2012-05-10 13:23
Die Junior Roof, die derde ronde in die Suid-Afrikaanse junior nasionale veldrenkampioenskap wat die afgelope naweek in Lesotho plaasgevind het, het ’n paar nuwe klaswenners opgelewer.
2012-05-10 13:14
Sal die passasiers vir eerste klas asseblief aan boord gaan.
2012-05-10 12:59
Dit was die eerste keer in baie jare dat ek weer teruggedink het aan Peugeot se 504-stasiewa.
2012-05-10 12:18
Vir ’n voertuig wat meer van ’n hakke-inslaan- stelling as ’n gewone volumeverkoper is, het Audi sommer baie moeite gedoen met die ontwikkeling van sy vierde generasie S6-blits- sedan.
2012-05-10 08:53
Die bakkie-met-die-kappie-brigade kry opnuut kompetisie van die paneelwa-bende.
2012-05-10 08:43
Mini het twee spesiale weergawes van sy Mini en Mini Clubman bekend gestel.
2012-05-03 06:00
Die agtmalige tydrenkampioen Sébastien Loeb het die naweek in Cordoba, Argentinië, weer ’n slag hakskene vir die res van die jaers in die wêreldtydrenkampioenskap (WRC) gewys toe hy die ren met ’n gemaklike 15 sek. oor sy Citroën-spanmaat Mikko Hirvonen gewen het.
2012-05-03 06:00
Daar kom ’n tyd wanneer die bordjies verhang word.
Maar in die naweek se MotoGP-ren op die Jerez-baan, in die suide van Spanje, was dit ’n geval van meer as net bordjies wat verhang is.
2012-05-03 06:00
Die lewe van ’n motorverkoopsman is nie maklik nie. Vergeleke met ’n polisiebeampte of ’n brandweerman, of dalk selfs ’n vullisverwyderaar, klink dit dalk soos maanskyn en rose. As jy egter jy soveel voertuie as moontlik moet verkoop om ’n aanvaarbare kommissie te verdien is dit party dae nie maklik nie.
2012-05-03 06:00
As jy oor bakkies praat moet jy versigtig wees.
Die manne raak net so gou opgewerk oor dié onderwerp as oor rugby en politiek.