Jare gelede het Johannes Kerkorrel se liedjie “Sit dit af” almal laat regop sit. Die tyd vir dié liedjie was nog nooit so ryp soos nou nie!
Die Afrikaanse Taalraad het verlede week ’n waardevolle funksie verrig deur voorraad op te neem van die stand van Afrikaans.