Grawe vier soldate in Angola op en neem familielede saam. Kan mense ooit verstaan wat dit uit siel en liggaam vat?
“Op Moedersdag behoort ma’s vir hulle kinders geskenke te gee. Ek meen, sonder ons sou jy nie ’n ma gewees het nie.”
Sake het lelik skeefgeloop toe 'n bestuurder handbriekdraaie in sy Nissan 350Z gegooi en die motor tussen die toeskouers ingeploeg het.
Die voorval het in die parkeerterrein van die Waterfront in Secunda gebeur.
Lees die berig Saterdag in Beeld.