2010-08-31 23:34
Die Weskus is ’n plek waar die swart-en-wit wetgewing van visserskwotas in skakerings van grys mens word.
2010-08-27 22:07
Dit is waar sy siel lê: in ’n kitaar, in ’n teater, in ’n mooi skildery. Kuns is waar hierdie rekenmeester se hart is, al is sy kop vol syfers.
2010-08-25 22:17
’n Mens sou reken die ANC het respek vir sy maker, maar nee, hulle maak nie meer kinders soos in die ou dae nie.
2010-08-24 22:32
Ek het dikwels gewonder oor hierdie vier manne se profetiese styl, twee met hulle kritiek van buite af en twee van binne uit.