motors

Valerige Civic bied steeds baie

2012-02-02 06:00

Hoe verbeter ’n mens noemenswaardig ’n motor waarvan die vorige model reeds die standaard gestel het ten opsigte van waarde, gehalte, verfyndheid en betroubaarheid?

AMG toor nog meer met ML63

2012-02-02 06:00

In AMG-taal is opknap gelyk aan frisser maak.

Bobaas-vastrapwiele vir jappies

2012-02-02 06:00

Ford sê dis sy nuwe vlagskip-model; ons reken dis sommer net sy mooiste stel wiele in ’n lang tyd.

Lelike kar op één manier mooi

2012-02-02 06:00

Vanjaar kan maklik bekend word as die jaar van die lelike eendjie.

Nuwe Boxster groter, haastiger

2012-01-26 06:00

Hoewel Porsche sy nuwe, tweedegeslag-Boxster eers in Maart op die Genève-motorskou amptelik bekend stel, het hy nou reeds die eerste paar foto’s en inligting oor hom laat “uitlek”.

Groen baba-bakkie vir stedelinge

2012-01-26 06:00

Bakkies is miskien wel ’n groot affêre hier in Suid-Afrika, maar in Europa trek die ouens maar hul neus op daarvoor.

 
Honda se nuwe stadsklong:

Honda se nuwe stadsklong:  Jong gesin in Cevic-sedan se visier

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Toyota se Avanza word groter

2012-02-02 06:00

Toyota het probeer om die nuwe Avanza darem so effe mooier te laat lyk en jip, hy lyk beter as voorheen. Maar van buite is dit steeds ’n profiel wat nie sag op die oog val nie.

Hyundai-‘dubbelkajuit’ het styl

2012-01-26 06:00

So, dít is hoe Hyundai se “dubbelkajuitbakkie” lyk…

Los naam; hou lyne, tegnologie

2012-01-26 06:00

Toyota se lae, slanke ryding was gewis een van die sterre op die afgelope Detroit-motorskou in die VSA – om sy netjiese voorkoms, ja, maar ook danksy die slimtegnologie waarmee hy ons ’n voorsmakie gee van wat op ons wag.

Die Seb wys al vroeg hy soek 9de wêreldtitel

2012-01-26 06:00

Die Fransman Sébastien Loeb het die naweek in Monte Carlo begin waar hy verlede jaar die WRC-seisoen afgesluit het – deur weer hakskene vir die res van die jaers te wys.

Binne Beeld

 
Weather
Lottery
Cpt: 21-31°C Sunny. Warm. Pta: 17-30°C More sun than clouds. Warm.
Jhb: 15-28°C Afternoon clouds. Mild. Bloem: 18-27°C Scattered showers. More clouds than sun. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Tstorms late. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-22°C Scattered showers. Morning clouds. Cool.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

BMW

320i
2005
R 149,900.00

TOYOTA

Corolla Verso 160 MPV MY05
2006
R 139,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVDs vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Please Upgrade
Your Version of Flash
Get Adobe Flash player
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.