Multimedia

Wêreld in Beeld

2010-08-13 11:53

Kyk na wat dié week in die wêreld gebeur het. ’n Man speel in die tamatiepulp tydens die jaarlikse “tomatina”-tamatiegeveg in die dorpie Bunol, naby Valencia in Spanje. Meer as 40 000 mense, sommige van so ver as Japan en Australië, het deelgeneem aan die geveg waarin 100 t tamaties in die slag gebly het. Foto: Alberto Saiz, AP View multimedia...