Beeld Vakansieskou 2010

2009-11-24 12:57


Beeld Vakansieskou 2010
Wen kaartjies na die Beeld Vakansieskou.

400 kaartjies is te wen na die Beeld Vakansieskou wat plaasvind by Gallagher Estates van 19 - 21 Februarie.

Beantwoord die volgende vraag en SMS Vakansie gevolg deur jou antwoord en naam na 41849 (R2 per SMS).

Wanneer word Beeld se Vakansieskou aangebied?

Let wel:
Wenners ontvang een kaartjie na die Beeld Vakansieskou.
Pryse sluit slegs die kaartjie in en lesers is self verantwoordelik vir bykomende kostes.
Foutiewe SMS'e sal verreken word.
R2 per SMS.

Dit is vir Beeld aangenaam om aan te kondig dat ons 'n langtermyn-vennootskap vir die volgende vyf jaar met die Vakansieskou gesluit het.

Beeld is sedert 2006 by die Beeld Vakansieskou betrokke en bied jaarliks aan ons lesers die geleentheid om op hoogte te kom van alles wat gebied word om vakansies beter en lekkerder te maak. Uitstallers kom van dwarsoor die land asook die buiteland om hul produkte uit te stal. Besoekers stroom na Johannesburg toe om na die uitstallings by Gallagher Konferensiesentrum te gaan kyk.

Vanweë die skou se gewildheid is bekende vervaardigers van woonwaens, sleepwaens en motorhuise se uitstallings elke jaar groter en beter.  Behalwe vir die Vakansiewiele-uitstallers (woonwaens, alle-terrein-sleepwaens, motorhuisvervaardigers), word kategorieë soos Bestemmings en Oorde, Aktiwiteite en Avontuur, Operateurs en Dienste asook Toerusting en Media ook goed verteenwoordig.

Die Beeld Vakansieskou gee ‘n uitsonderlike geleentheid aan families om reeds vroeg in die jaar na nuwe produkte en dienste te loer. Verskeie uitstallers maak spesifiek van die Beeld Vakansieskou gebruik om hulle nuwe produkte bekend te stel.

Beeld se lesers moet nie die volgende skou misloop nie aangesien daar honderde duisende rande se pryse op die spel sal wees.  Lees Beeld, besoek www.beeld.com, bly ingelig en maak seker dat die familie die skou van 19 tot 21 Februarie 2010 besoek. Die meeste van die pryse kan slegs gewen word deur diegene wat self die skou besoek.  Die Skoubylaag sal die week van die skou in Beeld beskikbaar wees.  Om meer uit te vind oor toegangsgelde, verblyf naby Gallagher, uitstallers, nuwe produkte en spesiale vakansieaanbiedinge, besoek die Beeld Vakansieskou se webtuiste by www.vakansieskou.co.za.

Sien julle by die Beeld-stalletjie!






  
  
  

Binne Beeld

Weather
Lottery
Cpt: 21-31°C Sunny. Warm. Pta: 17-30°C More sun than clouds. Warm.
Jhb: 15-28°C Afternoon clouds. Mild. Bloem: 18-27°C Scattered showers. More clouds than sun. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Tstorms late. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-22°C Scattered showers. Morning clouds. Cool.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HYUNDAI

i20 1.4 GL 5-dr
2011
R 129,900.00

VOLKSWAGEN

CC 2.0 TDi Highline Dsl DSG
2011
R 306,874.00

TOYOTA

Avanza 1.3 SX MPV
2011
R 149,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVDs vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Please Upgrade
Your Version of Flash
Get Adobe Flash player
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.