kampus-beeld

UJ: Blink nuwe ateljee vir UJfm

2010-04-29 10:36

Ná amper vier jaar se beplanning en wag het die Universiteit van Johannesburg se radiostasie, UJfm 95.4, hulself onlangs in ’n splinternuwe ateljee tuisgemaak.

Jan Kramers

UJ: UJ-prof het ‘sediba’-fossiel se ouderdom help bepaal

2010-04-29 10:36

Prof. Jan Kramers, deeltydse navorser en dosent by UJ se geologie-departement, het saam met prof. Lee Berger gewerk om waardevolle inligting uit antieke beendere te kry.

serrie

UJ: Seerowers, malles en lekker liedjies by sêrrie

2010-04-29 10:36

Verlede Vrydagaand was die Sanlam-ouditorium op die Auckland Park-kampus volgepak vir die eindstryd van die Universiteit van Johannesburg se 2010-sêrrie.

Curlitzia

Tuks: Curlitzia deel glimlagte uit

2010-04-29 10:36

Dié meisies is mooi, slim en dan is hulle nog goedhartig daarby. Huis Curlitzia is nie verniet ’n plek waar Tukkiemanne soms na trouvroue soek nie.

Ryno Velvet

Tuks: Rockers het groot drome vir toekoms

2010-04-29 10:36

Durbanville het nóg ’n band opgelewer wat mense oor die hele Suid-Afrika aan die dans het. Ryno Velvet is nou al vier jaar aan die rock en werf meer en meer aanhangers met elke gig.

 
Serrie-sweet ’n groot sukses

Serrie-sweet ’n groot sukses  Tuks Serrie 2010 het Saterdag ’n hoogtepunt bereik toe die finale rondte in die stampvol Amfiteater gehou is. Hier doen Jasmyn hul ding. Foto: jasmyn pretorius

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

drama

Tuks: Dié vere maak die voël veel fraaier

2010-04-29 10:36

Wanneer daar ’n kostuumpartytjie opduik en jy nie weet wat om aan te trek nie, kan jy gerus ’n draai maak by UP Kunste se garderobe.

serrie

Tuks: Elke koshuis dans op ’n eie deuntjie

2010-04-29 10:36

“Ons glo regverdigheid sal serrie vanjaar van vorige jare se kompetisies onderskei,” het Marie Rossouw, wat in beheer is van Jasmyn se serrie-groep, gesê.

binne beeld

 
Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-24°C Sunny. Mild. Pta: 11-29°C Sunny. Pleasantly warm.
Jhb: 7-25°C Sunny. Mild. Bfn: 3-24°C Sunny. Mild.
Dbn: 15-22°C Morning clouds. Cool. PE: 10-21°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Manager Maintenance I

Western Cape
Hutech International Group

Leverage Finance, Mergers & Acquisitions Specialist

Gauteng - JHB North/Sandton
Network Finance Menlyn
R450,000-600,000 Per Annum Cost To Company

Service Level Manager

Western Cape - Cape Town
Hire Resolve

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris T1 1.0 3-dr AC
2008
R 87,990.00

SSANGYONG

Musso Sports 290 D-Cab Dsl PU
2006
R 99,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i CitiSport AB 5-dr
2009
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

LOVEMORE PARK

House R 28 000 000

EVERTON

House R 9 500 000

PRETORIA NORTH

House R 895 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Lae pryse op Boeke!

Miljoene titels om van te kies. Spaar nou tot 40%!

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Vandag se beste aanbod!

Paramount Uitverkoping

ALLES OP UITVERKOPING

Mission Impossible, Into the Wild, Norbit, Sum Of All Fears & MEER.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...