nou op uitverkoping. American Beauty, Step Up, Happy Feet, Casino Royale & meer!

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!