Afrikaanses net trots op voorgeslagte

Maree Reyneke van Middelburg skryf: 268 keer gelees

    Dit is maar net ’n taal wat miljoene mense in die land praat en liefhet. Dit sal nie ondergaan nie, soos bewys deur vele pogings in die verlede om dit te ondermyn.

    SA Rugbyunie skuld De Villiers niks

    Nicie van Rensburg van Rustenburg skryf: 490 keer gelees

      Ek weet nie of dit arrogansie of naïwiteit is nie, maar die vorige Bok-breier het nie ’n idéé wat gebeur in die harde wêreld van professionele sport nie. Wat praat hy van uittredingstrategie?

      In Gauteng lui en lui telefone net

      Gunther Adler van Worcester 3190 keer gelees

        Ek is gek oor Gauteng se mense en die vibe daar by julle. Desondanks wonder ek hoekom die provinsie nog bestaan.

        Briewe

        Gemeenskapstasies is goeie alternatief

        Bernie Meyer van Rosslyn skryf: 56 keer gelees

          Hoewel ek RSG se oggendprogram, Monitor, baie geniet, het ek die afgelope week na verskillende gemeenskapstasies se oggendprogramme geluister en was verbaas oor die goeie inhoud.

          Plaas volledige standpunt oor Belhar

          Lina le Roux van Zoutpansdrift skryf: 429 keer gelees

            Namens vele gelowiges, dankie aan genl. Johan van der Merwe, wat die moed van sy oortuiging het om die waarheid oor Belhar te ontbloot.

            G’n vooruitgang as ons bly blameer

            Afrikaner van Faerie Glen 477 keer gelees

              Nee wat, hou op om in die verlede te leef. Om die blameer-speletjie te speel gaan ons nie ’n tree vorentoe bring nie.

              Apartheidsregering help swart studente

              Sê-maar-net van Pretoria 1190 keer gelees

                Ek glo Slagoffer van Kaapstad is werklik in die verlede benadeel, maar moet benadeling nou vir die studente wat by UP geprotesteer het, toegebid en uit die Bybel geregverdig word?

                Blameer taalrade vir wet-dilemma

                Dr. Christo Landman van Menlopark 444 keer gelees

                  Dit is nou tyd dat die een of ander internasionale regstribunaal gevra moet word om uitspraak te lewer of Afrikaans inheems is of nie.

                  Aanvaar nou dat ons uitgeworpenes is

                  Piet Witbooi van Evander 190 keer gelees

                    Ai, mense ... word tog wakker en ruik die koffie! Afrikaans is vir die regering en die meerderheid mense in hierdie land ’n steen des aanstoots!

                    Blatjang is nie kerrie nie, Alwyn!

                    Carel van der Westhuizen van Wonderboom 2083 keer gelees

                      Die blatjangwors blyk toe heel lekker te wees en die kerrie die loer vir hom op die rak en wag vir ’n ander dag.

                      Duur eise: Hoe stem Discovery in?

                      Kallie du Plessis van Vanderbijlpark 1435 keer gelees

                        Ek was onlangs ook verbyster om te sien dat Discovery ook nie meer al die chroniese medikasie betaal soos in 2011 nie.

                        Jonges is slagoffers van vaders se sonde

                        Slagoffer van Kaapstad 2687 keer gelees

                          ’n Tyd toe geen enkele swart mens in die land die geringste kans gehad het om tot ’n “Afrikaanse” universiteit toegelaat te word nie, wat jou punte ook al was.

                           

                          Dis maklik om gepubliseer te word!

                          Klik onder om jou
                          storie, briewe en foto's te stuur

                          Wat sê jy?

                          Volgens my beskeie mening is daar drie dinge wat die Leeus laat wen het Saterdag.

                          Leaderboard

                          1. In Gauteng lui en lui telefone net
                            Gunther Adler van Worcester
                            823 keer gelees  |
                          2. SA Rugbyunie skuld De Villiers niks
                            Nicie van Rensburg van Rustenburg skryf:
                            487 keer gelees  |
                          3. Plaas volledige standpunt oor Belhar
                            Lina le Roux van Zoutpansdrift skryf:
                            427 keer gelees  |
                          4. Hierop het ateïste nie ’n antwoord
                            Pierre van Breda van Floracliffe skryf:
                            349 keer gelees  |
                          5. Apartheidsregering help swart studente
                            Sê-maar-net van Pretoria
                            326 keer gelees  |
                          1. In Gauteng lui en lui telefone net
                            Gunther Adler van Worcester
                            823 keer gelees  |
                          2. SA Rugbyunie skuld De Villiers niks
                            Nicie van Rensburg van Rustenburg skryf:
                            487 keer gelees  |
                          3. Plaas volledige standpunt oor Belhar
                            Lina le Roux van Zoutpansdrift skryf:
                            427 keer gelees  |
                          4. Hierop het ateïste nie ’n antwoord
                            Pierre van Breda van Floracliffe skryf:
                            349 keer gelees  |
                          5. Apartheidsregering help swart studente
                            Sê-maar-net van Pretoria
                            326 keer gelees  |

                          Jou Storie

                          Waterkloof-2: Onvanpaste beriggewing

                          2114 keer gelees

                            Wanneer gaan Beeld se fassinasie met die Waterkloof-vier eindelik tot 'n einde kom?

                            Skoolgeld: Kyk na die wet

                            Johann 2175 keer gelees

                              Een van die grootste oorsake van skoolfondsverhogings vir sekere ouers is die toestaan van "beurse" om leerders te lok, terwyl die ontvangers van die beurse se ouers heel gemaklik die skoolfonds kan bekostig...

                              NG Kerk se teenkanting ironies

                              Ferdie Muller 1152 keer gelees

                                In alle billikheid sou mens kon vra: Is die Grondwet van Suid Afrika meer belangrik as die belydenis en kernidentiteit van die NG Kerk?

                                Eskom-oplossing: Vorder skuld in

                                AJ Botha 1007 keer gelees

                                  My advies aan Eskom is eenvoudig. Kanselleer die krag-toevoer na alles en almal wat nie betaal nie en binne dae sal daar genoeg elektrisiteit beskikbaar wees vir verkope.

                                  Loneboek sing 'n ander deuntjie

                                  Petro Hansen 770 keer gelees

                                    Ek wonder of Malema dit ooit sal weet.. of hy sal weet dat daar ‘n plek is waar wit en swart vir mekaar omgee en waar die klanke van die deuntjies wat hy sing nie tot hier gehoor kan word nie.

                                    Palestyne slagoffers van onteiening

                                    Beeldleser 439 keer gelees

                                      Moenie toelaat dat jou geloof in die Bybel jou verhoed om die geregtigheid van die Palestynse se saak en die Palestyne se reg tot selfbeskikking te verstaan nie.

                                       

                                      Betrekkinge

                                      Motors

                                      FORD

                                      Fiesta Sedan 1.6 Ambiente
                                      2011
                                      R 169,900.00

                                      VOLKSWAGEN

                                      Polo Classic 1.6 Trendline MY05
                                      2006
                                      R 114,995.00

                                      BMW

                                      525i E60 AT
                                      2005
                                      R 249,900.00

                                      Eiendomme

                                      Reis

                                      Chill out in Knysna

                                      Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

                                      Kalahari.com

                                      gobii eReader nou beskikbaar

                                      Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

                                      Koop Friends with Benefits en wen

                                      Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

                                      Koop 4 romans vir R79,96

                                      Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

                                      Geskenke vir hom

                                      Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

                                      Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

                                      Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

                                      Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.