Die prestasie van verlede jaar se matrieks in wiskunde en wetenskap was volgens kenners en ontleders weer skrikwekkend swak.
My lief, kry ’n bietjie van die omega 3 saam met ’n knertsie visolie en ’n happie kelp. En wat van ’n antioksidant?
“Die lug het skielik helderwit geword. Binne ’n paar sekondes het die voorwerp, wat gelyk het soos ’n sokkerbal met ’n stert, die hemel blou gekleur en toe vuurrooi.”